Die LAASTE PRINSES van Hawaii

  Рет қаралды 100

Basie van Heerden

Basie van Heerden

Күн бұрын

Prinses Ka‘iulani was bestem om die troon van Hawaii te bestyg, maar die VSA se anneksasie van die eilandgroep het die einde van die monargie beteken. Ka‘iulani sal altyd onthou word as die persoon wat verhoed het dat branderplankry in die vergetelheid verdwyn.
FOTO’s
Pixabay - hmmunoz512, Michelle_Raponi
Pexels - Francesco Ungaro
VIDEO
Pexels - Ivan Samkov, Evgenia Kirpichnikova, Vimeo, Ojyrai Films
HIERDIE VIDEO
Ka‘iulani was die laaste prinses van die koningshuis van Hawaii. Sy is na Engeland gestuur om ‘n formele opvoeding te ontvang wat haar sou voorberei om eendag haar rol as koningin te vervul. Gierigheid en magslus het egter die eilandgroep se kultuur en onafhanklikheid verwoes. Vandag word Ka‘iulani onthou vir die feit dat sy branderplankry vir die nageslag bewaar get.

Пікірлер: 4
@adrismit6084
@adrismit6084 8 ай бұрын
Hawaii se vroeere geskiedenis het my nog altyd fassineer. Baie dankie, baie interessant
@basievanheerden
@basievanheerden 8 ай бұрын
Bly dat jy dit geniet het.
@adelebotha71
@adelebotha71 8 ай бұрын
Baie baie interessant Basie!!!
@basievanheerden
@basievanheerden 8 ай бұрын
Dankie vir jou terugvoer.
Nicoleen Swart praat oor mishandeling
3:46
Maroela Media
Рет қаралды 59 М.
A math GENIUS taught me how to LEARN ANYTHING in 3 months (it's easy)
8:52
Python Programmer
Рет қаралды 508 М.
РОДИТЕЛИ НА ШКОЛЬНОМ ПРАЗДНИКЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,4 МЛН
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33
Running With Bigger And Bigger Lunchlys
00:18
MrBeast
Рет қаралды 125 МЛН
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 56 МЛН
Vearey: 'Ek kom van die straat'
2:53
Netwerk24 Video
Рет қаралды 8 М.
Blikkies gesels 'n tweede keer met Facebook vriende.
4:44
Trompie en die Boksombende
Рет қаралды 3,7 М.
Noam Chomsky - Why Does the U.S. Support Israel?
7:41
Chomsky's Philosophy
Рет қаралды 6 МЛН
History Summarized: South Africa
11:51
Overly Sarcastic Productions
Рет қаралды 774 М.
Mini-dokumentêr: Episode 5: Dankbaar en Tevrede
6:00
Prophet TV
Рет қаралды 2,2 М.
StormBranders - ‘n Romantiese MEERMIN verhaal - Fiksie
17:08
Basie van Heerden
Рет қаралды 57
Culture Shocks of an American Living in Denmark  #031
57:01
Dating Beyond Borders Podcast
Рет қаралды 22 М.
20 British Accents in 1 Video
21:55
Eat Sleep Dream English
Рет қаралды 3,4 МЛН
Die Legende van Scotty Smith, Suid-Afrika se perdedief
5:19
Basie van Heerden
Рет қаралды 992
РОДИТЕЛИ НА ШКОЛЬНОМ ПРАЗДНИКЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,4 МЛН