Baba sonder longe gebore

  Рет қаралды 10,852

Die Getuienis

Die Getuienis

2 жыл бұрын

Wat maak jy as jou dokter na jou toe kom met die nuus dat jou pas gebore baba sonder longe gebore is en dat hulle die masjiene moet af sit? Dit het met die Jansen gesin gebeur. Die verskil was dat die priester van die huis het net begin lewe spreek want hy’t geweet wie sy VADER is, dat JESUS die onmoontlike kan doen deur gebed en leiding van HEILIGE GEES.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library

Пікірлер: 29
@lavernelatsky9348
@lavernelatsky9348 4 ай бұрын
God of the impossible! Dankie Jesus dat ons in geloof in U Naam kan spreek!
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Ай бұрын
Amen ons dien n God van wonders dankie Abba Vader dat U altyd luister na ons gebede en daar is vir ons in ons nood 👏👏👏
@marinacoetzer7911
@marinacoetzer7911 2 жыл бұрын
Ek het na julle getuienis geluister...wat 'n God dien ons nie . As o s glo sal ons die heerlikheid van God sien. Geniet julle seuntjie ons weet dat die onmoontlike deur die moontlike verdryf. Amen!!!!
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 9 ай бұрын
Dankie Jesus!!!! U bly steeds DIE GOD VAN WONDERS!! Soooo dankbaar saam met julle! 🤗🤗🤗
@yolandadupreez830
@yolandadupreez830 2 жыл бұрын
Dankie vir jul getuienis, ek loof en dank God saam met jul, ons aanbid 'n God wat die onmoontlike doen. Mag God jul seën, en mag Hy jul klein seuntjie kragtig gebruik in Sy koninkryk, soos Hy alreeds doen
@magrethesterhuizen9430
@magrethesterhuizen9430 2 жыл бұрын
N mens kan nie lewe sonder longe nie. GOD het alreeds sy werk gedoen, net dat almal kan sien dat God n werklikheid is. Baba moes al met geboorte gesterf het. Hy is die God van wonderwerke ! Ek prys hom. Hier leer ek dat jy volkome op die Here moet vertrou!!!!!
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
God is groot dankie vir die getuienis ,saam met julle.bly vir julle wonderwerk baba .Amen !!!!
@johannasmith2528
@johannasmith2528 2 жыл бұрын
Hallo julle wat n pragtige getuienis Geloof en vertoue is al wat nodig is die Vader doen die res mag julle en jul baba so geseend wees mag hy sy plan vir hom bekend maak glo en vertrou op die Vader voorentoe God Bless dankie ook aan jou Juanita be blessed ❤️
@hannetjiepalmer521
@hannetjiepalmer521 2 жыл бұрын
Wat n wonderwerk! Al die Eer aan ons Hemelse Vader.
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen hou vas aan god moi getuienis
@annuskajansen4190
@annuskajansen4190 2 жыл бұрын
Dankie aan elkeen van julle se blessings oor ons en Ölrich se lewe, as ons saam staan as kinders van die Here maak dit ons soveel meer sterker. Julle is amazing en mag die Here elkeen van julle seën 🙏🏼
@user-fn7vc9le7s
@user-fn7vc9le7s 4 ай бұрын
Ons God is groot hy is die enigste geneesheer
@alettavanwyk524
@alettavanwyk524 2 жыл бұрын
Juanita jy is pragtig!! Jy deel so mooi saam met die gaste!!BRAVO!!
@childofgod1226
@childofgod1226 2 жыл бұрын
God is groot! Halleluja!! God seën julle gesin.
@salomekapp9894
@salomekapp9894 2 жыл бұрын
Ons dien n God van wonderwerke! Dankie Here🙏
@alettavanwyk524
@alettavanwyk524 2 жыл бұрын
WOW!!! AMEN!!!....
@merciavanderberg1546
@merciavanderberg1546 2 жыл бұрын
God is getrou..Wat n amazing getuienis.Al wat God vra is geloof.Spreek lewe en vetrou God,Hy weet die beste vir ons.🙏🏻
@heynsv
@heynsv 2 жыл бұрын
Prys Jesus!
@rachelstoltz4297
@rachelstoltz4297 Ай бұрын
Wow dit die God wat ons dien
@delanijesusistheonlyway5168
@delanijesusistheonlyway5168 2 жыл бұрын
Wow. Amazing. Niks maar niks is onmoontlik vir God, Jesus Christus nie. Hy is in beheer tot in alle ewigheid
@mavismeyers3678
@mavismeyers3678 Жыл бұрын
Yoh dis powerful God is good
@constansia9879
@constansia9879 2 жыл бұрын
Wat n getuienis...as God vir jle is ...wie kan daarteen staan...ons prys Sy heilege naam...alle sterkte uit Namibia
@carolchristiegardner397
@carolchristiegardner397 2 жыл бұрын
Prys die Here vir hierdie wonderwerk van lewe in Sy Liefde en Giedheid 🙌
@renevandenberg2243
@renevandenberg2243 2 жыл бұрын
Amen 🙏🙏🙏 Here is amazing
@annuskajansen4190
@annuskajansen4190 2 жыл бұрын
Om saam met julle ons getuienis van Ölrich te deel was een amazing ervaring, ons het ń belofte aan God gemaak dat ons, ons seuntjie se getuienis sal deel met almal en julle het dit vir ons ń realiteit gemaak. Julle is vir ons bitter spesiaal. Julle kan ook gerus na sy ander KZbin video gaan kyk kzbin.info/www/bejne/iqu9YX5mmr6XacU ❤
@keenanmoses7481
@keenanmoses7481 2 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🙌🙌
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie vir n mooi getuienis.
@evertbrand
@evertbrand 2 жыл бұрын
Wow!! God is GOED!!
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 2 жыл бұрын
DIT KAN NET JESUS WEES HIERDIE!!!! PROMISE CHILD!!!
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Alat Seru Penolong untuk Mimpi Indah Bayi!
00:31
Let's GLOW! Indonesian
Рет қаралды 14 МЛН
Children deceived dad #comedy
00:19
yuzvikii_family
Рет қаралды 8 МЛН
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'
16:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 10 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Kruiskyk - 25 Junie 2017 - Natalie Fourie Getuienis
25:45
Lofdal Internasionaal
Рет қаралды 8 М.
Huweliksfokus getuienis - Ontnugtering - Waar is God?
20:18
Deon en Karin du Toit
Рет қаралды 6 М.
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 424 М.
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Was getroud met pedofiel & narsis
27:59
Die Getuienis
Рет қаралды 22 М.
Aanneming het haar lewe verander | Ammie Moon | God is daar
21:43
Radio Tygerberg
Рет қаралды 6 М.
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.