Laurika Rauch - Mannetjies Roux - Live

  Рет қаралды 35,531

Laurika Rauch

Laurika Rauch

Күн бұрын

@laurikarauch2696

Пікірлер: 14
@jonathanklein9296
@jonathanklein9296 Жыл бұрын
Love this song. Great song wonderful singer. Live in Germany, hearing this song makes me so home sick.
@wynandsteyn
@wynandsteyn 4 жыл бұрын
Ai laurika hier sit ek in Amerika en skiet n traan. Baie mooi, dankie!
@ClintonDeen
@ClintonDeen 7 ай бұрын
Liefs van uit Amsterdam - with love, an amazing singer an icon
@hanoleemarais3248
@hanoleemarais3248 Жыл бұрын
As almal in die stad besef hoe kosbaar en noodsaklik is ons boere sal almal op hulle knee wees vir ons boere. Mense vandag is dit baie moeilik voor ons boer. Maar Vader het hulle gekies. En van ons boere bly stande in Vader se genaade. Om ons land voetesel te gee. Hulle staan aand na aand op om hulle gesinne en diere te beskerm. Hulle is sterker as die gewonne mens in Vader en vir almal om hulle. Dankie aan al ons boere wat ons kos voorsien.
@BennieVanDerWalt-t8i
@BennieVanDerWalt-t8i 9 күн бұрын
Een van suid afrika se beste sagerese ooit
@languageservices8723
@languageservices8723 Ай бұрын
My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy sing in die strate as hy ons kom sien My oom is oud en ek is skaars dertien My oom drink koffie en my tannie tee Ek vra oor die reën en hy sê ja-nee En hy drink soet koffie met sy een oog toe En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux O stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika Maar my oom het gesukkel op die plaas Want die son was te warm en die reën te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom, ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande in die oggenddou Die lande vaal en sy oë grou O stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika En as jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak-klak-klak Maar my oom, ja my oom se oë's nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux O stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika
@almeloub
@almeloub 11 ай бұрын
Tydloos 10/10 👏
@nadinenagel8240
@nadinenagel8240 Жыл бұрын
BEAUTIFUL luister van Belgie...
@booleansymmetrix7429
@booleansymmetrix7429 4 жыл бұрын
Ek is ook 'n Steyn en jy is reg dit is so baie mooi.
@AntonietteZacharias
@AntonietteZacharias 3 ай бұрын
Love ieN
@maureenbantham-mi4ot
@maureenbantham-mi4ot Жыл бұрын
Ons sing saam. Sowaar dit bring soete memories en trane. Wens Ek kan kontak met haar maak.
@nicoveltman528
@nicoveltman528 9 ай бұрын
Wonderlik❤❤
@KennedyLeonard19
@KennedyLeonard19 Жыл бұрын
❤❤❤❤
@thyshaupt
@thyshaupt 11 ай бұрын
n liedjie oor selfmoord ... ... ... Net so goed (of beter!) as die ander songs oor selfmoord: leader of the pack save the life of my child a most peculiar man richard cory
Laurika Rauch, Stuur groete aan Mannetjies Roux
3:33
Laurika Rauch
Рет қаралды 70 М.
Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
5:11
gouestem
Рет қаралды 311 М.
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 47 МЛН
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 87 МЛН
Laurika Rauch - Blouberg se Strand CLub88
4:35
Laurika Rauch
Рет қаралды 136 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 372 М.
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 37 М.
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 161 М.
Sonvanger
4:31
Laurika Rauch
Рет қаралды 65 М.
Laurika Rauch-Jy Is Te Dierbaar.wmv
2:49
lugdienshostess
Рет қаралды 58 М.
Gé Korsten - Lied van die lewe
3:58
gouestem
Рет қаралды 373 М.
Laurika Rauch - Vier seisoene kind
4:33
Laurika Rauch
Рет қаралды 176 М.
Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind
4:39
Laurika Rauch
Рет қаралды 15 М.
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 47 МЛН