Рет қаралды 22
Johan Louw (1936-2014) vertel van hoe die trekboere in die ou dae voor windpompe van fontein tot fontein getrek het. Die onderhoud is in 2000 gevoer. Johan Louw (1936-2014) tells the the story of how nomadic farmers trekked from fountain to fountain in the old days. The interview was shot in 2000.