Spreek in Tale: glossolalia Deel 2

  Рет қаралды 1,139

pieter barkhuizen

pieter barkhuizen

Күн бұрын

Ons ontleed hier al die taleverse in 1 Korinthiers en kyk ook na die psigologiese verduideliking vir talespraak...of gebedstaal.

Пікірлер: 9
@riccardopillay4368
@riccardopillay4368 Жыл бұрын
Goeie Middag vanuit Suid Afrika.Baie Dankie Mnr Barkhuizen vir die uitleg.Ek het gedink Ek het verkeerd gelees of verkeerd verstaan toe ek uitvind ,dat in ons kerk,die praat van tale gesien word as die bewyse van invulling van die Heilige Gees.Dankie dat u bevestig het,dat Ek nie die enigste een is wat die tale way in Handelige van gepraat word,tale in die wêreld is,om die Woord van GOD aan almal te verspre, way byeengekom het, van verskillende dele van die wêreld..,Net soos wat U die verduidelik het.Presies,op elke punt.Want,as die gawe van genesing ,van n gebreekte been byvoorbeeld die bewyse was van invulling van die Heilige Gees,sou daar Baie,baie min bewyse van Ingevulde mense was.Nou kies Hulle n gawe wat maklik is om mense te verneuk end om die boss te lei.Want die tale praat van die mense,soos wat baie van hulle nou doen,kan van die Heilige Gees wees,of n bose gees wat nie vir God loof en prys nie.Ons Bid en vra dat God vir elkeen van Ons sal help om Sy Woord te kan vesrstaan,en onthou en versprei.
@artusmalherbe258
@artusmalherbe258 5 жыл бұрын
Goeie uitleg. Dankie.
@pietuys2931
@pietuys2931 4 жыл бұрын
Mark 16 v17 vermy hy om dit gereformeerd te hou .ook 1 kor 14v3,4. Vermy hy
@pieterbarkhuizen378
@pieterbarkhuizen378 4 жыл бұрын
Niks word "vermy" nie, dit is waarom jy self moet navorsing doen en die boek aanvra, Dis verniet. In Markus 16:17 word bloot verwys na die belofte wat gemaak was in Lukas 24:49..wat bewaarheid is in Hand 1:8. Wat 1 Kor 14 aanbetref, moet jy mooi luister na die aanbieding.. In die boek word dit breedvoerig bespreek. As jy Afrikaans praat tussen n klop Chinese, sal die FEIT dat JY en God verstaan waaroor jy bid, vir HULLE van geen waarde wees nie. JOU BEGRIP is vir hulle niks werd nie..hulle word nie "gestig" nie. Praat eerder ook Chinees, dan verstaan almal.B
@pietuys2931
@pietuys2931 4 жыл бұрын
Tale van engele ook 1kor 13
@pieterbarkhuizen378
@pieterbarkhuizen378 4 жыл бұрын
1 Kor 13: 1-3 is waarna ons verwys as HIPERBOOL! PEB
@pietuys2931
@pietuys2931 4 жыл бұрын
Kasarses moontlik tyd jou gevang
SPREEK IN TALE:  sin of onsin? DEEL 1
26:48
pieter barkhuizen
Рет қаралды 2,7 М.
Hoe Om God Se Wil Te Bid
7:29
Nader In Eenvoud
Рет қаралды 11 М.
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 27 МЛН
How To Get Married:   #short
00:22
Jin and Hattie
Рет қаралды 29 МЛН
Worst flight ever
00:55
Adam W
Рет қаралды 45 МЛН
7God se Dag van Rus: Vrydag, Saterdag of Sondag?
25:21
pieter barkhuizen
Рет қаралды 370
Die Skokkende Waarheid
21:22
pieter barkhuizen
Рет қаралды 627
9EINDGEBEURE in ONS TYD..
24:36
pieter barkhuizen
Рет қаралды 258
13 Die Boodskap van DIE KRUIS..  uiters belangrik!
24:07
pieter barkhuizen
Рет қаралды 475
12Kan ons geliefdes ons dophou uit die hemel? Grootdoop of Kleindoop?
25:29
Die WAARHEID oor die GOD-FAMILIE
21:22
pieter barkhuizen
Рет қаралды 210
The COMING MILLENNIUM!  A Heavenly or Earthly Event?  What For?
41:16
pieter barkhuizen
Рет қаралды 283
11Millennium...vervolg...
22:17
pieter barkhuizen
Рет қаралды 198
4 Is die HEILIGE GEES n PERSOON?
21:53
pieter barkhuizen
Рет қаралды 146
5TALESPRAAK:  maak sin....of  onsin?
25:02
pieter barkhuizen
Рет қаралды 133
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 27 МЛН