Baie dankie Elize. Wonderlike getuienis. Liefde en seën vir julle
@elizebezuidenhout45493 ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌
@pawsation771910 ай бұрын
Baie dankie vir jou getuienis Elize, ek het 2021 deur so marteling gegaan. Niemand het dit nog so beskryf soos jy nie, ek kon nie in woorde sit die hel wat ek deur was. My babatjie is n maand oud en ek weet ek moet my medikasie verdubbel.
@DieGetuienis10 ай бұрын
Goeie dag. Dankie dat u uitryk. Reik asb uit na jou lokale Geesgevulde predikant om saam jou te bid wat die pad saam julle kan stap. Hou ons asb op hoogte.
@pierrebarnard110 ай бұрын
Wat 'n getuienis, dankie vir die bewusmaking van die werklikheid van depressie.
@andreolivier872410 ай бұрын
Prys die Here. Dit is goeie getuienis. Al die lof en eer aan die Here God. Baie Jesus liefde vir jou Elize. ❤️❤️✝️✝️🙌🙌🙌
@Annmarieprinsloo10 ай бұрын
PRYS DIE HERE VIR SY GROOTHEID EN WONDERWERK WAT HY GEDOEN HET .AMEN !!!!
@adellrothman5053 ай бұрын
Amen 🙏
@venitageorginegeel89107 ай бұрын
Prys Abba YHVH 🙌🏻
@deliahniemandkadoshbride744010 ай бұрын
Aan God al die eer !! HY is getrou, genadig en regverdig...HY doen wonders, Hy doen die onmoontlike...HY IS AWESOME !! DANKIE ABBA VADER !! BAIE DANKIE, U IS GOD !! ❤
@magdasmith142110 ай бұрын
Baie dankie Elize en Juanita. Wonderlike getuienis. ❤🎉
@catherinebotha363210 ай бұрын
Wat ń ongelooflike getuienis...die Here is so getrou!!!
@AdriOelofse-zl2jm10 ай бұрын
Amen & Amen
@mariecronje30502 ай бұрын
❤
@estellepruis774810 ай бұрын
Elize wat 'n wonderlike getuienis. Sal ek sê nog 'n wonderlike getuienis. Mens kan sien hoe lief hierdie vrou die Vader het en hoe dankbaar sy is vir die wonderwerk in hulle lewe na almal gesê het onmoontik. Hoe groot is U ons Vader in die Hemel. Dankie Juanita en Peter ook vir jullle harde werk om hierdie pragtige getuienisse week na week vir ons te bring. Dit is so 'n groot aanmoediging en dit laat 'n mens besef hoe die Here in ons lewens ook geantwoord het op gebede en wonderwerke gedoen het en 'n mens bly dankbaar op jou knieë en wag op ons Vader vir wanneer Hy weet dis nou die beste tyd.
@DieGetuienis10 ай бұрын
Baie dankie @estellepruis7748 , Ons waardeer jou kommentaar op reg. Al die Eer aan ons Hemelse VADER
@greenbin19829 ай бұрын
Baie dankie Estelle vir jou pragtige woorde.
@Annmarieprinsloo10 ай бұрын
Amen.
@elmariebotha97203 ай бұрын
❤💝❤️
@alettajohannavanwyk538810 ай бұрын
Aaauwh .,...Juanita jy is dierbaar ... weet net hoe om met n mens te werk! WOW! fantastiese! getuienis!!❤
@willieengerdaroos876710 ай бұрын
Wat n borrelende getuienis. God se goedheid ken geen perke. Be Blessed 🙏
@sunellpiorek44297 ай бұрын
Deur die selfde met premmitur so wonderlik te weet daar is Ander wat weet waar mens deur gaan
@priscilladrake18510 ай бұрын
Elize Jeremia 29:11 sê die Here sê EK KEN DIE PLAN VIR JOU MY KIND 🤗😇
@marietjiedaffue244610 ай бұрын
Baie dankie vir Elize Se getuienis. Ek is op 16 gediagnoseer met depressie. Ook hierdie donker pad gestap. Verskeie kere in n diep gat geval. Ek weet hoe dit voel as n selfmoord misluk. Maar 14 Jaar gelede het ek n pad met n wonderlike terapeut begin stap en ek is 12 Jaar vry van depressie. En ja, ek drink ook nog my pilletjies. Ek beskou myself as n "gerihabiliteerde" depressie lyer. Ek verstaan so goed as Elize praat van n stryd tussen jou kop en jou lyf. My depressie is na jare gediagnoseer as fisiologies. Dankie vir die getuienis. 🙌🙌🙌
@ARIALMINA10 ай бұрын
Ek het ook soortgelyke ervaring gehad. Na ivf.
@johannasmith252810 ай бұрын
Dis n wonderlike getuienis prys die Here jou geloof het jou ook gedra ek wens julle alle seen toe geniet jou pragtige kinders en glo die Here is groot sterkte ❤️ 🙏
@elainerabe832310 ай бұрын
Sjoe kosbare getuie
@louisekoutsouveliskoutsouv79226 ай бұрын
Depressie is n demoon wat jou aanval .Jesus Christus is die geneesheer was nog altyd en sal altyd wees.