Ons seuns het manne geword in die weermag. Baie het die hoogste prys betaal, ons sal hulle nooit vergeet. Dankie aan elke soldaat vir julle onselfsugtige diens.
@dirkburger13629 ай бұрын
Dankbaar vir julle!
@diondubruyn36719 ай бұрын
Dankie
@kempvdwesthuizen92457 ай бұрын
Het die episode baie geniet. Hierdie manne was ysters
@pietsmit55878 ай бұрын
In '76 was Dave Hill,Johan Blaau, Herbie Post en Kitcha die leiers element van B-komp.