Amen. Dki vir jou getuie. Net Abba Vader kan my red.
@AletLocke8 ай бұрын
Amen dankie vir Jou getuienis glo Jou getuienis sal baie vrouens deur dra mag God Jou altyd seen
@lettiejaphta1918 Жыл бұрын
Dankie Jesus vir die getuienis
@melindataljaard27538 ай бұрын
Pragtige getuie, so baie hiervan in my eie lewe gehad. Deur alles het Vader my deur gedra.
@GeorginaBenjamin-t1l3 ай бұрын
Ek will baie dnkie se vir u getuiness wat jy gedeel her ons dien a merkwaardige hemelse Vader wat sooo lief is vir ons
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie getuienis.
@elmarievisser57432 жыл бұрын
Ek geniet jul videos sooo baie♥️ Dankie
@marianneoosthuizen76985 ай бұрын
Amen
@JacquesWalters-t1t Жыл бұрын
❤
@salomievanderwesthuizen73923 ай бұрын
Ek wonder Baie oor die woord vergifnis Ek kan vergewe, ek kan kwaad vermy My persoonlike issue is mens wat aan jou gesondig het, God's kinders is en tog nooit onverskoning vra nie. Ek besef dit is hul keuse, my lewe moet reg wees. Ek weeg tog op dan hoe is dit moontlik om n voorbidder te wees en tog nie persoonlik kan onverskoning vra nie. Kan dit dan net van een kant af kom. My rede om n afstand lewe te voer, ek groet maar stel nie belang in gesprek of teen woordigheid nie Bid sal ek aan hou en glo dat die Heilige Gees my sal lei Dankie