05 Drie Fluite.avi

  Рет қаралды 231,649

zakvniekerk

zakvniekerk

13 жыл бұрын

Пікірлер: 33
@tiaanwinter906
@tiaanwinter906 6 жыл бұрын
Die BESTE afrikanse sanger ooit. Jou tyd was min by ons, maar jy sal altyd voortbly in ons harte. Rus sag ou grootte..
@alberthansen
@alberthansen 7 жыл бұрын
Die ou se musiek bly maar mooi. Jammer om so 'n legende te verloor.
@Marthinett123
@Marthinett123 12 жыл бұрын
My gunsteling Zak song! Looi hom Zakkie! Ons mis jou!
@ThePolotdi
@ThePolotdi 12 жыл бұрын
Zak jy was 1 van die beste sanger,het baie shows van jou gekyk,jammr jou pad was so kort hier by ons maar die Here Vat die beste want Hy weet die Beste,!Eks bly ek het al sy musiek en sy handtekening op my hoed en cd'sSterkte aan sy vrou en kinders van n groot aanhanger watse hart bloei.
@lizarioadonis
@lizarioadonis 10 жыл бұрын
ZAK JY IS EN WAS ALTYD MY LEGENDE!!! RIP MY OU MAAT
@lizarioadonis
@lizarioadonis 10 жыл бұрын
Dis nou musiek vir die siel.zak is legend
@jjholtman4311
@jjholtman4311 Жыл бұрын
Zak jou Legend
@christiaanhattingh6093
@christiaanhattingh6093 6 жыл бұрын
Die beste ... as hy hom maar net weer kon op vat en blaas tot sy longe los le 👌
@schalkwillemvandermerwe7424
@schalkwillemvandermerwe7424 9 жыл бұрын
Hy was en is manet goed. legend
@chrisjansteynberg1746
@chrisjansteynberg1746 4 жыл бұрын
Die Hemel dreun nou met hierdie snitte!!Word nooit oud nie!!
@1robdev
@1robdev 13 жыл бұрын
Blaas hom Zak!!!! Lekker man!!!!
@andremiddel895
@andremiddel895 2 жыл бұрын
Mis hom baie
@orcillablake626
@orcillablake626 6 жыл бұрын
Vandag loer ek biejie rond en kry die liedtjie. Zak ons mis jou baie. Jy sal nooit kan vervang word nie. RIV.
@conradscheepers8837
@conradscheepers8837 12 жыл бұрын
Ons gan dit so mis zack RIP
@StewartStoffel
@StewartStoffel 12 жыл бұрын
MIS jou Klaar Zak...
@hansiehertzog6506
@hansiehertzog6506 5 жыл бұрын
What a legend
@SuperBenette
@SuperBenette 5 жыл бұрын
Wonderbaar geseen.
@marceldelange4685
@marceldelange4685 7 жыл бұрын
PRACHTIG APPLAUS VERDIEND
@HENNINGRAS
@HENNINGRAS 12 жыл бұрын
Hoe kry ek nou hoendervleis!!!
@kensestal9801
@kensestal9801 6 жыл бұрын
As jy kan dan kan jy en Zak kon.
@barrys72
@barrys72 12 жыл бұрын
Rus sag ou maat, ons gaan jou mis!
@seekoie
@seekoie 12 жыл бұрын
Got a cd I can buy? Lekker lekker!
@tessriekert1081
@tessriekert1081 5 жыл бұрын
Daar was net een ZAK!
@cdaubern
@cdaubern 6 жыл бұрын
Waar kan ek n copy kry van " n Zak vol Tolla"
@mareikasnyman9844
@mareikasnyman9844 9 жыл бұрын
Mis jou Zak
@gieliejoubert5727
@gieliejoubert5727 6 жыл бұрын
Wat het met Zak gebeut? Hoe is hy oorlede??
@krigevanheerden3962
@krigevanheerden3962 6 жыл бұрын
Gielie Joubert, in motorongeluk by 4 rigting stop kruising het iemand regdeur kruising gejaag
@natashamorgan5758
@natashamorgan5758 9 жыл бұрын
mis darm die musiek
@dianathiart8114
@dianathiart8114 9 жыл бұрын
Sal jou altyd mis, jy was LEWE! Chris Weskus
@bushmanspromo
@bushmanspromo 12 жыл бұрын
ASB kom Texas toe
@lorettavanwyk8246
@lorettavanwyk8246 6 ай бұрын
HIERT JY MAAR DAI BEKFLUIT WORD LEKKER GEBLAAS SHOE HIER SIT EK EN MY VOETE JUK SO!!!!!!
@rudolphbadenhorst4172
@rudolphbadenhorst4172 2 жыл бұрын
No
02 Ramkat.avi
3:06
zakvniekerk
Рет қаралды 418 М.
УГАДАЙ ГДЕ ПРАВИЛЬНЫЙ ЦВЕТ?😱
00:14
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 2,4 МЛН
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 11 МЛН
ОСКАР vs БАДАБУМЧИК БОЙ!  УВЕЗЛИ на СКОРОЙ!
13:45
Бадабумчик
Рет қаралды 6 МЛН
Tolla van der Merwe - Die Merry-go-Round
6:29
TollaFan
Рет қаралды 868 М.
Iets Bekends
3:39
Robbie Wessels
Рет қаралды 118 М.
Klipwerf In the Mood
4:03
Monty Struwig
Рет қаралды 790 М.
Thys & Zak H 264 LAN Streaming
3:51
ontbytSAKE
Рет қаралды 27 М.
Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai
4:13
ChereeVEVO
Рет қаралды 535 М.
Voert Voert Meneer - Zak van Niekerk
3:48
TheParadigmPro
Рет қаралды 224 М.
08 Jantjie de Wet.avi
3:36
zakvniekerk
Рет қаралды 75 М.
Munisa Rizayeva - Aka makasi (Official Music Video)
6:18
Munisa Rizayeva
Рет қаралды 4,4 МЛН
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 83 МЛН
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 1,9 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 120 МЛН