Ballade vir 'n Enkeling (Richard van der Westhuizen)

  Рет қаралды 394,606

Verwoerdburg

Verwoerdburg

16 жыл бұрын

Een van Richard van der Westhuizen se grootste treffers. Met so paar fotos van Kaapstad.

Пікірлер: 73
@frederickmuller3460
@frederickmuller3460 Жыл бұрын
Dit was die beste dae
@tinusvandenberg2593
@tinusvandenberg2593 2 ай бұрын
Ja dit was! 👍🏻
@YWN01
@YWN01 16 жыл бұрын
Damn this makes me happy and sad at the same time SA will always be a very close part of my life!
@stevenmarx6866
@stevenmarx6866 7 жыл бұрын
Vat my terug na baie mense en dinge wat ek iewers langs die pad verloor het. Steeds vasgevang in hierdie verlore nostalgie. Pragtige liedjie!
@metrx330
@metrx330 15 жыл бұрын
Thanks for putting this up - we just moved to SA when this programme came out on TV - it taught me Afrikaans!
@ruthlessvanschalkwyk3698
@ruthlessvanschalkwyk3698 Жыл бұрын
Dankie vir die mooi herininneringe. Ek verlang die ou Suid Afrika
@pippatjie123
@pippatjie123 12 жыл бұрын
Dis 'n pragtige lied. dankie vir mooi musiek wat julle nog sing. Die Heer het julle geseë met wondelike stemme. van 'n bewonderaar 29 April 2012
@louispiorek6462
@louispiorek6462 4 жыл бұрын
Luister tydens lockdown 2020... ai die goeie tye toe ons ouers vir ons gesorg het....
@g3odin3
@g3odin3 16 жыл бұрын
Ek en my ouma het altyd so saam Ballade Vir 'n Enkeling gekyk! Baie lekker herhinneringe! Dankie.
@tinusvandenberg2593
@tinusvandenberg2593 2 ай бұрын
Ek, my suster en ma ook!
@TripleG69
@TripleG69 7 жыл бұрын
Aai hoekm moet hul ń perfekte lied opmors. Richard van der Westhuizen het die lied oorspronklik alleen gesig en dit was onbeskryflik mooi!
@magrethwillemse4320
@magrethwillemse4320 10 жыл бұрын
Ai jinne ou jare terug...sweet memories
@elizabethpetroupoullakis190
@elizabethpetroupoullakis190 7 жыл бұрын
Ek onthou die reeeks, ai pragtige lied!!!
@icyhotwitch
@icyhotwitch 15 жыл бұрын
Baie mooi liedjie en goeie memories ook!
@splintheter
@splintheter 15 жыл бұрын
legend, this brings back such good memories of growing up on a farm with my grandparents in storms river. Thank you
@o.g.4272
@o.g.4272 9 жыл бұрын
Dankie vir dit
@tinusvandenberg2593
@tinusvandenberg2593 2 ай бұрын
❤😍
@bethulie13
@bethulie13 16 жыл бұрын
Baie Baie Dankie dat jy die video op gesit het. Die liedtjie is brilliant.
@BraamCompton
@BraamCompton 15 жыл бұрын
Great hoeveel response daar is op die video, dankie vir die foto editing, great.
@fairychild84
@fairychild84 13 жыл бұрын
Ag maak dit nou my aand toe ek hierna luister. Baie dankie, uit die UK uit.
@TheNamibRose
@TheNamibRose 11 жыл бұрын
YES I DO!!! Loved it!! And Arende, met ou Sloet!!
@violet45C
@violet45C 16 жыл бұрын
Klassiek!
@judewilkinson3396
@judewilkinson3396 10 жыл бұрын
Excellent! :-)
@winstonnolan
@winstonnolan 6 жыл бұрын
hahahaha ek is so bly ek is n afrikaner! hemel ek is lief vir afrikaans! en weet julle wat is die beste? Ek braai ELKE naweek, en bly in die mooiste land ooit, Suid Afrika!!
@seamonster936
@seamonster936 6 жыл бұрын
Winston Nolan Jy is seker 'n enkeling. 'n Vrou sal gatvol raak vir al daai gebraaiery.
@JJ-xo9zv
@JJ-xo9zv 4 жыл бұрын
love it
@rrbarker7512
@rrbarker7512 14 жыл бұрын
ai, hoe trek n man se hart so na n punt... die goei ou dae. Verlange, uit NZ
@louisbothma3165
@louisbothma3165 9 жыл бұрын
Dankie !
@daxscholtz6819
@daxscholtz6819 7 жыл бұрын
wonderlik!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@beenkopfaan
@beenkopfaan 15 жыл бұрын
Ek het daai Weergawe, dit is nogals kwaai!
@warrenjacquesvanbreda5676
@warrenjacquesvanbreda5676 7 жыл бұрын
mis my land
@TheNamibRose
@TheNamibRose 11 жыл бұрын
Today's stuff on TV is ABSOLUTE CRAP!!!!!!!!!! Belade vir 'n Engeling is the most amazing story EVER!!!! WHY are you watching this video if you hated it so much???? Go away!!!!
@masepos
@masepos 12 жыл бұрын
oh so lekker.
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 11 жыл бұрын
Vat mens onmiddellik terug na die jare waar daar nog baie Afrikaans op TV te siene was en talle uitstekende Afrikaanse produksies gemaak is deur die SAUK. Nou word ons taal op die agtergrond geskuif en selfs vertrap deur mense wat meen dit was die taal van Apartheid. Engelse mense in SA het net soveel deel aan Apartheid gehad. As daardie stigma maar kan afwas!
@maryannbosch5103
@maryannbosch5103 6 жыл бұрын
Liewe Vink, hierdie liedjie sal my altyd aan jou laat dink....
@TheProtea09
@TheProtea09 15 жыл бұрын
SAnooi Hoe verlang ek nie nou nie! Sit hier in Ierland en die reen val. Wie is die vrou wat saam met Richard sing, weet iemand dalk?
@beenkopfaan
@beenkopfaan 15 жыл бұрын
As ek maar net gewwet het hoe om die ding hier op te laai. Dis in MP3 formaat. :-(
@antonvisagie5633
@antonvisagie5633 2 ай бұрын
Why did it have to change it was the best place ever
@quinewe
@quinewe 15 жыл бұрын
Horie verwoerdburg, eks op soek na die liedjie maar die weergawe van die tv show, jy weet dit is so tipe remix, dit word gespeel aan die einde van die shows met richard wat dit sing, dit is woes cool. Het jy dit dalk?
@carmenvljn
@carmenvljn 15 жыл бұрын
wie's die vrou wat daar saamsing?
@acoustics100
@acoustics100 14 жыл бұрын
@Aineshana hi Louise waar kan mens nog van jou te hore kry... jy sing pragtig!!
@gospelfilms7942
@gospelfilms7942 4 жыл бұрын
Unieke land.
@bokmad
@bokmad 15 жыл бұрын
Koos applekoos konfyt en dik gesynde witbrood van die Porra kaffee!
@TheNamibRose
@TheNamibRose 11 жыл бұрын
Weet ENIGE IEMANS waar ek DVD's of tapes of waar ek dit kan download - EK MOET hierdie storie in die hande kry..... My ouma het JARE gelede dit opgevang op video tapes, en ek ken elke woord, elke liefjide en elke sin wat die akteurs se in die storie. Ek besit 7 video's, maar die kwaliteit is sooo skwak al... Ek dink ook dat ek nog nooit die BEGIN gesien het nie. Asb laat weet my as iemand weet waar ek dit kan koop. Die HELE verhaal.
@sarahayonga2898
@sarahayonga2898 8 жыл бұрын
Balade vir n engeling if iam right it ws a soupie
@seamonster936
@seamonster936 6 жыл бұрын
Sara Hayonga It was a series not a soap.
@shrewdlion
@shrewdlion 14 жыл бұрын
ek es leif ver jou...
@tloukgaugelo2635
@tloukgaugelo2635 4 жыл бұрын
Die Swart Kat was die beste
@CarpandFly
@CarpandFly 11 жыл бұрын
Laat my terug dink aan baie goeie dae
@MrVredehoek
@MrVredehoek 9 жыл бұрын
Ek hou vou jou SA
@hannesvanrensburg4859
@hannesvanrensburg4859 5 жыл бұрын
Wie is die dame wat hier saam sing?
@lb7706
@lb7706 13 жыл бұрын
@riddickfrost elke poepol het seker 'n opinie.
@MarisaLouw
@MarisaLouw 15 жыл бұрын
Die goeie ou dae .. pik ek nou 'n traan weg :D
@michelwilliams1863
@michelwilliams1863 5 жыл бұрын
Baie meer mal oor die weergawe.
@AnotherSceptic
@AnotherSceptic 15 жыл бұрын
Ek mis SA en veral die kaap ! :-(
@pinkcartoonman
@pinkcartoonman 15 жыл бұрын
afrikaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaans
@newbachelor566
@newbachelor566 13 жыл бұрын
From a time before our country was handed to the savage heathen.
@skulp1
@skulp1 14 жыл бұрын
Elke slag mooier
@andrelakay4750
@andrelakay4750 4 жыл бұрын
I am English speaking, but I will always listen to Afrikaans music than listen to the rubbish that they play now on radio. You can't even understand what they singing
@MrRoro567
@MrRoro567 12 жыл бұрын
Reminds me of the shit TV we had to watch In South Africa during the 1980's! So glad that's over!
@francoisdelarey1
@francoisdelarey1 Жыл бұрын
Just as sh@t as you
@MrRoro567
@MrRoro567 Жыл бұрын
@@francoisdelarey1 ❤️
@francoisdelarey1
@francoisdelarey1 Жыл бұрын
@@MrRoro567 ❤
@denisekotze3450
@denisekotze3450 8 жыл бұрын
kak[ weergawe
Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen - Tussen Treine
4:07
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 543 М.
Ballade vir n enkeling, S1 - Episode 5
30:37
Miss World 1974 - Anneline Kriel
Рет қаралды 12 М.
Получилось у Вики?😂 #хабибка
00:14
ХАБИБ
Рет қаралды 6 МЛН
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
МАМА И STANDOFF 2 😳 !FAKE GUN! #shorts
00:34
INNA SERG
Рет қаралды 3,9 МЛН
The Ballad of the Green Berets - Steve Hofmeyr
3:24
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,2 МЛН
Tussen Treine
4:12
Taboe - Topic
Рет қаралды 104 М.
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 15 М.
David Kramer - Skipskop
4:12
Louis Rossouw
Рет қаралды 146 М.
Louis van Rensburg - Voshaarnooi
2:18
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 3,3 М.
diep blou see
4:13
Anton Goosen Liedjieboer
Рет қаралды 46 М.
Richard vd Westhuizen - Tussen treine 1991
4:14
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 48 М.
Sproeitjies
3:43
Sias Reineke - Topic
Рет қаралды 184 М.
'N Lied Vir Die Nuwe Jong Suid-Afrika
3:40
Shelly Van der Westhuizen - Topic
Рет қаралды 14 М.
Jakkie Louw, Kevin Leo - Voshaarnooi
3:11
JakkieLouwVEVO
Рет қаралды 555 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 55 МЛН
V $ X V PRiNCE - Не интересно
2:48
V S X V PRiNCE
Рет қаралды 856 М.
Serik Ibragimov - Сен келдің (mood video) 2024
3:19
Serik Ibragimov
Рет қаралды 884 М.
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 214 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 3,4 МЛН
Saǵynamyn
2:13
Қанат Ерлан - Topic
Рет қаралды 2,6 МЛН