ARMAND HOFMEYR - Partytjie Slaap Herhaal

  Рет қаралды 74,890

Armand Hofmeyr

Armand Hofmeyr

Жыл бұрын

Armand Hofmeyr - Partytjie Slaap Herhaal
Week is te lank
Dis alles in die hak tot ek verlang
Ek sit hier by die werk, Is dit die moeite werd
Naweek is nog vêr, te hard gewerk
Die week het blou begin
Dae vat lank ek weet, maar ek begin
Ure af te tel, Minute voel soos hel
Sekondes voor ek jou by die werk optel
Ons almal werk vir die naweek
Ons almal wil net bietjie wegbreek
Maandag tot Vrydag vat ń rukkie
Ek wil nie, Ek werk my oor ń mik hier
Ek wil Partytjie. Slaap. Herhaal!
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Hande in die lug
Soms moet mens bietjie
Af wil vat en rus
Soek die regte plek, hou jou drink-arm sterk
Kuier met n arm om die nek
Het net partytjie op my brein
Werk harder om n naweek in te kry
My voete lus vir dans, my hande klap al saam
Vrydag, Saterdag is aan die brand
Ons almal werk vir die naweek
Ons almal wil net bietjie wegbreek
Maandag tot Vrydag vat ń rukkie
Ek wil nie, Ek werk my oor ń mik hier
Ek wil Partytjie. Slaap. Herhaal!
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Ons werk vir n vakansie in Desember
Warm op al in November
Ons versamel al ons sente
Partytjie dat ons rente trek
Vakansie is ons lewe
'Party' dat ons bewe
Ons byt vas vir onse lewes
Ons wil dans tot ons die ritme voel
En dans
En dans
En dans tot dat die son uitkom
En dans
En dans
'Party' saam en jy sal weet hoekom
En dans
En dans
En dans met n vas dans dans met n warm lyfie
Ons almal werk vir die naweek
Ons almal wil net bietjie wegbreek
Maandag tot Vrydag vat ń rukkie
Ek wil nie, Ek werk my oor ń mik hier
Ek wil Partytjie. Slaap. Herhaal!
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Whoo, whoo
Herhaal, Herhaal, Herhaal
Partytjie Slaap Herhaal, Herhaal, Herhaal
Video Regisseur:
Armand Hofmeyr / Richard Oosthuizen
Kameras:
Richard Oosthuizen ( richphotography )
Redigeerder:
Armand Hofmeyr / Richard Oosthuizen
Platemaatskappy:
Armand Hofmeyr musiek / Coleske Artist
Liedjie op geneem by Armand Hofmeyr Musiek:
Armand Hofmeyr / Arri Opperman
Mix and Mastering:
Paulo Azevedo
Grafiese Ontwerper: Michelle Pistorius ( optika.mediahuis@gmail.com )
Liedjie Publikasie:
David gresham Publishing
Liedjie Skrywer:
Armand Hofmeyr 90% / Burger Le Roux 10%
Dankie aan: Michelle Pistorius / Arri Opperman / Burger Le Roux / Paulo Azevedo / Coleske Artist / Richard Oosthuizen / Cosmo City / Tipsy cow / Frikkie van Heerden
© Coleske Artist / WarrenMusic 2023
David Gresham Records
richphotography.co.za
Armand.Hofmeyr
ColeskeArtistManagement

Пікірлер: 62
@user-pj7mt5ql4k
@user-pj7mt5ql4k 19 күн бұрын
Die liedtjie is vir my geskryf
@LidiaLicheski
@LidiaLicheski Ай бұрын
Sensasional😂❤
@michellepistorius3610
@michellepistorius3610 Жыл бұрын
Uiteindelik!!!!! 🥳🥳🥳 baie trots op jou! 😘 jy lyk vrek sexy in daai 9-5 werks pakkies 😉
@BURGERMUSIEK
@BURGERMUSIEK Жыл бұрын
Whoop whoop
@PEMermaid
@PEMermaid Жыл бұрын
WOW! wow! Jou song is baie goed.. Los maar daai werke in die video.. hehe, Bly maar net vir ons sing Armand. As jy awesome is, is jy awesome. Groete vanuit Jeffreysbaai.
@ArmandHofmeyr
@ArmandHofmeyr Жыл бұрын
Die gaan awesome wees
@fransodutoit1000
@fransodutoit1000 Жыл бұрын
Lekker tune man, gooi hom 😎🥃
@duaneputter
@duaneputter Жыл бұрын
EK LOVE JOU NUWE SONG JY IS AWESOME ARMAND .🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳💯💯💯❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥👌👌👌
@fusionsound7898
@fusionsound7898 Жыл бұрын
Lekaaaaaa bru, sal die naweek met hom moet afskop🍻
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Verseker gaan ek net Partytjie op hierdie song en dan herhaal. Die slaap sal ek los. ❤️🎵😌 Lekkkrr!
@sasenka7460
@sasenka7460 Жыл бұрын
Super písnička a všechny písničky Armanda jsou krásné
@elnahart9554
@elnahart9554 Жыл бұрын
Trots op jou love jou baie my kind ..partjytjie saam jul
@rasinamozuraitiene
@rasinamozuraitiene 3 ай бұрын
Armandai tu puikus dainininkas ,dainuok ir toliau .Klausys tavo dainas ir Lietuva
@RICH_Photography
@RICH_Photography Жыл бұрын
YESS!! Cant wait!!!🎙
@nellamariemacpherson2563
@nellamariemacpherson2563 Жыл бұрын
Baie nice nuwe party starter liedjie🥂🥳
@elizevanniekerk2081
@elizevanniekerk2081 Жыл бұрын
Lekker liedjie
@cameronmiller2298
@cameronmiller2298 Жыл бұрын
Bevok mooi🎉 ek love dit. Well done
@jacoking2425
@jacoking2425 Жыл бұрын
Great song. Wel gedaan!!! 👍👍🏻🎵🎉
@user-ov6ud9jz7t
@user-ov6ud9jz7t Жыл бұрын
Baie mooi
@mickeydunns
@mickeydunns Жыл бұрын
Dankie
@TJBLADE12
@TJBLADE12 Жыл бұрын
Goed gedoen vuur warm treffer, 🔥🔥🔥
@brittala5041
@brittala5041 10 ай бұрын
Ich liebe dieses Lied von Dir gesungen....Du hast ein bezauberndes Lachen ❤❤❤
@user-br4ss7em1t
@user-br4ss7em1t 4 ай бұрын
You is super, beautiful
@christinedevos477
@christinedevos477 Жыл бұрын
Lekker man lekker, love it👌groete uit Ierland😁
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Ek dans lekker tuis, lekker ritme die song, selfs die hond geniet die song,nou toe nou, skryf nog sulkes😊
@lyzetteturner-dauncey2197
@lyzetteturner-dauncey2197 Жыл бұрын
Sjoe....my voete jeuk nou.....dis 'n awesome "song"!!!!
@user-br4ss7em1t
@user-br4ss7em1t 4 ай бұрын
Awesome
@alcaalca3096
@alcaalca3096 Жыл бұрын
Krásná písnička, moc se mi líbí 💕👍👍👍🍀
@kylecoertze9495
@kylecoertze9495 Жыл бұрын
awesome!
@kazikkazik1205
@kazikkazik1205 9 ай бұрын
❤❤❤
@lidafourie7788
@lidafourie7788 Жыл бұрын
❤❤❤❤❤
@jeffreygericke2760
@jeffreygericke2760 Жыл бұрын
Lekker song my brother.!!!!
@yvonnecoetzer8418
@yvonnecoetzer8418 Жыл бұрын
Love die song
@yvonnestroebel2362
@yvonnestroebel2362 Жыл бұрын
Nice song
@acamel36
@acamel36 Жыл бұрын
Super Dobra robota
@irenewimmer1570
@irenewimmer1570 11 ай бұрын
Wo warst du denn die ganze Zeit ❤
@adriaanvonnievonwielligh
@adriaanvonnievonwielligh Жыл бұрын
NICE TUNE EK LIKE DIE BEAT WANEER KOM DIE AUDIO UIT OP SPOTIFY EK HOU VAN `N LEKKER KUIER SAAM PELLE DIE IS `N SUPER TREFFER🍻🥂🍾💃💃💃💃💃🕺🕺
@ArmandHofmeyr
@ArmandHofmeyr Жыл бұрын
30Maart
@ercbot2265
@ercbot2265 Жыл бұрын
My Maat... Dir song gaan kuierplekke laat stamp en mense gaan baaaie dans🤜🏼🤛🏼👌🏼👌🏼
@vickyvictor8280
@vickyvictor8280 Жыл бұрын
Awesome song love di
@christa3882
@christa3882 Жыл бұрын
Baie oulike liedjie. 🎉
@user-vr4vr3ou4z
@user-vr4vr3ou4z 3 ай бұрын
💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃
@brigittapabel117
@brigittapabel117 11 ай бұрын
Armand mega ❤
@rianabotha6872
@rianabotha6872 Жыл бұрын
Awesome liedjie
@susanserfontein1037
@susanserfontein1037 Жыл бұрын
@susanserfontein1037
@susanserfontein1037 Жыл бұрын
Dis vol ritme en beautiful
@renerene1717
@renerene1717 Жыл бұрын
Wow. Well done. Ekt gedeel! Mooi loop.
@julieminnaar7460
@julieminnaar7460 Жыл бұрын
love die song Armand
@theronjayden
@theronjayden Жыл бұрын
❤Love dit ❤
@amorejoubert4862
@amorejoubert4862 Жыл бұрын
Well done lovedit
@dustypawz1871
@dustypawz1871 Жыл бұрын
Very catchy! 💯
@riniehenning9645
@riniehenning9645 Жыл бұрын
❤❤❤🎉great song
@janinasloupova9367
@janinasloupova9367 Жыл бұрын
Super👏👏
@valerievanderslik6596
@valerievanderslik6596 9 ай бұрын
Baie mooi👌
@RottenFrog
@RottenFrog Жыл бұрын
Is dit die seun van Steve Hofmeyr?
@HopkinsHopkins
@HopkinsHopkins Жыл бұрын
Lekker 🤘
@elnaburgerleroux6465
@elnaburgerleroux6465 Жыл бұрын
Ek love die song en puik musiekvideo!
@runawaybrideZ
@runawaybrideZ Жыл бұрын
Jy is uniek en maak altyd iets gebeur. Oulike liedjie
@lelanievanjaarsveld3543
@lelanievanjaarsveld3543 Жыл бұрын
lekker verby
@charlesstrydom3581
@charlesstrydom3581 Жыл бұрын
Mal oor jou musiek. Jy moet bietjie country gooi. Sal bevok is
@user-hy7id9wr9u
@user-hy7id9wr9u Жыл бұрын
Awesome
@lindavanstaden7965
@lindavanstaden7965 Жыл бұрын
Awesome
ARMAND HOFMEYR - I Need More Of You ( Hearts )
3:27
Armand Hofmeyr
Рет қаралды 156 М.
Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore - Shallow (Live at Sun Arena / 2019)
4:50
Gym belt !! 😂😂  @kauermtt
00:10
Tibo InShape
Рет қаралды 9 МЛН
WHO LAUGHS LAST LAUGHS BEST 😎 #comedy
00:18
HaHaWhat
Рет қаралды 23 МЛН
Русалка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 7 МЛН
Heartwarming moment as priest rescues ceremony with kindness #shorts
00:33
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 38 МЛН
ARMAND HOFMEYR - Charka Charka
3:15
Armand Hofmeyr
Рет қаралды 50 М.
Jay & Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (Offisiële Musiekvideo)
3:18
Jay & Lianie May Offisieël
Рет қаралды 246 М.
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
ARMAND HOFMEYR - Engel Noem (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
3:14
Armand Hofmeyr
Рет қаралды 41 М.
Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop
3:47
Ricus Nel
Рет қаралды 21 МЛН
Nicholis Louw - Werfbobbejaan
3:50
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 293 М.
ARMAND HOFMEYR - Jägerbombs
2:39
Armand Hofmeyr
Рет қаралды 36 М.
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 653 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 497 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 14 МЛН
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 17 МЛН
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 676 М.
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 227 М.