Die onderwysminister sê die skoolkurrikulum moet hersien word.
Пікірлер: 7
@user-pe9wc4il5o27 күн бұрын
Naandsê James en Pretoria FM nuusspan, dankie vir die nuus. Geseende aand.
@neelspotgieter683527 күн бұрын
Baie dankie James. Seenwense vir julle
@RiaanAspeling27 күн бұрын
Baie dankie vir die nuus julle. Die klank is nou meer in lyn met die musiek maar James se stem word ge-"clip". Miskien verminder die musiek volume en James sin om dit meer in lyn te bring? Weet eens dankie vir die nuus, ek kyk elke aand.
@leaminnaar911927 күн бұрын
Ja ons onderwys is pateties. Hulle Kan gerus na Japan se skool kultuur kyk
@dirkieoo727 күн бұрын
En die spingbokke en Dricus wen in Perth.
@mariusnel812927 күн бұрын
Dit is rede om bly te wees. Hy het goed geveg en daai sixpack van hom lyk verby mooi ❤🎉