02 Ramkat.avi

  Рет қаралды 422,482

zakvniekerk

zakvniekerk

Күн бұрын

Пікірлер: 20
@RuanFourie
@RuanFourie 5 жыл бұрын
Ek het gedink ek en die man gaan nog lang paaie loop, het sooo lekker saam gekuier, en toe eindig alles net ewe skielik bykans net na ons mekaar ordentlik leer ken het. Die wereld maak snaakse draaie. Maar hy is verewig deur sy musiek en in die geheue van die mense wat die voorreg gehad het om hom te ken. Wat 'n karakter. Ordentlike plat-op-die-aarde mens die gewees.
@peetventer4367
@peetventer4367 Жыл бұрын
ramkat means outstanding in his effort and his wife or family are so proud of him a plain nice fellow kortom ramkat is n benaming vir iemand wat jy trots op is
@doepa112
@doepa112 2 жыл бұрын
Ons mis jou ou Zak my Boeta-johann!!!
@cecilvanrhyn3696
@cecilvanrhyn3696 7 жыл бұрын
Baie geniet ek mis jou woema songs
@henryhermans140
@henryhermans140 2 жыл бұрын
Please explain what a ramcat huh
@bushmanspromo
@bushmanspromo 12 жыл бұрын
Zak jy is die beste
@tommydeyzel9371
@tommydeyzel9371 3 жыл бұрын
Zak jy ons mense se Ramkat.
@surethadurand
@surethadurand 13 жыл бұрын
ramkat!!!
@MulderXfile
@MulderXfile 7 жыл бұрын
Mis jou verskriklik ou maat. Ek speel nogsteed van jou musiek op my kitaar. Kannie nog steeds nie glo jy is weg nie.
@gord2000
@gord2000 11 жыл бұрын
Lekker !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@JacobusVdWesthu-iv5hq
@JacobusVdWesthu-iv5hq Жыл бұрын
Lekker man, ek ruik die stof wat hy opskop
@johanvdw7
@johanvdw7 9 жыл бұрын
Ons gaan jou baie mis maat.
@mariusartgouws7559
@mariusartgouws7559 7 жыл бұрын
ADAM TAS KLINK BAIE SOOS HY(HULS STEMME )
@dmccoetzee9816
@dmccoetzee9816 6 жыл бұрын
Manuel. jus hoe meer ek Zak se video's kyk hoe meer besef ek dat daar niemand. So lekker sy sing en sy eie musiek geniet soos zak nie. Nag ou groote.
@unclelucky2748
@unclelucky2748 5 жыл бұрын
Ja hy het sy eie musiek geniet...just the moves.
@anjoret
@anjoret 12 жыл бұрын
ons gaan jou mis!!
@Derick-j2w
@Derick-j2w 2 ай бұрын
Dis net so
@michellehorn8814
@michellehorn8814 12 жыл бұрын
ons gaan jou mis
BYT MY  ZAK VAN NIEKERK
2:47
ESDURAND
Рет қаралды 280 М.
05 Drie Fluite.avi
2:28
zakvniekerk
Рет қаралды 235 М.
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 22 МЛН
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 29 МЛН
Зу-зу Күлпаш 2. Бригадир.
43:03
ASTANATV Movie
Рет қаралды 720 М.
08 Jantjie de Wet.avi
3:36
zakvniekerk
Рет қаралды 76 М.
Voert Voert Meneer - Zak van Niekerk
3:48
TheParadigmPro
Рет қаралды 227 М.
Tolla se gewildste stories - Lekker lag stories 2
13:47
Music Edition
Рет қаралды 32 М.
10 Kalahari Kinders.avi
3:54
zakvniekerk
Рет қаралды 105 М.
John West
2:54
Robbie Wessels
Рет қаралды 79 М.
Zak van Niekerk - Lekkerkry (Official Video)
3:09
Play ZA
Рет қаралды 13 М.
Kiepie en Kandas (1981) (HD-1080p)
1:27:03
Tillie
Рет қаралды 15 М.
Zak Van Niekerk - Byt My (Official Video)
2:47
Leo Musiek
Рет қаралды 18 М.
Rolmodelle song
2:39
Alternative videos
Рет қаралды 17 М.
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 22 МЛН