Appel - Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)

  Рет қаралды 1,083,062

Appel

Appel

7 жыл бұрын

Music video by Appel performing Lei My Na Die Water. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd ZA
vevo.ly/kWIzl4

Пікірлер: 82
@nadinetroskie7709
@nadinetroskie7709 2 жыл бұрын
How my son loves, I called him to see another apple, but he told me it's you and the life you lived, shame I'm sorry son, never give up, never loose your faith, you sing amazing, thank you, my our God Father always keep you close, you and your family.
@BradleyWessels-bu5wm
@BradleyWessels-bu5wm 24 күн бұрын
Ek het seer... Maar ek weet coleske artist sal my lei na die water Hoop hulle weet hoe lief ek vir Afrikaans is ❤
@richardmoolman7028
@richardmoolman7028 5 жыл бұрын
Nog 1 van die beste Afrikaanse singers hou so aan
@madelivanderwalt3339
@madelivanderwalt3339 6 жыл бұрын
Die liedjie raak so paar hartsnare... love it
@janharding502
@janharding502 5 жыл бұрын
Waar was ek al die tyd. Appel jy is briljant! Eerste keer wat ek jou musiek ontdek en kan net nie ophou luister..en met die verhaal agter die Trilogie raak dit soveel dieper. Jy getuig onbeskaamd en is absoluut 'n besonderse mens, man, musikant en Liedjie skrywer.
@JW-lg4kw
@JW-lg4kw 3 жыл бұрын
Dis fkn lekker om afrikaans te wees!
@magdalabuschagne7542
@magdalabuschagne7542 5 жыл бұрын
baie mooi liedjie,raak aan mens se hart
@jackieventer5830
@jackieventer5830 3 жыл бұрын
Dis die mooiste song op aarde APPEL
@malanferreira1142
@malanferreira1142 6 жыл бұрын
appel hierso is jou number one fan. mal oor die song dis great luister hom oor en oor en raak ni moeg vir dit nie
@nadiahavenga9027
@nadiahavenga9027 7 жыл бұрын
omw ek love die song!!!!!!!!!!!!!!! luister hom nou al vir die 30ste keer in een oggend!
@uMuDDyu
@uMuDDyu 3 жыл бұрын
Ons sal 'n duet saam met Demi Lee Moore moet hoor. Dit behoort awesome te wees. Kom nou Appel maak dit gebeur!
@claradebeercoetzee-ji1vv
@claradebeercoetzee-ji1vv 8 ай бұрын
Twee jaar terug, het die mooi liedjie op ons seun se troue gespeel.🎉❤
@Dihan79
@Dihan79 3 жыл бұрын
Excellent song :-)
@christellestrydom243
@christellestrydom243 8 ай бұрын
I love it
@mariskajacobs450
@mariskajacobs450 6 жыл бұрын
Awesome song...ek love dit
@petrovandemerwe3167
@petrovandemerwe3167 6 жыл бұрын
Stunning!!!
@attieswanepoel2073
@attieswanepoel2073 3 жыл бұрын
Die is n liedjie wat my siel vas heg aan mekaar •°•°
@hesterhuman303
@hesterhuman303 4 жыл бұрын
Baie diep song !!!🌹
@veruschkajoleygrobler300
@veruschkajoleygrobler300 6 жыл бұрын
Crazy mooi liedjie .!
@matthysgrobler6168
@matthysgrobler6168 7 жыл бұрын
stunning stunning !!!!
@TheBarryPretorius
@TheBarryPretorius 6 жыл бұрын
Next level tune!!!
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 6 жыл бұрын
Awesome,briljante,nice,cool,ongelooglikr mooi song.appel jy mag maar musiek maak.ek vrek oor jou musiek.jy rock.hou so aan.Mag God jou loopbaan,jou familie en friends seen.baie mooi stem en songs.love jou musiek
@zhanesteyn7457
@zhanesteyn7457 3 жыл бұрын
Beautiful voice hy laat jou so bietjii dink en raak jou ma dis nogsteeds mooi ek sal hom oor en oor luister sal laaik om jou te ontmoet
@michellepietersen9862
@michellepietersen9862 6 жыл бұрын
Dit is so pragtig. en die video WOW Appel! stunning!! xxx
@jeandrenell7053
@jeandrenell7053 6 жыл бұрын
Eerste keer wat ek van jou hoor maar jy is yster hou van jou musiek
@zinettestrydom2715
@zinettestrydom2715 3 жыл бұрын
Maak nog songs Appel my nefie het jou hoet opgetel Love jou hoet en jou songs
@amorepestana4937
@amorepestana4937 5 жыл бұрын
Ek love hierdie song 😘😘😘😘
@suzaanlabuschagne2285
@suzaanlabuschagne2285 5 жыл бұрын
Love die songs luisterdit somer oor end oor
@chriscreek2649
@chriscreek2649 5 жыл бұрын
Ekt gewonder waar Demi Lee hierdie mooi song gekry het- beautiful!
@jobtait5910
@jobtait5910 7 жыл бұрын
Baie mooi liedjie.
@TheressaNel-tm9be
@TheressaNel-tm9be 7 ай бұрын
Ek het jou die eerste keer ondek deur my kleinseun jou lietjie baie mooi
@NAUDEJOEY2
@NAUDEJOEY2 6 ай бұрын
Flippen nice cover❤
@tristinedutoit693
@tristinedutoit693 6 жыл бұрын
Dis beautiful...♡
@Diane169
@Diane169 4 ай бұрын
Jou Lei my na die water en Demi lee sin is biter mooi
@christinejameson650
@christinejameson650 7 жыл бұрын
Baie mooi liedjies... al drie van hulle.
@dinajansenvanrensburg1844
@dinajansenvanrensburg1844 6 жыл бұрын
So cool song love it❤❤
@soniachanteolivier1574
@soniachanteolivier1574 2 жыл бұрын
Vandag Vir Appel live gesien by #kempies was amazing🔥dankie Vir die amazing grleentheid
@user-kb8dz7us2e
@user-kb8dz7us2e 4 ай бұрын
Hierdie liedjie bly ek altyd luister en dit laat my aan ñ meisie dink wat ek vir jare lief gehaad het
@delizegroblerdelizegrobler4108
@delizegroblerdelizegrobler4108 7 жыл бұрын
Oom Appel oom sing baie mooi
@divanscheepers541
@divanscheepers541 2 жыл бұрын
👍👍👍👍👍👍dankie
@hrndrikklinhenberg9390
@hrndrikklinhenberg9390 6 жыл бұрын
Cool song
@christovandermerwe2758
@christovandermerwe2758 5 жыл бұрын
Jy weet waaroor dit gaan !
@XCB339
@XCB339 6 жыл бұрын
Regtig 'n nice song. Music vid laat mens dink aan die Never Back Down movie
@jacquesvanderwalt9704
@jacquesvanderwalt9704 6 жыл бұрын
Net die HEMEL weet hoe lief ek jou musiek het uit die hart suiwer AFRIKAANSE musiek waardeur mnr hou aan dus wat ons wil he
@estellejudeel797
@estellejudeel797 2 жыл бұрын
Pragtig baie mooi.
@giselavanreenen5786
@giselavanreenen5786 Жыл бұрын
n Baie besondere song deur n besondere kunstenaar
@anrieloff166
@anrieloff166 6 жыл бұрын
Bemoerd mooi!*
@sunellepurell2382
@sunellepurell2382 7 жыл бұрын
Love jou musiek & videos
@JJ-dm7ki
@JJ-dm7ki 7 жыл бұрын
Awesome APPEL kani wag vir nuwe cd nie
@walterellis2179
@walterellis2179 7 жыл бұрын
Mooi gedoen :)
@TheressaNel-tm9be
@TheressaNel-tm9be 6 ай бұрын
Baie mooi ook❤❤
@kaylaroux1234
@kaylaroux1234 6 жыл бұрын
Love dit jou so aan!!!
@sunebuys6815
@sunebuys6815 Жыл бұрын
Wow
@TheressaNel-tm9be
@TheressaNel-tm9be 6 ай бұрын
Baie mooi
@jacoswart-fq5lb
@jacoswart-fq5lb Жыл бұрын
Ek love dit!!!
@mel2491
@mel2491 6 жыл бұрын
WOW dis al wat ek kan se
@kobusvanrensburg5059
@kobusvanrensburg5059 6 жыл бұрын
Well done keep it up
@estellejudeel797
@estellejudeel797 2 жыл бұрын
Ek love' dit is so mooi.x.
@christosamuel7604
@christosamuel7604 2 жыл бұрын
Love jou musiek, absolute tos video! 😡
@elizmahenning5069
@elizmahenning5069 6 жыл бұрын
Ek is malloor die song
@adriaanlouwfullard2771
@adriaanlouwfullard2771 5 жыл бұрын
Die lied raak my diep man diep!!!!!
@leonard760930
@leonard760930 3 жыл бұрын
Ek wonder hoeveel van APPEL se mense regtig sy Trilogie gekyk het...Ek kry dit weekliks, want my vrou sukkel met "klein brein sindroom" - ek is gebroke (20 jaar nogsteeds...)
@TheressaNel-tm9be
@TheressaNel-tm9be 6 ай бұрын
❤❤❤❤
@lindavanwyk9964
@lindavanwyk9964 6 жыл бұрын
@simonesmal9334
@simonesmal9334 11 ай бұрын
@biancaerasmus1396
@biancaerasmus1396 7 жыл бұрын
Jyt dit gemaak !!
@tiaanftw6522
@tiaanftw6522 6 жыл бұрын
👌👌👌👌
@dinageugjes4816
@dinageugjes4816 25 күн бұрын
❤❤❤❤🎉🎉🎉
@zanesmith283
@zanesmith283 6 жыл бұрын
Love Dit!!!
@petrovaneeden5823
@petrovaneeden5823 4 жыл бұрын
Baie hartseer maar die les is staan op vir jou self
@jacquesjordaan3313
@jacquesjordaan3313 6 жыл бұрын
Moer mooi
@lezandrinel8374
@lezandrinel8374 6 жыл бұрын
my 1 jarige se gunsteling - as hy begin speel dan wil hy net dans.
@lilakat54
@lilakat54 3 жыл бұрын
Jy is 'n sexy dude mnr.......
@TinyFord1
@TinyFord1 5 жыл бұрын
Wat is appel se regte naam? Goeie song man en jy kan sing, eks bly jy kon in die bedryf so sterk inkom soos jy het
@GVROfficial
@GVROfficial 5 жыл бұрын
Christoph Kotze
@stoffelfourie6024
@stoffelfourie6024 3 жыл бұрын
Hierdie is so n mooi liedjie.... Maar ek dink die gepraat deur die liedjie spoiled die video so bietjie
@annegeldenhuys3953
@annegeldenhuys3953 2 жыл бұрын
Bfuuru
@mariuserasmus4774
@mariuserasmus4774 3 жыл бұрын
Klink my jy het so bietjie talking heads geluister appel... kzbin.info/www/bejne/rGXEq5Wibpt1gLs
@charleenbrits4110
@charleenbrits4110 2 жыл бұрын
𝔻𝕒𝕟𝕜𝕦𝕖 𝕕𝕦𝕖 𝕤𝕠𝕟𝕘 𝕚𝕤 𝕒𝕨𝕖𝕤𝕠𝕞100%߷
@albertjacobs1794
@albertjacobs1794 7 жыл бұрын
Cool song
Appel - Kom En Lê My Neer (Trilogie Deel 2)
4:08
Appel
Рет қаралды 491 М.
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42
Who has won ?? 😀 #shortvideo #lizzyisaeva
00:24
Lizzy Isaeva
Рет қаралды 46 МЛН
Can You Draw A PERFECTLY Dotted Line?
00:55
Stokes Twins
Рет қаралды 106 МЛН
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,2 МЛН
Brendan Peyper - Vasdanslyf
4:21
Brendan Peyper
Рет қаралды 3,5 МЛН
Christia Visser - 17 Shots
4:12
Christia Visser
Рет қаралды 7 МЛН
Appel - Boer Loop Deur My Are
3:52
Appel
Рет қаралды 7 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Appel - Kom Lê My Neer
3:27
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Ballade vir 'n Enkeling (Amptelike Musiek Video)
3:04
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 4,5 МЛН
Appel - Vroumens (Trilogie Deel 3)
4:48
Appel
Рет қаралды 545 М.
Riaan Benadé - Spontaan
3:02
Riaan Benadé
Рет қаралды 9 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 101 МЛН
V $ X V PRiNCE - Не интересно
2:48
V S X V PRiNCE
Рет қаралды 2 МЛН