Arende - CH2 official music video

  Рет қаралды 100,295

CH2

CH2

Күн бұрын

www.ch2.co.za
itunes.apple.c...
ch2guitarduo
CH2's music video of the Afrikaans hit "Arende", which is the theme song from the eighties TV series with the same name. Composed by the late Louis van Rensburg.

Пікірлер: 53
@MrHendrikboshoff
@MrHendrikboshoff 6 ай бұрын
😢 Dit is baie mooi
@raytheron
@raytheron 7 жыл бұрын
Dis eenvoudig hartroerend.
@kathleengoodwin6713
@kathleengoodwin6713 5 жыл бұрын
English, but what a stirring series and the music - stunning!
@markvandenberg7572
@markvandenberg7572 4 жыл бұрын
These boys are brilliant
@ingedagte
@ingedagte 4 жыл бұрын
wel gedaan, pragtige musiek en passende musiekvideo.
@martinfrits1348
@martinfrits1348 Жыл бұрын
Dankie, namens my siel ook. Strelende klankplesier. Mag julle Talent aanhou skyn!!!
@lifewithabe312
@lifewithabe312 2 жыл бұрын
How de fok is daar nie meer likes op die video nie
@SonicGerkin
@SonicGerkin 6 жыл бұрын
Uitstekend! Die subtiele stemme in die agtergrond help soveel om die gelaaide atmosfeer te gee. Dankie en soos my oupa sou gese het - Doet zo voort!
@johanmarais3310
@johanmarais3310 6 жыл бұрын
Mooi liedtjie,moet ook by se ons voorouers was n trotse nasie .eks trots om deel van n Boerevolk te wees
@boepens55
@boepens55 9 жыл бұрын
pragtig blaas my kop weg klein land soveel talent
@zeemanknives
@zeemanknives 3 жыл бұрын
"Sloet...ek sien 'n Arend"
@adriaanwiese7350
@adriaanwiese7350 8 жыл бұрын
Knop in my keel! Groete uit Nederland
@annemarievangeelen5838
@annemarievangeelen5838 9 жыл бұрын
Simply fantastic! Can't get enough!
@adrian3355w
@adrian3355w 7 жыл бұрын
Goed gedaan! Groetjes vanuit Nederland
@DINKDESIGN
@DINKDESIGN 8 жыл бұрын
Hierdie is roerend! 'n Riem onder die hart.
@Kilian3142
@Kilian3142 4 жыл бұрын
Dis pragtig. Goed gedoen
@ianroberts9866
@ianroberts9866 9 жыл бұрын
Mal oor musiek en die video!!
@milenavasiljevic6095
@milenavasiljevic6095 3 жыл бұрын
Lovely..🌿
@heinrichdebruyn3111
@heinrichdebruyn3111 8 жыл бұрын
fantasties! trane...
@johanoosthuizen3797
@johanoosthuizen3797 6 ай бұрын
Knap gedaan
@rickl7778
@rickl7778 4 жыл бұрын
Fantastic, haunting stuff
@michielvorster6803
@michielvorster6803 4 жыл бұрын
Hoendervleis mooi
@elmariekotze5379
@elmariekotze5379 8 жыл бұрын
Fantasties!!
@EchoAngelio
@EchoAngelio 6 жыл бұрын
❤absolutely beautiful
@rouaanjewaskiewitz8331
@rouaanjewaskiewitz8331 4 жыл бұрын
Fantasties uitgevoer
@cpbvschalkwyk425
@cpbvschalkwyk425 7 жыл бұрын
Briljant!
@jacquescompaan5236
@jacquescompaan5236 9 жыл бұрын
Awesome!!!
@dirkhoekstra727
@dirkhoekstra727 4 жыл бұрын
Befokte goeie kitaar spel van 'n epic melodie!
@bbgun4404
@bbgun4404 5 жыл бұрын
Huil elke keer. Groete uit Australia.
@andreduplessis8384
@andreduplessis8384 5 жыл бұрын
Kom terug
@bbgun4404
@bbgun4404 5 жыл бұрын
Wens ek kon; weet egter nie of my kinders dit sal kan hanteer om te skuif van ‘slaap gereeld met die garage deur oop’ na ‘pappa loop heeldag met pistool rond op plaas’ tipe leefstyl nie.
@andreduplessis8384
@andreduplessis8384 5 жыл бұрын
@@bbgun4404 Ek is self maar net nog 22 en weet seker nie waaroor dit gaan nie. Sal wel wil glo en werk om die beste te maak van hierdie land van ons. Wes-Kaap is nog baie rustig en ons hier het nog baie moed en geloof. Maar kan dink dat kinders mens se perspektief baie verander. Hou asseblief aan om Suid-Afrika te ondersteun ons sal beste maak van wat ons hier het en dalk kom oom eendag terug. Groete
@daleneoberholster125
@daleneoberholster125 3 ай бұрын
Die beste reeks ooit! Pragtige musiek!
@chrisduplessis1588
@chrisduplessis1588 9 жыл бұрын
Dankie baie !
@lorriemamoet9406
@lorriemamoet9406 4 жыл бұрын
bly my gunsteling
@heilagreeff7170
@heilagreeff7170 3 жыл бұрын
Pragtig!
@christinavandenheever6773
@christinavandenheever6773 4 жыл бұрын
Best of the best
@petemartin4300
@petemartin4300 2 жыл бұрын
Genade dis bitter mooi
@jacogous2507
@jacogous2507 3 жыл бұрын
Sal die Here ons n genade gawe bewys?
@mariaangreeff9355
@mariaangreeff9355 3 жыл бұрын
Bitterlik mooi
@cliffordinggs9789
@cliffordinggs9789 8 жыл бұрын
mooi man.
@HolisticHealthEducation
@HolisticHealthEducation 3 жыл бұрын
Uitmuntend.
@anitapretorius4124
@anitapretorius4124 Жыл бұрын
Genade dis treffend!
@tiaanmalan1459
@tiaanmalan1459 3 жыл бұрын
Stunning woordeloos
@jacogous2507
@jacogous2507 3 жыл бұрын
Respect your elders
@Corr910
@Corr910 Жыл бұрын
Julle ouens is topklas! Ek kry nie genoeg van julle musiek nie. Op my reise met my motorfiets deur Suid-Afrika luister ek aanhoudend na julle klanke. Hoe kom mens in kontak met julle om te reël vir 'n konsert ens
@Thatguy-xs9ge
@Thatguy-xs9ge 7 жыл бұрын
Is daar enige boere oorlog movies wat ek kan kyk of laai, net nie veraaiers nie dit was boring, ekt n paar gesien maar drips en drags en kry nie die films nie
@johanoosthuizen3797
@johanoosthuizen3797 6 ай бұрын
Modder en bloed
@trojanproxy9427
@trojanproxy9427 2 жыл бұрын
Arenda a good series in its day.
@caspervanstaden5153
@caspervanstaden5153 4 жыл бұрын
Gaan luister 'n bietjie na hierdie weergawe. kzbin.info/www/bejne/j3a6f4qudtt8pqc
Tussen Treine - CH2 official music video
3:39
CH2
Рет қаралды 64 М.
Louis van Rensburg - Temamusiek uit "Arende"
4:48
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 80 М.
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 128 МЛН
отомстил?
00:56
История одного вокалиста
Рет қаралды 7 МЛН
Estas Tonne - Fusion (Internal Flight variation) Live in Zurich, 2022
30:52
Universal Sounds Switzerland
Рет қаралды 7 МЛН
Wardruna - Lyfjaberg (Healing-mountain) Official music video
8:28
Flamenco Chillout - Las mejores guitarras flamencas en sonido chill out
46:57
La música del recuerdo - los 50, los 60, los 70
Рет қаралды 6 МЛН
Sojourn - CH2
4:03
CH2
Рет қаралды 3,2 М.
Wild West | Country Ambient Guitar | Relaxing Cowboy Western Music
1:00:11
Western Ambient
Рет қаралды 154 М.
Nexxus 604 - Dark Forest - Psychedelic trance mix • (4K AI animated music video)
1:00:58
Metallica: Nothing Else Matters (Official Music Video)
6:26
Vyfster - CH2 official music video
3:49
CH2
Рет қаралды 151 М.
Cosmic Desert Chill Music
38:53
El Cuervo Negro
Рет қаралды 274 М.
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 128 МЛН