Рет қаралды 53,236
Manne is baie ongelukkig oor die uitstel van die borgaansoek. Die verdagtes het glo nie verteenwoordiging gehad het nie. Nou wil die verdagtes ook nog by die regering aansoek doen vir hulp. Willie en Francois deel hulle opinie aan Angelique.
#Boermedia #Plaasterreur #StopPlaasmoorde