Music video by Appel performing Kom Lê My Neer. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to universal Music (Pty) Ltd (ZA) vevo.ly/c2auqS
Пікірлер: 160
@riettedouglas88514 жыл бұрын
Ek luister die song oor en oor, die mooiste woorde!! Dink baie mense kan relate na die woorde, dankie Appel dt is 'n awesome song!!
@melaniedelport19305 жыл бұрын
Hierdie liedjie dra my deur dié seerste tyd van my lewe. Dankie vir hierdie ''awesome'' song! Lief julle!
@ecpnothnagel91215 жыл бұрын
Hoop dit gaan baie beter. Hemelse Vader word vir dié mens haar enigste troos en wys haar hoe kosbaar sy vir U Seun is, maak haar 'n geskenk wat reingemaak is en waardig is om aangeneem te word as oorwinnaar en mede erfgenaam van die Koninkryk van Jesus Christus, deurgaans laat haar lyding en haar oorwinning daartoe sal lei dat U grote Naam verheerlik sal word en dat U krag in haar swakheid volbring sal word. Werk deur U Heilige Gees in haar hart om ontvantlik te wees vir u Heilige Woord en dat sy al haar bekommernisse voor u voete sal neerlê, nooit verbitterd sal raak nie en ten bloede teen die sonde sal stry. U is vir ons, wie kan teen ons wees. Ons kan nie eers asemhaal sonder U nie. Skenk ons uit genade geloof, hoop en liefde en laat ons allereers u Koninkryk soek sonder om aan ons eie behoeftes te dink. In U is ons meer as oorwinnaars en ons het U lief met ons hele hart, siel en verstand. Amen
@melaniedelport19305 жыл бұрын
@@ecpnothnagel9121 Baie dankie, liewe Philip. As ek kon, het ek jou nou 'n stywe drukkie gegee, maar ek dra jou op aan Ons Pappa God. My hart is nog baie seer - dis 'n seer tyd en seer storie. Jesus-genade en Sy liefde dra my alleenlik. Dankie vir jou gebed en omgee - ek glo Jesus gebruik mense soos jy ook as instrumente. Ek koester dit!!!
@brihanvanniekerk25804 жыл бұрын
Alles wat seer is raak beter met tyd, moenie vashou aan die pyn nie.....dit breek mens...
@melissarheeder31253 жыл бұрын
Die is letterlik die mooiste song ooit ek Sal enige iets doen om saam jou te sing, ❤️
@wernervanrooyen65242 жыл бұрын
Moed vir die hardwerkende in vreemde lande! Hou vol met die prag musiek!
@michaelgroenewald14332 жыл бұрын
Dankie champ...jyt my deur baie gehelp die afgelope ruk.....jou musiek baie Goeie kos vir siel....dankie....
@RikusKeyser3 жыл бұрын
Sooo mooi... Al vir jare een van my gunstelinge. Dankie! 🙏🙌
@susancoetzee70896 жыл бұрын
Een van die beste songs ooit .... Appel jys n yster van inspirasie
@fransiegriffin11425 жыл бұрын
Stem saam beautiful song
@gertwoest58974 жыл бұрын
Ek stem ook saam dit is ñ beautiful song🎤🎶💝💗💖
@louisnelpienaar56235 жыл бұрын
Beste song ooit, jy motiveer 'n mens ongelooflik. Dankie vir jou awesome musiek
@liezljacobs6607 Жыл бұрын
Ek love die lietjie Apple jy is die beste design van lietjies
@fjwerkswinkel96873 жыл бұрын
die song maak my elke keer moer positief dankie broer.........
@Kpt_zues9 ай бұрын
6 year later na die lientjie en dis steeds mooi ❤😊
@toscabrutus17813 ай бұрын
Mooi liedjie. Ek like dit! Groete uit LIma Peru!
@winstonnolan4 жыл бұрын
TUNE BOYS!!! GEE DIE MAN N HIGH FIVE! GO APPEL!!!
@barendwait244010 ай бұрын
Pragtige liedtjie wat heiwee uitstraal en vassteek in n mens se kop
@barbaraspreeth274 жыл бұрын
Ja appel🍏jy is amazing en ek hou daar van dat jou liedjies n storie agter dit het❤
@yesman807411 ай бұрын
Die song laat my dink aan hoe seer mense my gemaak het tevore en hoe ek een dag geluk sal vind met my trouvrou. Ek weetie dalk moet ek net chillax (4September 2023)
@zhanesteyn74573 жыл бұрын
Beautiful voice sal laaik om jou te ontmoet
@Josh-bz7kf2 жыл бұрын
'n baie nice mens Ons hom gisteraand gesien Hyt fotos geneem en gesels Baie respek vir hom
@paulgreyling40503 жыл бұрын
Sjoe geniet die man se musiek--mag maar Afrikaans is so n mooi vertellende taal
@carlaroode58816 жыл бұрын
Ek sal my 2 voor tande gee om jou te ontmoet...jys net amazing
@danelldutoit4396 жыл бұрын
Rerig...die liedjie is baie mooi ek luister hom oor en oor!!!!😀
@NoOne-qj8mg2 ай бұрын
I love this song, it reminds me of Jakkals my bike. Wind through the wings and peace in a speedy distance.
@TheressaNel-tm9be7 ай бұрын
Dit is my kleinseun van 15 se mooiste song van jou jy sing awesome❤❤❤❤
@riaanvosloo22583 жыл бұрын
Jy is die beste
@MrPineapple-mi8cj6 жыл бұрын
Love die song appel goeie werk ☺☺
@zhanesteyn74573 жыл бұрын
Hou Bje van die song
@chantalvanstaden18343 жыл бұрын
Love it
@gerrieminnaar43306 жыл бұрын
Dit is so mooi
@corriemunnik28332 жыл бұрын
Ek weet Appel is gelowig aangesien hy een aand op Toks en Tjops sy getuienis gedeel het. Daarom vra ek... Het iemand al gedeeltes van hierdie liedjie geluister en hom herskryf dat jyself die volgende woorde vir Vader bid? "Bewys myself gereeld verkeerd, dat 'n mens soos ek nie sonder Jou kan leef." "Wys my wat ek mis, wat Jou hart van vol is. Kom en vat my seer...." "Sal Jy die vuur in my aansteek, die hitte in my kweek, by my staan al word ek oud?" ...laaste en beslis die mooiste, grootste bewys hiervan: "Sal Jy my dra deur die vrees en 'n Lig vir my wees? As dit koud is, my Warm hou?" Dankie Appel vir 'n besonderse liedjie.
@naomijansenvanvuuren9052 Жыл бұрын
Appel is net die beste. Love hierdie song van jou luister hom op repeat.
@sunettesiecker5983 жыл бұрын
Mooiste mooi!! Diep song !!💌
@gavinoelrich88825 жыл бұрын
Fantastic
@candicevanderwalt11563 жыл бұрын
My gunstelling lietjie Apple love dit hou so aan
@boncreationsza2 жыл бұрын
Awesome song!
@deanwarren90175 жыл бұрын
I am English and love and under stand
@riaannel58034 ай бұрын
Baie mooi liedjie, mooi stem Appel
@rinaroberts303 жыл бұрын
Waar is jou baard!? Neeeeee ;-) Love jou musiek. Dankie
@carinvandeventer58366 жыл бұрын
Pragtig
@ericatruter1275 Жыл бұрын
Absoluut pragtig. Jou stem is uniek👌🌹
@fransiscadavidson63154 жыл бұрын
Wat n song..baie mooi appel.jy mag maar
@chantelletheunissen82622 жыл бұрын
Briljant Appel!!!!!!
@angierabie27966 жыл бұрын
Great song
@theunsopperman4149 Жыл бұрын
1 O
@markdebruin98885 жыл бұрын
Goeie song
@sharonnagel33844 жыл бұрын
Die mooiste in Afrikaans tans 💕
@janlubbe-amptelik29026 жыл бұрын
Jis, beautiful dude. #respect
@nicolaasjansevanrensburg30606 жыл бұрын
Dis nou mooi
@fjwerkswinkel96874 жыл бұрын
waare woorde amen
@kcsteyn38054 жыл бұрын
Like jou songs 🙃🙃🙃👁
@mariannevermaak4213 ай бұрын
Baie mooi liedjie
@elresavaneijk75653 жыл бұрын
Legend
@miemiedodd66966 жыл бұрын
Di song spreek boek dele ...thanx great song
@karenviljoen33505 жыл бұрын
❤❤❤
@Max.d.k3 жыл бұрын
🖤 LOVE DIE SONG 🖤
@keeversfonteinboerdery36414 жыл бұрын
Baie lekker liedjie
@mporg36106 жыл бұрын
amazing woorde....love jou musiek
@jovanberg8798 Жыл бұрын
Het hierdie juweel onlangs ontdek...!! WoW
@user-bv2ts8eq8e6 ай бұрын
Jooc 😭😭😭😭😭😭😭😭
@anyadelange60946 жыл бұрын
mal hieroor ♡
@johanvandenberg39784 жыл бұрын
Bel mu
@cherisehildebrand29746 жыл бұрын
Amazing! GEK daaroor.
@janine78746 жыл бұрын
Love jou songs!!!
@monjagyl11006 жыл бұрын
jy lyk soos n katjie. Is jy jags ?
@davianbeukes99524 жыл бұрын
You're absolutely gorgeous!!!...
@dirkgrobler2256 жыл бұрын
Appel wil net se daai liekie van wit boer daai liekie laat my virlang na die plaas lewe as ek ni soo groot man was ni sou ek ni soo hart proebeer het om my traane te slik ni mag daar nog bja albums vir jou foor le
@diekleinbaas13 жыл бұрын
Ek verstaan mense se siening Maar tjom ek mis die regte cubby appel. Great song.
@louiskoekemoer64336 жыл бұрын
Kom let my neer nice song
@louiskoekemoer64336 жыл бұрын
Le
@maritzacurrie46696 жыл бұрын
Awesome!
@melanylotter38174 жыл бұрын
Mooiste liedjie en woorde!
@gertwoest58974 жыл бұрын
Is ñ mooi liedjie
@renevdwesthuizen2 жыл бұрын
My vader.hy mag maar sing.baie mooi.jy sal nog ver kom met dai stem.👍👍👍👍👍
@charldrake15882 жыл бұрын
Daie mooi
@peaceforlife96083 жыл бұрын
TROTS IN AFRIKAANS✌❤✌❤✌❤✌❤
@dehanleroux3883 Жыл бұрын
Appel jy sing. mooi
@anitapretorius53033 жыл бұрын
i love you
@anitapretorius53033 жыл бұрын
i love you appel
@henkvanjaarsveld57545 жыл бұрын
Waar woorde
@teressakoekemoer45496 жыл бұрын
Appel mal oor die liedjie jy is n yster
@monjagyl11006 жыл бұрын
appel is n poes
@sirroche46394 жыл бұрын
top 5, bedoel hy dit,,,begin n redding kontak my rgbezuidenhout en ons begin praat
@quintinprinsloo42585 жыл бұрын
Die song se woorde is bitter mooi, maar die video pas nie by die woorde nie!!
@ivyviljoen19855 жыл бұрын
Jip woorde maak erger seer as n vuis hou Vuis hou word gesond maar woorde bly !!!!!
@psjfellowship30946 жыл бұрын
Dis rerig awesome musiek en die wat die songs so looo en sleg sê moet hul kop laat lees.daar groot betekenis agter liedjie as jy mooi luister en die lieke get appel geskryf met groot betekenis daar agter het hy in onderhoud eenkeer gesê.
@TheressaNel-tm9be6 ай бұрын
Baie mooi Appel jy mag maar sing hoor
@magriethavanderwesthuizen74974 ай бұрын
Sulke sielvolle musiek help 'n mens deur baie moeilike tye en laat nens besef daar is soveel mense daar buite wat deur net soveel swaar emosionele tye swoeg. Maar daar is lig aan die einde van die tonnel. Eendag.
@johanmeyer994 жыл бұрын
Pel!
@user-by6ns9gg7n6 ай бұрын
❤
@Atoncor13 ай бұрын
Kan ons of kan ons nie, vat my seer.
@MaritzaVanWyk-zh8gt Жыл бұрын
Helo Appel
@user-wg9wb3hp4o8 ай бұрын
Defnitief op my begrafnis
@keiraswiegers38823 жыл бұрын
♥️❤️♥️❤️♥️❤️♥️❤️
@psjfellowship30946 жыл бұрын
Mal oor jou musiek.wil graag jou cd koop
@monjagyl11006 жыл бұрын
koop eerder my cd. Dis genaamd: Kom vinger my in die hol.
@psjfellowship30946 жыл бұрын
Monja Gyl jy siek in jou kop om sulke goed reply op my doodgewone comment.jy hulp nodig.jy blerrie vertraag om sulke snert comment!!!!!!!!
@monjagyl11006 жыл бұрын
ek stem saam.
@johannescoetzee99814 жыл бұрын
wie was by Postmasburg vir appel
@nadiaolivier74105 жыл бұрын
Waar kan ek jou liedjie somerson kry???
@melaniemower54453 жыл бұрын
Ek weet die is lank terug, maar jy kan musiek aflaai van tubidy.mobi af... mp3 download.. 😉 hoop dit help
@pieterpotgieter89572 жыл бұрын
I hou wan you song
@ginogawanab46822 жыл бұрын
I love Afrikaans music can u help fine one song called mampeor apple branas het nog ni my hard gebreek ni
@etiennejansevanrensburg57852 жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/m4q0qKSoqsqmqNU
@etiennejansevanrensburg57852 жыл бұрын
There you go..
@anitapretorius53033 жыл бұрын
appel jy is amisieng
@element10646 жыл бұрын
Die liedjie is ongelooflik meneer
@monjagyl11006 жыл бұрын
jy is ongelooflik fokken stupid
@element10646 жыл бұрын
Fok jou man jou fokken poes
@monjagyl11006 жыл бұрын
wat? as jy my poes sien sal jy met jou klein pieliekie wil speel tot jy skiet. My boude sal jou laat kom voor jy kan se Appel. :-)
@element10646 жыл бұрын
Belowe, wys my ;-) hehehe
@RealRaslu5 жыл бұрын
Nee wat, Monja jys befok. Ek like jou comments haha!
@erikdemilander4946 жыл бұрын
Ongelooflike lied en skitterend uitgevoer deur Appel. Wie was verantwoordelik vir die musiek en liriek?
@christophkotze3606 жыл бұрын
Erik De Milander ek skryf al my musiek self Erik, groetnis Appel
@monjagyl11006 жыл бұрын
Dit was Poeskop van der Merwe en Manaier Koekemoer. Halle het vreselijk draad getrek en lerike uitgedund terwijl hulle op Eric de Milander skiet.
@psjfellowship30946 жыл бұрын
Monja Gyl jy siek in jou kop
@teliciaannandale84583 жыл бұрын
Amanda
@sirroche46395 жыл бұрын
nie n fan nie,,die song is n champ
@mixfour42308 ай бұрын
Ons is soms te emosioneel Verloor ons self Ons self beheer Ja woord wen klip Want woorde maak ons seer Ek dwaal gereeld Op niemand's pas Ek soek konstant na groener gras Na die een wat in my Die een wat by my sal pas So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my vir altyd langs jou neer Ons praat te gou En dink nie wat ons sê Wil eintlik net 'n goeie einde hê Maar almal is bang Bang om 'n kans te vat Soort soek soort En keer op keer Bewys myself, gereeld verkeerd Dat 'n mens soos ek Nie sonder jou kan leef So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my vir altyd langs jou neer Sal jy die vuur vir my aansteek Die hitte in my kweek By my staan al word ons oud Sal jy my dra deur die vrees 'n Lig vir my wees As dit koud is my warm hou So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer Lê my vir altyd langs jou neer So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my vir altyd langs jou neer So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my vir altyd langs jou neer En lê my vir altyd langs jou neer
@riaanpool8773 жыл бұрын
Lisa se kliënt
@ericusdaniel78905 жыл бұрын
nee dankie ..
@teniquemuller17032 жыл бұрын
het Appel gesien by klipdraai
@wernercoetzee3054 Жыл бұрын
Puik
@henriderks99824 жыл бұрын
Goeie song tot jy die worde mooi luister dan kom jy agter niks rym nie en qlles word gerepeat
@freddieg1254 жыл бұрын
Dis nie n gedig nie dit moet nie rym nie
@psjfellowship30946 жыл бұрын
Monja gyl jy fieslik om sulke twak comment op almal se comments
@lynette5995 жыл бұрын
Monja Gyl is op baie groepe - dis n troll wat altyd dieselfde tipe goed kwytraak - moenie reageer nie...dis wat 'n troll wil hê :-)