49) Broodnodige Erediens (Volledige Erediens) Hebr 10 Ds Gustav Opperman

  Рет қаралды 178

Woorde uit sy Woning

Woorde uit sy Woning

Күн бұрын

Bron: Lees: Deuteronomium 8; Heb 10:19-25
Teks: Deu 8:3 die mens lewe nie van brood alleen nie,
maar die mens lewe van alles
wat uit die mond van die HERE uitgaan.
Tema: Die brood van die ewige lewe
Psalms: 46:1; 46:3; 65:1,2; 65:3; 89:1,6.
Agtergrond tot die preek:
Om aan die lewe te bly, het ons brood nodig,
maar om ewig te lewe ...
om nou te lewe en om tot in ewigheid te lewe ,
het ons woorde nodig
en dit is die woorde wat by die Here se mond uitgaan!
Opnamedatum: 2024 10 13
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang en Orrelbegeleiding: GK Centurion (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from KZbin Audio Library. With thanks and appreciation:
Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
Artist: audionautix.com/
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Kontakbesonderhede:
Ds Gustav Opperman: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
Ina Opperman: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek ook ons webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word.
Ons versprei Ons video's ook op KZbin, Faceboek, WhatsApp en Telegram.
Ons Woorde uit sy Woning KZbin-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons KZbin-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van:
FNB Spaarrekening/Savings Pocket
Rekeninghouer: Philippina Opperman
Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou KZbin wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders:
Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account
Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons groot projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.
die woorde wat uit HERE se mond uitgaan.

Пікірлер: 3
@kobusmeintjes7064
@kobusmeintjes7064 7 күн бұрын
Dankie ds g ❤
@lettieblignaut5980
@lettieblignaut5980 6 күн бұрын
Ai liewe ds Gustav jy preek altyd my hart aan die brand. Baie dankie. Die Here seën u.
@annelies7times7toet
@annelies7times7toet 5 күн бұрын
DE SABBATH IS DE ZATERDAG. IN ALLE CULTUREN. check greek, bulgarian, italian, spanish, and so more.
Stank vir Dank! Fil 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
27:09
Osman Kalyoncu Sonu Üzücü Saddest Videos Dream Engine 269 #shorts
00:26
Kluster Duo #настольныеигры #boardgames #игры #games #настолки #настольные_игры
00:47
兔子姐姐最终逃走了吗?#小丑#兔子警官#家庭
00:58
小蚂蚁和小宇宙
Рет қаралды 13 МЛН
Ou- en Nuwe Testamentiese heiliges
46:46
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 15 М.
Baasraak Opelugdiens te Herbertsdale
58:36
Baasraak TV
Рет қаралды 58 М.
Part02 - Begrafnisdiens van Ockie & Martie Venter
1:13:28
Stream Pro
Рет қаралды 678
Pirkko Vesavaara - Jumala herätti hänet
45:02
Tohtori Ristintie
Рет қаралды 1,9 М.
Prediker Deel 2
30:31
Ekerk
Рет қаралды 6 М.
Sondagoggend Erediens - 27 Oktober 2019
49:22
LewenSentrum
Рет қаралды 45 М.
Herlewing tent bediening
33:11
Stanley Cyster
Рет қаралды 132 М.
'n Lig vir die nasies Jes 53 Ds Gustav Opperman GK Brakpan Woorde uit sy Woning
29:31
Osman Kalyoncu Sonu Üzücü Saddest Videos Dream Engine 269 #shorts
00:26