Afrikaners en Hongare - Ernst Roets en Ilze Nieuwoudt op Pretoria FM

  Рет қаралды 1,178

Ernst Roets

Ernst Roets

Күн бұрын

Ek en kollega, Ilze Nieuwoudt het op Pretoria FM met James Kemp gesels oor die dokumentêre film, Boers in Carpathia en die boek, Betrekkinge tussen Afrikaners en Hongare, 1652-2023.
Die dokumentêr fokus op die parallelle tussen die kulture en erfenisse van die Afrikaners en Hongare. Dit word aangebied om die Hongare en Afrikaners aan mekaar voor te stel en om lesse uit te ruil wat hierdie twee kultuurgroepe die afgelope paar dekades geleer het. Verskeie invloedryke Hongare het aan die vervaardiging van hierdie film deelgeneem. Die lokprent is pas gepubliseer.
By dieselfde geleentheid beoog ons om die boek, Betrekkinge tussen Afrikaners en Hongare, 1652-2023 vry te stel. Hierdie boek vertel die verhaal van twee oënskynlik verskillende kulturele gemeenskappe wat deur die eeue 'n unieke, maar grootliks onbekende band gesmee het. Dit stel onder meer ondersoek in na Afrikaners wat voor die Eerste Vryheidsoorlog inspirasie geput het uit die Hongare se vryheidstryd van die 1840's; inspirasie geput deur die Hongare uit Boere-oorlogshelde; Hongare wat tydens die Anglo-Boereoorlog in Suid-Afrika kom veg het; verhoudings wat te midde van die Koue Oorlog gekoester is en die hernieude vriendskappe wat deur die instellings van die Solidariteit Beweging na die ANC-oorname van Suid-Afrika geïnisieer is.

Пікірлер: 3
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 5 ай бұрын
Dankie !! Baie interessant né. Ons Europese wortels tel tot ons voordeel ❤
@clavichord
@clavichord 5 ай бұрын
Interessant om hiervan te hoor!
@HannoVisagie
@HannoVisagie 5 ай бұрын
Al weer die Solidariteit-snertwoord 'gemeenskap' ipv VOLK.
Ernst Roets: Op die man af
13:22
Ernst Roets
Рет қаралды 3,3 М.
Palestinian ambassador to the UK Husam Zomlot speaks at the TUC Congress.
28:37
大家都拉出了什么#小丑 #shorts
00:35
好人小丑
Рет қаралды 86 МЛН
Dad gives best memory keeper
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 21 МЛН
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 70 МЛН
Apple peeling hack @scottsreality
00:37
_vector_
Рет қаралды 124 МЛН
Stop the Bela Bill!
17:16
Ernst Roets
Рет қаралды 19 М.
بقال و طوطی | حکایتی از مثنوی معنوی | مولانا
25:21
Rashid Kakavand | رشید کاکاوند
Рет қаралды 10 М.
Suid-Afrika in 2024 en daarna
11:49
Ernst Roets
Рет қаралды 9 М.
Mathys Roets oor propaganda, slaai en braai
7:16
Aardklop
Рет қаралды 160
Dave Pepler - Kwêla | kykNET
17:28
kykNET Argief
Рет қаралды 41 М.
Ernst Roets | The Afrikaner Philosophy of Fixing Your Own Problems | NatCon 4
13:58
KLAP: Kenhardt op 'n donkiekar
12:14
PasellaTV
Рет қаралды 27 М.
Die manne is ontevrede met die hofverrigtinge op Senekal
5:22
大家都拉出了什么#小丑 #shorts
00:35
好人小丑
Рет қаралды 86 МЛН