Wat een mooie manier van droge worst maken zonder darm! Super! Groeten uit Nederland, Frank
@boeriesedinge416 Жыл бұрын
Baie dankie Frank!
@Henk67722 жыл бұрын
Ons gaan dit verseker probeer. Dankie vir die video.
@ewaldbotha18498 ай бұрын
Baie dankie. Die beste tip ooit op you tube. Ek het dit al 3 maal gedoen. Nogmaals baie dankie
@altakruger9091 Жыл бұрын
Genugtig by my sal daar nie tyd wees vir Bere nie! Sal nie lank hou nie 😊😊😊😊😊
@boeriesedinge416 Жыл бұрын
Ja-nee, dit ook nie lank hier by ons nie!
@antonhuman8446 Жыл бұрын
En derms is duur. En daar is baie nodig. Veral v d dunneres. Groete. Waarookal jy mag wees!
@wimm13922 жыл бұрын
Dit is a BAK idee, ek hou baie van die droer met die glass deur ek gaan ook een maak. Baie Dankie Mnr.
@boeriesedinge4162 жыл бұрын
Daardie deur is sommer perspex, of soos hulle dit hier in die VSA noem, plexiglass. Bly jy hou daarvan!
@shaunmeiring90483 ай бұрын
Ek het sopas my eerste klomp gedoen met my blesbok droeëwors resep. Ek is so bly ek het dit proebeer . Resultate was Baie goed. Dankie Vir die idee
@boeriesedinge4163 ай бұрын
@@shaunmeiring9048 bly jy het dit reggekry! Baie beter as sintetiese derms.
@6ftS Жыл бұрын
as jy so bietjie olyfolie smeer op jou grid sal dit makliker afkom as dit droog is... briljante idee. ek wou sien of dit sou werk want ek wou dit ook nou probeer. vir R100\kg is absoluut die moeite werd... baie dankie vir die mooi video. dit lyk heerlik
@boeriesedinge416 Жыл бұрын
Dankie - dis n goeie plan daai. Of sommer Spray and Cook oor die sif spuit sal ook werk. Bly jy het dit geniet!
@ruannsmuts64533 жыл бұрын
Ek het die video baie geniet. Ek sal die droewors moet probeer maak. Groete uit Australia.
@jasond47525 ай бұрын
I love this idea. How long do they take to dry with no casing?
@boeriesedinge4165 ай бұрын
@@jasond4752 , thanks - less than a week. Four days or so.
@jasond47525 ай бұрын
@@boeriesedinge416 Thanks
@Biloxiblues77 Жыл бұрын
Nice idea!
@raymondhiggo72819 ай бұрын
Dag se my oom Kan oom asb vir my se watse grid oom gebruik het om die worsies op te laat le in die kas ek maak ook die gesogte bederf en wil dit graag probeer
@boeriesedinge4169 ай бұрын
In hierdie video is dit n soort vierkantige ogiesdraad wat ek gebruik, maar jy kan maar net vir jou n houtraam maak en ogiesdraad of skadunet daaroor span. Ek het n groot raam van skadunet wat net so goed soos die draad werk.
@raymondhiggo72819 ай бұрын
@@boeriesedinge416 Baie dankie my oom
@mrdg1232 жыл бұрын
Great. Going to try this.
@altakruger9091 Жыл бұрын
Wonderlik! Ek lief dit! Wat van jou resep asb?
@boeriesedinge416 Жыл бұрын
Met hierdie het ek Crown National se Goudveld mengsel gebruik. Op my video oor die worsmaak, is die resep wat ek gebruik as ek self die speserye aanmaak. Ek gebruik dieselfde mengsel vir beide.
@altakruger9091 Жыл бұрын
Dis nou briljant love it
@terenceharty19159 ай бұрын
Hi hier in Namibia noem ons dit kaalgat worsie, baie lekker
@boeriesedinge4169 ай бұрын
Dis nou n lekker naam daai. Siende dat ek op Gobabis gebore is en tot ek 5 jaar op Aranos grootgeword het, sal ek ook van nou af kaalgatworsie gebruik.
@LitoGeorge Жыл бұрын
I would never have checked this video out if you didnt point me to it. (I asked the questions about the flyscreen, etc) today. I see you're in Missouri. I'm up here in Canada. There are many times, I wish I was in the States. I quite love the taste of the skaap derms myself, its part of the tradition for me. But, this is a clever method because I'll admit that the casings are very expensive. especially here in the frozen North. I'll tell you one thing - your meat is cheap there in the States, by about half what it is here. For the same grade, from the same Costco. Amazing.BTW, is your boerewors recipe the same that you use for droë wors?
@boeriesedinge416 Жыл бұрын
Keep in mind those were the prices before Covid, but yet, I think we might still be cheaper than Canada. Yes, I use the same recipe for droëwors and boerewors.
@Rick_Sanchez_C137_8 ай бұрын
The meat gets cheaper if you hunt your own. Plenty of deer, elk, and moose depending on where you are in North America…. I don’t know about Canada, but in certain states if you bow hunt it might also mean you can legally take more deer, certain states you can only take one deer in rifle/shotgun season, but you can get another tag to take one in archery season….
@LitoGeorge8 ай бұрын
@@Rick_Sanchez_C137_ you're right Rick. Having said that, it costs quite a bit here to get there - gas is presently roughly $2/litre where I am at. Costs 3arms and 4 legs to go anywhere. Deer are protected (rolls eyes) where I live, and so they are a bit over run. I see deer often so it would a breeze to keep a bow with me, and then have meat for ages if we were allowed to hunt within city limits...
@LitoGeorge8 ай бұрын
@@boeriesedinge416 Thought: smear some olive oil (or oil of choice) on the inside of the pipe to make the dumping of wors onto the drying grids easier. I'll be trying this with thick bamboo pipe :)
@LitoGeorge8 ай бұрын
@@boeriesedinge416 also: what sausage making machine are you using here? Seems to be silent, so a rotary handle job? If you are happy with it, make model please? Tx
@ANRQAngel9 ай бұрын
Dankie vir die gids video.. Ek wil al vir jare droewors maak, maar die derms is ontsettend duur, en ek hou self nie van die sintetiese derms nie..
@altakruger9091 Жыл бұрын
Dankie vir die deel
@Slappies0078 ай бұрын
Honger raak ek nou😮
@morneroets3 жыл бұрын
Dit lyk baie lekker. Wil jy nie dalk vir ons die resept ook deel nie? ek het die probeer, maar ek dink ek sit te veel vet by.
@boeriesedinge4163 жыл бұрын
Ek gebruik brisket of skaapstert vet. Ek sit so tussen 15-20% vet by maer bees of wild. Die beste is maar om met klein hoeveelhede te eksperimenteer tot jy daarvan hou. Dankie vir die kompliment!
@merindareyneke42118 ай бұрын
Omdat koljander so hard op die niere is, waarmee kan mens dit vervang?
@boeriesedinge4168 ай бұрын
Hallo Merinda, sovêr ek kan aflei is koljander baie goed vir mens se niere - kyk hier. www.google.com/search?q=is+coriander+safe+for+kidneys&ie=UTF-8&oe=UTF-8&hl=en&client=safari. Ek weet ook nie waarmee mens dit sou kon vervang nie.
@jfvanschalkwyk7 ай бұрын
In Iran noem hulle dit kubidae .... maar is nie naastenby so goed soos boerewors nie !
@boeriesedinge4167 ай бұрын
Dis baie interessant! Ek neem aan dis net met beesvleis, of maak hulle dit met skaap en bok ook?
@jfvanschalkwyk6 ай бұрын
@@boeriesedinge416 Van skaap vleis ... ou ooie en tandlose ramme ....!
@antonhuman8446 Жыл бұрын
Spiekerish idee die halwe pypie. Dankie. Groete uit die ou Transvaal.
@fubar91099 ай бұрын
Gaan dit definitief probeer... Dink as mens die gaas met spray and cook spuit voor die tyd sal dit nie vassit nie.
@ianinchina76103 жыл бұрын
Kan jy groot asb vir ons Biltong wielle maak
@boeriesedinge4163 жыл бұрын
Dis nou een ding wat ek nog nie probeer het nie, maar ek sal bietjie kyk of ek iets kan doen …
@coeniebre3 ай бұрын
Spry net jou draad raam met Spray and cook, dan sit dit nie vas as hul droog is nie!
@SaffyFoo9 ай бұрын
Lekker 😋
@coeniebre3 ай бұрын
Spray sommer jou PVC pyp ook
@haroldblack2719 Жыл бұрын
Sound to soft
@leonodendaal78558 ай бұрын
Jy verkoop virseker nie 100kg per week nie
@boeriesedinge4168 ай бұрын
😂, nee, dis net vir eie gebruik. Maar daar is geen rede dat mens dit nie kan opskaal nie. Ek het al by 80 kg se nat mengsel op n keer so gemaak op n groot droograk van skadunet.