Рет қаралды 824
LandbouTV
Dirk Spaargare, eienaar van Karooveld Bonsmaras, gesels oor beeste se toenemende gewildheid in die Karoo en die positiewe effek wat die beesras op boere se grond het.