Almero - Donnerse Lag (Official Video)

  Рет қаралды 87,174

ALMERO

ALMERO

5 жыл бұрын

En jy het my gebliksem met jou donnerse lag.
Donnerse Lag van die album "Maandag" nou beskikbaar op alle streaming platforms.
Rok ontwerp en gemaak deur @Helenathelabel
@kanadarecords
Dankie aan Anne-Mart Nienaber vir jou volla, Tjaart van der Walt vir jou huis en Stefany Seymore vir jou bakkie en rond ry.
Akteurs : Miné Fourie en Almero
Video deur Nico Welgemoed
Volg ons:
Almero:
Instagram: @almero_welgemoed
Facebook: Almeromusic
Nico
Instagram: @nicowelgemoed

Пікірлер: 49
@ruanbarnard
@ruanbarnard Ай бұрын
Hoe de fok hoor ek nou eers van die ou wowwwwwww
@mariussmuts3153
@mariussmuts3153 Жыл бұрын
4 fokken jaar terug en ek hoor nou eers van die ou?!?! Warrefok ouens? Waars die airplay?
@simeondutoit6545
@simeondutoit6545 4 жыл бұрын
Nou in Nederland, maar jou musiek is een van die stukkies van SA wat ek saam met my ronddra
@christoleroux4500
@christoleroux4500 4 жыл бұрын
Ek is mal oor hierdie lied. Almero se stem klink vir my sterker en meer volwasse.
@amaris368
@amaris368 4 жыл бұрын
Dis lekker om ook bitjie ander dele van ons land in 'n musiek video te sien. Dit voel asof alles altyd in die Kaap afspeel.
@apluks607
@apluks607 4 жыл бұрын
Moerse spoegwolf vibe van hom af ....flippen love dit
@brianvanzyl7144
@brianvanzyl7144 4 жыл бұрын
Jou song is so relatable. Dit help hartseer harte regoor suid afrika
@TheBendixSA
@TheBendixSA 2 жыл бұрын
crazy bakgat awesome befok bavange.
@Thinus101
@Thinus101 7 ай бұрын
Ek luister gewoonlik net metal en klassieke stukke. Ek vermy afrikaans. Maar hierdie stuk musiek... Dit vat so diep. Dieper as diep. Beste werk in afrikaans wat ek in 'n lang tyd gehoor het. Jou stem laat my baie dink aan Danie Niaus. Jou skryf werk is baie skerp en vyn. Great job ouboet. Hoop hierdie video kry meer aandag.
@neville-leighforrester9649
@neville-leighforrester9649 4 жыл бұрын
Sit asseblief die song se lirieke op?
@jacquespretorius3270
@jacquespretorius3270 4 жыл бұрын
Haar Donnerse Lag...💭 💔 what a song! ❤️
@juanwoest9745
@juanwoest9745 Ай бұрын
Hi, ek het jou show in the Atterbury Teater nou Donderdag baie geniet. Ek hoop jy sien baie min oop seats as jy weer op daai kunstenaars app kyk. :)
@jbbotes
@jbbotes 5 жыл бұрын
Bly my gunsteling liedjie op die album! Mal daaroor! Wel gedaan!
@jen-mariegrove9516
@jen-mariegrove9516 3 жыл бұрын
Beautiful song, Almero! Oorvloed talent...ek is stomgeslaan!
@merindadiesel3370
@merindadiesel3370 9 ай бұрын
Die woorde...en die stem!!!
@mcvandamme2715
@mcvandamme2715 5 жыл бұрын
Briljant!! Great.
@KittyGirl999
@KittyGirl999 5 жыл бұрын
En die minute tik te stadig verby! Kan nie wag nie!
@waterbeing3197
@waterbeing3197 5 жыл бұрын
Dankie dat jy jou talent met ons deel. Nog asb!
@mariaangreeff9355
@mariaangreeff9355 4 жыл бұрын
Besonderse talent!
@rontoer
@rontoer 5 жыл бұрын
JAAA!
@faithgordon1705
@faithgordon1705 5 жыл бұрын
Ek love jou musiek 🙌🏻
@stevenmarx3379
@stevenmarx3379 4 жыл бұрын
Doen so voort! Baie mooi.
@morgankalcher1721
@morgankalcher1721 5 жыл бұрын
joox asbb❤️
@lelieblou1898
@lelieblou1898 5 жыл бұрын
YESSS!!!!
@justmiamusic
@justmiamusic 5 жыл бұрын
Uitstekend!!!
@windillvanniekerk209
@windillvanniekerk209 5 жыл бұрын
Ek love dit
@brendondelport113
@brendondelport113 5 жыл бұрын
Well done jullle!
@wherearethecrystals
@wherearethecrystals 5 жыл бұрын
Dis kuns!
@dylanmarais1487
@dylanmarais1487 5 жыл бұрын
10/10
@psychedeliclamma4202
@psychedeliclamma4202 4 жыл бұрын
goeie werk dude
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 3 жыл бұрын
Weggeblaas deur jou besonderse stem❤
@tarynvanniekerk1480
@tarynvanniekerk1480 5 жыл бұрын
Ń gunsteling!
@holdmedear
@holdmedear 4 жыл бұрын
love it! watse LUT gebruik julle?
@Almeromusiek
@Almeromusiek 4 жыл бұрын
Thanks! Ek gebruik nie ‘n LUT nie ek grade in davinci resolve. :)
@wherearethecrystals
@wherearethecrystals 5 жыл бұрын
Ongelooflik!
@helie4279
@helie4279 3 ай бұрын
Laat mens dink aan Danie Reenwolf van Spoegwolf se stem ...en ek ontdek dit vandag eers ...
@rozaanbosch4618
@rozaanbosch4618 5 жыл бұрын
Joox?
@zachelkoorzen9431
@zachelkoorzen9431 Жыл бұрын
Nog nooit beter vidéo gesien nie
@juanengelbrecht4362
@juanengelbrecht4362 2 жыл бұрын
My ma sê:"wil jy nie maar forward nie?." Spoegwolf wannabe
@user-wp9es8nd6i
@user-wp9es8nd6i 2 жыл бұрын
het sy jou na jou bedtyd laat wakker bly sodat jy dié comment kon tik?
@juanengelbrecht4362
@juanengelbrecht4362 2 жыл бұрын
@@user-wp9es8nd6i ja, ek moes jou ma happy hou, maar gelukkig was dit maklik want sy is gewoond aan min.
@user-wp9es8nd6i
@user-wp9es8nd6i 2 жыл бұрын
@@juanengelbrecht4362 baie kreatiewe manier om te se jy het min om te gee 🤷‍♂️
@juanengelbrecht4362
@juanengelbrecht4362 2 жыл бұрын
@@user-wp9es8nd6i jou pa wat haar sleg gemaak het, skaars die punt ingedruk toe word daar gesê ek is geseënd, gelukkig vir my was dit 'n once off.
@user-wp9es8nd6i
@user-wp9es8nd6i 2 жыл бұрын
​@@juanengelbrecht4362 gaan nie lieg nie, het bietjie meer verwag as die standaard hoërskool "jou ma" trant.
Almero - Vuurvas
3:39
ALMERO
Рет қаралды 281 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 37 МЛН
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 34 МЛН
Almero - Monochromie
3:48
ALMERO
Рет қаралды 55 М.
Ek Mis Jou Ook
4:47
Loki Rothman - Topic
Рет қаралды 95 М.
Almero - 'n Brein met 'n Bloukol (Official music video)
3:16
Falling Forward! Funny Fails Of The Week
8:03
FailArmy
Рет қаралды 3,4 МЛН
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Joe F   Hou My Vas
3:07
Joe Ferreira
Рет қаралды 64 М.
Riaan Benadé - Gooi Nog 'n Whiskey
5:29
Riaan Benadé
Рет қаралды 1,9 МЛН
Almero - Vloedverlief ft. Reënwolf (Lyric Video)
2:35
ALMERO
Рет қаралды 81 М.