No video

Alles verloor! Tog was daar was nog hoop!

  Рет қаралды 14,498

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Van suksesvolle besigheidsman, tot boemelaar, tot Pastoor! Lourens Groenewald vertel Peter Palmer hoe hy op
straat beland het. Is daar selfs hoop vir 'n boemelaar? Kom luister verder.
Kom luister ook na ander opnames by www.diegetuienis.co.za
Facebook bladsy: / diegetuienis
Die Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#diegetuienis

Пікірлер: 15
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 2 ай бұрын
Amen Prys Die Here vir die awesome getuienis dankie dat U ons so lief het Koning Jesus👏👏👏👏
@pierrelabuschagne7220
@pierrelabuschagne7220 2 жыл бұрын
Baie baie dankie!!!
@mariodraghoender415
@mariodraghoender415 Жыл бұрын
Amen Baie dankie Jesus
@user-fn7vc9le7s
@user-fn7vc9le7s 7 ай бұрын
Baie dankie vir die boodskap ek waardeer dit dit was n wonder like getuienis
@user-fr8vq8rf8v
@user-fr8vq8rf8v 9 ай бұрын
Dankie Here ek weet daar is hoop dankie Here❤
@leonedelange1716
@leonedelange1716 Жыл бұрын
Julle maak 'n groot verskil. Die Here seën julle oorvloedig. ❤
@williedupreez6132
@williedupreez6132 3 жыл бұрын
Pragtig pragtig al die eer aan dieHere
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 2 жыл бұрын
WOW!! Wat n getuienis....dankie Lourens...
@elsanauda2069
@elsanauda2069 4 жыл бұрын
Dankie, dat ons waarde nie afhang van wat mense van ons dink nie, maar dat dit net afhang van wat U alleen van ons dink. Baie BAIE dankie Here!!
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 2 жыл бұрын
Amen!!!
@christienasteyn6918
@christienasteyn6918 4 жыл бұрын
Amen
@kianamoses2685
@kianamoses2685 3 жыл бұрын
Hallelujah,, 🙌🙌🙌
@ansieswanepoel5127
@ansieswanepoel5127 3 жыл бұрын
Prys die Here wat n wonderlike getuienis.
@kersie2000
@kersie2000 3 жыл бұрын
En as Die Heilige Gees hom gryp dan bars hy los en sing.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Ek was dood langs die sypaadjie
24:21
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Stay on your way 🛤️✨
00:34
A4
Рет қаралды 33 МЛН
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,1 МЛН
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 17 МЛН
Ettienne Pio - Getuienis
48:36
Kruiskyk
Рет қаралды 6 М.
Die Getuienis van Andrew de Vries
28:22
Gesinskerk
Рет қаралды 2,7 М.
Is daar hoop vir my?
25:25
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Verlos van selfmoord
26:01
Die Getuienis
Рет қаралды 3,7 М.
Gewaarsku maar wou nie luister nie
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Ek moes die kerk verlaat
26:16
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Glo jy aan spoke?
29:31
Die Getuienis
Рет қаралды 29 М.
Christen vas gevang in pornografie! (Fixed)
36:47
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Tronk toe deur dwelm sindikaat
31:25
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Stay on your way 🛤️✨
00:34
A4
Рет қаралды 33 МЛН