Pragtige video baie dankie ou Steve, die Kruger bly maar 'n plek na aan 'n Suid Afrikaner se hart, tot volgende keer Mooi loop 👍👌👊🐺🐾
@swwhite982 жыл бұрын
Berg en Dal is n mooi plek was n paar keer daar en daar is heelwat roetes om te ry na Afsaal se kant toe ook . Die Renosters is maar altyd n welkome sig. Awesome video Steve.
@stevedevilliers14042 жыл бұрын
Dankie SW bly jy het hom geniet
@humanmeyer69822 жыл бұрын
Daai Cruiser is mooi.... maar ek kies anytime die Troopy....
@stevedevilliers14042 жыл бұрын
Net so maat
@humanmeyer69822 жыл бұрын
Nog 11 dae... dan Satara toe... kan nie wag nie...