"...en as ek bemin om te raak in n vreemdeling, dan sal dit reën ... En ek is absoluut alleen... Ek dink ek mis maar net jou hart. Ek mis jou stem maar dis net geluide... En as jou glimlag my verlaat lê my geraamte in die ruimte... Ek dink ek mis maar net jou hart" 😭😍❤😇 this is making me miss my mom so much🌌❤we love afrikaans music it really brings people together and gives a sense of home ❤❤❤
@lonihutchison52003 жыл бұрын
Agree, heartfelt.
@Joy-nl1vp3 жыл бұрын
@@lonihutchison5200 actually forgot about this havent listened to afrikaans music since my mom. Thanks for the comment... Ill give it a listen later. 🌺
@topsyrobbertse28403 жыл бұрын
My husband almost gone a year. Such true words. I miss his heart. The voice, the tenderness. It could never be the same with anyone else.
@MyMy-od2bw3 жыл бұрын
Jjnjn Mjjjjj.jmj
@michaelmaritz52552 жыл бұрын
Absoluut !!!!!👍🏻🤘🏻
@user-dh5xc8st9g4 жыл бұрын
Hierdie 50 apies wat nie van hierdie liedkie hou nie, weet verseker nie hoe om liefff te hê nie💔💔💔
@ReedyUpdated4 жыл бұрын
Ek verstaan nie, maar hierdie lied het my hart geraak.
@rudimoore8436 Жыл бұрын
Die liedjie het my laat besef..... Ek mis my regte self
@lesliemacdonald91493 жыл бұрын
Een van die mooiste, betekenste liedjies tans, want ons almal mis iemand!
@mariadupreez75953 жыл бұрын
Jaun, jy sing met passie en jy verwoord baie mense se seer, so goed uit. Daar is diepte in al jou songs. Jou stem so eerlik en innig en jy sing van mooi tot seer kry en als oor liefde. Dinge wat saak maak in die lewe wat geld nie kan koop nie. Dankie, Jaun, dat jy woorde gee vir mense wat nog lief het, maar nie daardie lief wees kan deel met die persoon nie. God dra elkeen wat deur dood of liefde teleurstelling moes of nou deur gaan. Tyd maak niks beter oor seerkry nie, jy word net gewoond daaraan. Die seer en alleen wees, maar God wys die pad vir jou en my. So kyk op na bo, al is dit moeilik sonder jou geliefde en die mis van die hart. Ja die stem word vaag. Dankie weereens Jaun, jy is 'n yster. Maria du Preez
@colinrossouw82205 күн бұрын
Juan, hierdie liedjie van jou is 'n treffer. Ek luister gereeld hierdie liedjie van jou, want ek mis iemand wat baie naby aan my was.
@hesterkeys61224 жыл бұрын
Juan ek het na die liedjie geluister en moet ek jou krediet gee, dit is n meesterstuk nie n liedjie nie, die liedjie het my dadelik getref en ou wonde van afgesterwe familie lede weer oop gekrap, maar dit is n lekker herinnering en ek mis hulle almal vreeslik baie en soos n mens ouer word en die mense wat jy in jou lewe geken het wat n deel van jou menswees was om jou sien verloor aan die dood begin n mens werklik besef hoe kosbaar hulle vir jou was en wens n mens dat jy hulle net nog een keer kan sien en saam hulle glimlag, ai mater hoe rol die trane nou oor my wange, dankie Juan en jou musikante briljant!!!!!! Dankie vir n awsome song en mag jy baie ver gaan met die een want julle verdien dit. Josua
@jesmineturner56744 жыл бұрын
Wow na jare hier in die USA is dit lekker om so n mooi lied in my moedertaal te hoor.
@XRichardxX3 жыл бұрын
Ek dink jy mis maar net jou land.
@juancelliers54223 жыл бұрын
Juan
@siyabongagregory Жыл бұрын
This song make me want to drive from Durban to Pretoria❤❤❤ 💯💯🎶🎵🎶🎵🎶
@jacosmith18922 ай бұрын
Wonder mis my, as ek die aarde 1 dag gaan verlaat mie gaan my nou eintlik regtig mis.Cool song, video 🎸
@riaanduvenage40152 жыл бұрын
Hierdi song is deur my seuns opgedra aan hul ouboet wat oorlede is ek mis my kind vreeslik
@sariebarnard29802 жыл бұрын
dis Di mooiste musiek wat ek nog gehoor het jaun jy mag maar sing jou stem is ongelooflik baj mooi
@ianvisser58564 жыл бұрын
Beste afrikaanse sanger in my opinie👍
@annamarielottering36383 жыл бұрын
second that! Ek hou van die ander maar Juan is Tops!
@ur_fav_bloxburger3 жыл бұрын
Puik!!! Eks verslaaf
@rianjoone48283 жыл бұрын
Ek dink jys reg. Brilliant 👌
@saboerie3 жыл бұрын
@@annikaorr4646 true, maar dis anders, mal oor Juan se nuwer songs, kry nie genoeg van dit nie. 😆
@michaelgroenewald14333 жыл бұрын
Stem...om n vuur.. kuier jy lekker
@petrusvaneeden12893 ай бұрын
Super stoere vent! Prima lied! We hebben hier een grootmeester! Doe zo voort!!
@legorgeous55664 жыл бұрын
Love die liedjie!!! Jy het my weer in trane met jou diep liedjies!!! Jy bly een van my gunstelinge Jaun Boucher!!!!
@kashindibernadus97379 ай бұрын
Diamond, the greatest man, song I ever met/heard!
@sharonsusanvanderwatt63972 жыл бұрын
Hey Liefie mens. Dankie vir jou mooi stem... Dit maak my elke dag weer verlief op jou en jou stem. Ek is nie skaam om dit te se nie want God het jou vir my gestuur om menslik te wees en liefde uit te sprei. Ek sal 100%agter langs voor jou te wees. Ek weet dit is jy want jy is al wie in my gedagtes is en dit maak my meer op staan vir SA want ons verdien dit als wat ons kant toe kom. Vergewe my as jy nie so voel nie sal ek verstaan ek kan nie 'n moord kuil van my hart maak nie.... Love you oneindig baie💫🥰🙏🤗❤️
@cathyvandenberg-d9n9 ай бұрын
Toe jou eerste song uitgekom het, het ek gedink, jy my ou gaan dit nie maak nie. Ek trek my woorde terug.....jy is fantasties....al jou songs is out of this world
@fitwarriornation9178 Жыл бұрын
This song brings back memories of my life is south Africa. The moments I will always carry in my heart.
@TheSommersonnenwendeАй бұрын
Me too! I was there in 1995! Greetings from Germany!
@Lee-wh8mb3 жыл бұрын
Bemin... En toe onthou ek, ek WAS Sy beminde vir n wyle. Maar hy het nuwe liefde gevind, En ek Moes laat gaan En die liefde saam my dra tot my laaste hart klop En aan beweeg.. Ware liefde verdwyn of sterf nie, jy Leer om dit iewers in jou hart se kamer weg te sluit. Beautiful song!
@juanrivanderwalt71814 жыл бұрын
Ongelooflik mooi, dit noem mens nou ware afrikaans hoe dit moet wees.
@marcellebrits8577 Жыл бұрын
Ek onthou op sondae oggende sal my stiefpa baie vroeg Juan se musiek opsit. Hy is vandag 2 maande oorlede asgevolg van kanker. Juan se musiek sal altyd spesiaal wees vir my. ❤🕊
@ChantelVermeulen7 ай бұрын
Hierdie song is perfek vir my en my man ons lewe verby mekaar en baklei baie dankie Juan jy maak alles beter
@nicolenevanwyk6063 жыл бұрын
Juan Boucher jys my nuwe Theuns Jordaan . Sal jou ondersteun en nogsteeds Theuns Jordaan . Love julle musiek en mens wees.
@frikkiebezuidenhout39674 жыл бұрын
Hierdie is een asemrowende liedjie, ek kan hom heeldag oor en oor luister. Well done !!! :)
@edgarbeneke78873 ай бұрын
First time i heard and learned the innocence and brilliant beauty in this song...i fell over the mountains in love with .Nicole
@claracoetzee69062 жыл бұрын
Juan jou liedjie ek dink ek mis maar net jou hart, is vir my so mooi. Jou woorde het soveel betekenis in jou liedjies, hou so aan.
@sharonrandall7725 Жыл бұрын
Asb moet nooit ophou sing nie...God het jou n fantastiese stem gegee❤
@mandzsandz99554 жыл бұрын
KZbin recommendation... Good one this time. Beautiful song
@ansbredell25043 жыл бұрын
Awwwweeee
@sharonsusanvanderwatt63972 жыл бұрын
Wie kan nie 'n op regte rein hart mis nie. Ek is dankbaar vir jou jy is die beste... Ek hou jou woorde in my hart dit gee my moed om die wereld aan te pak en as ek dit doen voel dit of jy my hand vas hou en ons dit saam doen om mense te wys wat is ware liefde. Onthou God het jou lief en ek ook dankie vir als waardeer dit op reg uit my hart uit
@mariskavanrooyen43592 жыл бұрын
Ek is nou in trane! Ons het een van ons beste vriende sondag aand verloor en jou woorde le naby aan my hart. RIV Conrad. Veraltyd en verewig sal jou legacy aanbly
@leonmaritz25982 жыл бұрын
Juan, jou ouers en geliefdes is sekerlik baie trots op jou maat.....Wel, ek is baie trots op jou maater...Dankie vir jou pragtige liedjies....
@odettevanniekerk15683 жыл бұрын
LUISTER DIE WOORDE MENSE...sjoe, ek het dalk my hart amper weer gevind deur die song. Dit is 'n proses
@Richard-wq1bt Жыл бұрын
Fokkit jamer ma kyk hier ons baie mans wat werk in liberia jy my maat baie dankie wardeur jou musiek
@madrivdmerwe68796 ай бұрын
As ek maar net na die woorde geluister het... en verstaan het...spyt kom altyd te laat. Ek hoor nie net vannaand nie, ek luister, en verstaan. Maar dit is te laat. Na 3 jaar luister ek vir die eerste keer regtig mooi na die woorde. Wow... ❤
@lize-marievanonselen4 жыл бұрын
Die lied is dieper as net die woorde wat mens hoor. Ek is totally n fan van jou Juan. Jy raak beter as die bestes.
@Eschalda3 жыл бұрын
presies
@anrikedevos62433 жыл бұрын
Lê hier in die koue in Ierland, en verlang huistoe vanaand 💙
@tlegostr3 жыл бұрын
(Peace in our time)..ons braai n vleisie terwyl die vuurtjie kraak hier om en dink aan familie en vriende wat daar aan die anderkant van die oseaan is..sterkte vir jou..skop gat
@natalierich38943 жыл бұрын
I also moved to Ireland from South Africa just over 6 months ago. where abouts are you?
@anrikedevos62433 жыл бұрын
@@natalierich3894 I'm in Wexford, where are you?
@natalierich38943 жыл бұрын
@@anrikedevos6243 I'm in Dublin
@natalierich38943 жыл бұрын
@@anrikedevos6243 not too far from me
@hennieterblanche48144 жыл бұрын
Ou juan my vrou ie siek op haar laaste maar my vriend die woorde ek huil elke slag dit se baie waar liefde teenwoordig wag
@johnkotze94443 жыл бұрын
stongs
@johnkotze94443 жыл бұрын
sorry all the best
@mariadupreez75953 жыл бұрын
Hennie ek bid jou sterkte toe. Jou vrou is en was geseend om jou liefde te kon ervaar. Daars min manne soos jy daar buite. Glo dat tyd maak niks beter, jy raak net gewoond om alleen te wees en jou Pragtige Vrou steeds lief te he. God dra jou, kyk .... daars net 2 voetspore in die sand. Sterkte Mnr Hennie Terblanche. Jammer vir die seer. Maria du Preez.
@geraldhering1499 Жыл бұрын
Danke fuer die Musik. 🎉Thanks for the music.
@cindyoosthuizen56534 жыл бұрын
Stunning Juan,Ek sal wat gee om daai dame te wees waarvan jy sing.Jou manier wat jy jou songs uitbeeld is so eg en Ek admereer jou daarvoor kom sing gou weer In George of Mosselbaai Ek mis jou en jou stem.
@johanviljoen8286 Жыл бұрын
Hy gee Awesome shows
@toekievanderlinde5891 Жыл бұрын
My man werk in Angola, en die liedtjie begin sy dag…hy love jou Juan. En hy eindig sy dag met die gesprek.
@hanneliemarais95653 жыл бұрын
Pragtige "song"diep woorde, jy sing pragtig Juan hierdie "song" uniek aan jou absolutely! !!Well done!
@maricianterhoeven4 жыл бұрын
Wow, ek is hooked op die song...beautiful!!
@CharmaineLambrou6 ай бұрын
Sal nooit moeg word vir daardie stem nie, vol gevoel en emosie❤❤
@gerhardkoch99592 жыл бұрын
Seker een van die heel grootste en diepste song in Afrikaans, dit praat met 'n man se siel, dankie vir jou great musiek, dis net 'n plesier om daarna te luister, hou so aan, ons luister baie gereeld na jou musiek 💪💪
@arnopoley94254 жыл бұрын
Hoendervleis Mooi. Well Done Champ!!!
@yasmeenbotha38694 жыл бұрын
Jou talent ken geen einde nie! Applaud! ❤
@shanneves1304 жыл бұрын
Die enigste sanger wat absoluut elke song great is - so absolutely talented!!!!.
@taniavanrhyn28883 жыл бұрын
Luister elke aand dit vandat ek op Bok Radio so week terug gehoor het - gelukkig my man sy CD week terug gekoop (oor Bosveld) en ek kon die liedjie daarop kry ! - bietjie agter met my Afrikaanse Musiek - Mis dit so - (ek werk nou weer daaraan!) ons het stunning kunstenaars - ouer en jonger !!! ONS TAAL AFRIKAANS !!!!!! Tania
@DeonDuplessis-tc3mt10 ай бұрын
Jislike ek onthou nog toe jy jou eerste jam begin sing het😂 Is dit al so lank later! Love jou music🎉
@dewalttruter81394 жыл бұрын
Ek weet nie van ander nie maar vandat ek die song gister ontdek het speel ek hom gaar, klip hard ek dink my bure dink ek is mal lol! Awesome nuwe song Juan well done!
@johanliebenberg25574 жыл бұрын
Ek stem
@latrip38334 жыл бұрын
hoop jy speel die song nogsteeds so hard lol
@nicolethesnaar4805 Жыл бұрын
Wow absoluut talentvol Juan. Mooiste stem. Jy is absoluut talentvol.
@miriea85044 жыл бұрын
Jy bly maar net my gunsteling! Dankie dat ons weer ietsie nuuts het van jou om oor en oor te luister! ❤️
@nickyswanepoel23684 жыл бұрын
M ma Xfsfddddddd
@anja-nicolebrand68703 жыл бұрын
WOW!!!! Raak hierdie darem aan my hart se snare!!
@denealblignaut23174 жыл бұрын
Awesome Song Juan!!!! Kudos vir jou my ou maat!!!! Eks jou grootse fan hier uit Victoria Australië!!!! 🍻👊
@burtwentzel2603 жыл бұрын
Dis die beste sanger. Wat mooi sing. Beste sanger ooit
@charlotterosemary14 жыл бұрын
Jy bly maar net n legend. Stunning song mnr! 🙂🙂
@helenastander34424 жыл бұрын
Absoluut FANTASTIES Wat 'n eer om na jou stem te luister
@annettejansen95464 жыл бұрын
Mooi Juan. Jou deurbraak is hier. May you be blessed!
@stephaniesimpson18074 жыл бұрын
Fantastiese lyrieke so diep uit die hart. Emosies vloei deur my en ek mis my Moeks 😭💟
@mechellvanderlinde15314 жыл бұрын
Ongelooflik bitter baie mooi song ❤❤ juan ek love al jou musiek ❤❤
@emmarenthialeroux56394 жыл бұрын
Absolutely fantastic!!! Ons love jou musiek!
@VanessaSteenkamp-oh3co12 күн бұрын
Juan boucher jy rock verseker suid afrika jyt n unieke stem legende regtig❤❤❤❤❤
@sabrinarossouw89974 жыл бұрын
Absolutely stunning, well done Juan
@christoterblanche95434 жыл бұрын
Ai my Vriend hy loop soos gewigloos...ongelooflik...baie geluk...🍾
@mvntr60224 жыл бұрын
Beautiful. Dankie vir jou musiek wat mens se siel raak.
@leonvanderwalt7784 жыл бұрын
Beautiful song Juan en 'n awesome video.
@mvanbreda14 жыл бұрын
Ek is mal oor die liedjie, nou net ge speel terwyl ek ry in Perth Australia, niks beat Afrikaans musiek :)
@Bossiekop10004 жыл бұрын
Awesome!!!!! Jou songs is altyd treffer. 🎼🎶
@jd59569 ай бұрын
As ek hierdie meesterstuk luister,dink ek aan my eerste liefde,aan al die goeie tye saam,en verhouding wat ons gehad het,dat dit gelei dat ons verloof raak,ons was amper 3 jaar saam,maar ekt nooit besef wat ek gehad het nie,wat ek haar weggestoot het en emosioneel afgebreek het,dat sy naderhand die verlowing gebreek het.As ek net kon tyd trug draai,sou ek dit voorkom het,ek wens ek kon haar trug kry,ek mis haar so baie
@andrelewis15734 жыл бұрын
wat n stunning song bring so bietjie memories trug..... keep it up
@henriettejantzen74143 жыл бұрын
Dis nie die enigste liedjie wat my tref van jou nie , Juan. Jou liedjies is so mooi en die mooiste woorde ☺️
@emmie01634 жыл бұрын
Dis is ONGELOOFLIK MOOI!!! Dankie hierdie Is alles die moeite werd en gaan groot hoogtes bereik. Jy is net die BESTE!! 🥂
@rodneykrebs90482 жыл бұрын
Ek luister nie graag Afrikaans. My “genre” is bietjie anders maar n dame het my blootgestel aan die die song en jou musiek. Een woord vir jou, “respect”. Die song doen alles justice in woorde. Ek luister nou graag meer na jou musiek. Strongs en dankie. Baie diep song.
@celanabillings60414 жыл бұрын
Dankie. Jou hart weet hoe om met woorde met jou ondersteuners te praat.
@johanliebenberg25574 жыл бұрын
Ek stem
@tewismuis3 жыл бұрын
Juan jou musiek jou woorde ,dit vat diep regtig diep , my hubby verloor 20:12:2012 , jou musiek help jy sal nooitweet nie 🎶✝️
@andredevilliers95754 жыл бұрын
Awesome song!!! Dankie Juan dit was die wag werd! Kan nie wag om die hele CD more te luister nie! Hy is op repeat vir die naweek😁
@krynuawmeyer85584 жыл бұрын
Waar is die CD beskikbaar
@jonerlouus48294 жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/iIXGmqiBa6p0pZo
@willemiencatharineengelbre36712 жыл бұрын
This is my personal Favourite song of you. I can sit hours and listen to this 1 song over and over again. You are my brother's "everything" this describes him his personality his lifestile this is exactly him. And for days that might be a bit rough on me ...not to see him hear anything from him don't know where he is .... overthinking or even just missing him. This MR Juan is was and for ever will be the medison to a bleeding heart. I thank you. You are an excellent artest. I hope to be honerd one day to see you in actual life and to shake your hand saying your my favour aswell.
@boss68-sa634 жыл бұрын
Baie mooi Juan..amazing liedjie beslis No1...kom kuier bietjie in Polokwane.
@chanekloppers24654 жыл бұрын
Love jou juan ...elke song ...wat jy sing is met soveel gevoel en hart en dit is wat jou so amazing maak ...
@antoinettelabuschagne60442 жыл бұрын
Amazing song. Groot aanhanger. Trots op jou. Jy is beslis een van ons land se beste.
@Anita4128-n7i3 жыл бұрын
Wow🤩 Juan Boucher jou musiek is stunning🔥🔥
@ericavandermerwe59213 жыл бұрын
Sjoe jy kan maar Juan..Jou liedjies het die mooiste woorde.Laat dit voortleef
@melissaWil19874 жыл бұрын
Awesome song. Super talented 👌
@marynageldenhuys93564 жыл бұрын
Ek is Mal oor Al jou songs,n mens Kan oor en oor na song luister .Ek Kan net se Wow wow dis n stunning song wat jy met soveel emosies sing.♥️
@matrixrevolution2416 Жыл бұрын
Juan jou musiek is fantastic. I love it!! Hou aan musiek maak. Thank you ❤
@riasteyl78364 жыл бұрын
Sjoe, wat 'n pragtige diep liedjie. 🌸🌸🌸
@rewanhenning82053 жыл бұрын
Juan hou aan met sulke amazing mooi musiek jys beslis my gunstelling. Jy is trots Afrikaans love al jou lietjies❤❤❤#JuanBoucher
@sonjadekoker79744 ай бұрын
Luister die liedjie teminste 2 keer n week in my kar. Die liedjie raak my diep. Verlang so na my man.
@toscabrutus17816 ай бұрын
Baie mooi ek is mal daaroor! Groete uit Lima Peru!
@jacoebezuidenhout13903 жыл бұрын
Jinne Ou. Spot on.... wat n awesome song. Diep woorde. Well Done!!!!!
@edmanvanschalkwyk66143 жыл бұрын
Jou musiek het baie diepte ontwikkel 'n Absolute plesier om te luister. Wel gedaan.
@saritavonweidtz84862 жыл бұрын
Jinne Juan!! Jy gaan van krag tot krag!! Moet nooit ophou nie!! Stunning!!
@chantelledupreez53194 жыл бұрын
Stunning Song Juan... welldone... kan nie wag vir die ander nie
@fransieventer45684 жыл бұрын
Dis n baie mooi liedjie! Baie geluk!! Love dit!
@annelizem25713 жыл бұрын
Kan nie genoeg kry van hierdie liedjie nie 💖
@nicolinejoubert89112 жыл бұрын
Absoluut amazing lied nog n lied waaroor ek absoluut Mal is. Jaun jy mag maar🥰
@mornesteyn76113 жыл бұрын
My gunstelling afrikaanse liedjie. Praat met mens se hart!!