2019: 'N JAAR VAN VREUGDE - Stephan Joubert, 13 Januarie 2019

  Рет қаралды 11,573

LewenSentrum

LewenSentrum

5 жыл бұрын

Datum: 13 Januarie 2019
Prediker: Stephan Joubert
Tema: 2019: ʼn Jaar van vreugde
Sien ek myself deur die oë van Christus in 2019?
My wêreldbeskouing: CHRISTUS! HY IS MY LEWE (Filippense 1:21 NAV … want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.)
1. DIE KRUIS
Kolossense 2:14 (NAV) Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem.
Galasiërs 2:19-20 (NAV) Maar wat my betref, deur die wet is ek vir die wet dood sodat ek vir God kan lewe: ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.
Christus se kruis is my identiteit. Sy kruis verkondig dat my rekening skoon is. Sy lig val oor my lewe. Ek is ’n gekruisigde.
2. DIE FONDAMENT
N2 Timoteus 2:19-20 (NAV) Nogtans, die hegte fondament wat God gelê het, staan vas met dié woorde daarop gegraveer: “Die Here ken dié wat aan Hom behoort,” en: “Elkeen wat sê dat hy aan die Here behoort, moet wegbreek van die ongeregtigheid.” In 'n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en klei. Sommige is vir besondere gebruik en ander vir die alledaagse.
MY ewige rots is God. Hy ken my wat aan Hom behoort. Nou staan ek stewig in elke storm.
3. DIE TROON
Romeine 8:31-34 (NAV) Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees? Hy het sy eie Seun nie gespaar nie, maar Hom oorgelewer om ons almal te red. Sal Hy ons dan nie al die ander dinge saam met Hom uit genade skenk nie? Wie kan die uitverkorenes van God aankla? God self spreek hulle vry. Wie kan ons veroordeel? Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die dood opgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hy pleit vir ons.
Christus sit langs God in die hemel. Hy spreek my vry en bid vir my. Ek het vrye toegang tot sy troon van genade.
4. DIE KROON
2 Timoteus 4:6-8 (NAV) Wat my betref, ek word alreeds as drankoffer uitgegiet. Die tyd van my dood is voor die deur. Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou. Nou wag die oorwinnaarskroon vir my, die lewe by God. Op die dag dat Hy weer kom, sal die Here, die regverdige Regter, dit vir my gee, en nie net vir my nie, maar ook vir almal wat met verlange uitsien na sy koms.
My lewe is ’n reis onderweg na ’n ewige eindbestemming. Ek sien Christus in die geloof hier voor my staan by die wenpaal.
5. DIE TEMPEL
1 Korintiërs 3:16 (NAV) Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?
1 Korintërs 6:19-20 (NAV) Of besef julle nie dat julle liggaam 'n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in julle woon, van God ontvang, en julle behoort nie aan julleself nie: julle is gekoop, en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik.
Ek is ’n lewende tempel van die Heilige Gees. Hy woon voltyds in my. Ek behoort nie aan myself nie.

Пікірлер
NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie  2019
39:20
LewenSentrum
Рет қаралды 17 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020
42:57
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 24 М.
Blue Food VS Red Food Emoji Mukbang
00:33
MOOMOO STUDIO [무무 스튜디오]
Рет қаралды 36 МЛН
Sigma Girl Pizza #funny #memes #comedy
00:14
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 3,2 МЛН
Nurse's Mission: Bringing Joy to Young Lives #shorts
00:17
Fabiosa Stories
Рет қаралды 19 МЛН
Die Llama se probleem - Jean Marais, 6 Januarie 2019
35:50
LewenSentrum
Рет қаралды 1,6 М.
Koop Die Tyd Uit - Deel 1. (www.kniel.co.za)
46:08
Welkom by Kniel
Рет қаралды 19 М.
Preek 18-08-2024 Ds JPA Brink NG Fochville Noord
25:44
Coba van den Berg
Рет қаралды 120
GAAN EK HEMEL TOE? - Andries Enslin, 27 Januarie 2019
42:36
LewenSentrum
Рет қаралды 49 М.
Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022
54:01
NGK Fairland
Рет қаралды 22 М.
Wanneer ons God se Aardse adres word - Stephan Joubert, 27 Mei 2018
23:53
JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie  2019
38:26
Satan Ontbloot - Deel 1 (www.kniel.co.za)
46:10
Welkom by Kniel
Рет қаралды 41 М.
Blue Food VS Red Food Emoji Mukbang
00:33
MOOMOO STUDIO [무무 스튜디오]
Рет қаралды 36 МЛН