Ek was weggegee

  Рет қаралды 15,696

Die Getuienis

Die Getuienis

3 жыл бұрын

Jan Moolman was weggegee as kind. Op die ouderdom van 40, ontdek hy eers sy regte familie. Maar alles werk ten goede vir wie die HERE lief het.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library

Пікірлер: 18
@maggiolivier9855
@maggiolivier9855 Жыл бұрын
Prys die Here vir oom Jan
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Awesome boodskap !!
@lisahill655
@lisahill655 2 жыл бұрын
Dankie oom jan ❤️
@anitaschoeman4404
@anitaschoeman4404 3 жыл бұрын
Die Here bekwaam d wat Hy roep en roep nie altyd d bekwames nie
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 2 жыл бұрын
Wonderlike getuienis.
@hannalinescholtz3613
@hannalinescholtz3613 3 жыл бұрын
Dankie oom Jan
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi getuienis.
@africahealth143
@africahealth143 3 жыл бұрын
Beautiful
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Dnk vir boodskap. Amen
@anitaschoeman4404
@anitaschoeman4404 3 жыл бұрын
Mag d Here oom steeds bo natuurlik seen. God is good all the time🙏🙏
@berniceglamour9351
@berniceglamour9351 3 жыл бұрын
Baie dankie oom.
@awandaferreira1880
@awandaferreira1880 Жыл бұрын
HERE, gee vir my 😢
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 3 жыл бұрын
Baie mooi getuienis, dankie vir die deel 💕
@veronicabeulink320
@veronicabeulink320 2 жыл бұрын
My geliefde Oom Jan Hoe mis ek jou nie vandag nie! Jy was soos n Pa vir my en n soos n oupa vir my kinders. Soveel het jy my geleer! So het n pes-siekte jou kom steel van ons. Jou voetspore lê diep en vêr.
@odettebezuidenhoudt8947
@odettebezuidenhoudt8947 7 ай бұрын
Ek kon nou eers na die awesome getuienis luister en my begeerte was dadelik om die oom in lewende wese te ontmoet. Jammer om te hoor hy het ons verlaat. Waar kan ons oom Jan se boodskap oor die Verbond kry?
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 9 ай бұрын
Prys die Here oom
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
THEY WANTED TO TAKE ALL HIS GOODIES 🍫🥤🍟😂
00:17
OKUNJATA
Рет қаралды 18 МЛН
HOW DID HE WIN? 😱
00:33
Topper Guild
Рет қаралды 27 МЛН
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 6 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 10 МЛН
Seergekry in die kerk
32:01
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Glo jy aan spoke?
29:31
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
verwerp, mishandel & weggevat
24:33
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Pa hang broer, Seun vergewe
25:02
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Bid reg | Stephan Joubert
31:59
Moreleta Stroom
Рет қаралды 19 М.
Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]
28:38
Ekerk
Рет қаралды 37 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 24 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Die hel is ‘n werklikheid
25:37
Die Getuienis
Рет қаралды 30 М.
THEY WANTED TO TAKE ALL HIS GOODIES 🍫🥤🍟😂
00:17
OKUNJATA
Рет қаралды 18 МЛН