Bernice West - Sonop Blom (Afrikaans Wil Dans Remix)

  Рет қаралды 1,785,552

AFRIKAANS WIL DANS

AFRIKAANS WIL DANS

Күн бұрын

HARTENBOS, Afrikaans Wil Dans kom vir julle. Hy gaan loop soos stroop. Kry nou jou ticks by: bit.ly/AWD-Har...
20 Des by Misty Valley Plaas

Пікірлер
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Volg my spotify playlist !🔥🔥 open.spotify.com/playlist/7xDxIr1l5Z3iDK8QeD2a1n?si=1oShC-zcTXyjvfhUCUEdmQ
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
Kan jy asb die original song van Andre Smuts "Stuur vir my n email" op KZbin sit asb asb!!!!!
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/lafEfXWXo9eLqac, ek soek die album weergawe van die song asb ouens!!!!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
@@fransodutoit4505 ek kyk as ek hom vir jou kan kry.
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans baie dankie, sal dit meer waardeer as wat julle dink.
@dominikpieper8233
@dominikpieper8233 4 жыл бұрын
awesome... greeting from Germany... love Afrikaans music... sounds so coool
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Thanks allot! Are you from South africa? Or just enjoying our language?🍻🍻🔥
@andriettegreyling
@andriettegreyling 2 жыл бұрын
Ek is van suid Afrika maar ek het getrek na new Zealand toe in 2019 . Maar dis nog n amazing musike
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 2 жыл бұрын
Dankie! Wanneer trek jy terug?🔥
@andriettegreyling
@andriettegreyling 2 жыл бұрын
Ek weet nie dis baie geld en dis baie dangerous maar dalk as ek 25 is 😅
@marabotha8824
@marabotha8824 Жыл бұрын
My song love this so much 👌👌
@yesman8074
@yesman8074 3 жыл бұрын
Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug😌daai het diep geslaan
@m1kh41ll4b1tzke
@m1kh41ll4b1tzke 4 жыл бұрын
die km op die langpad verdwyn vinnig met jou music! Kap dit flou bra!! Moet nie stop met wat jy doen nie!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man! Eks bly ek maak di pad vngr🔥🔥🔥🙌😁
@candiceskike7069
@candiceskike7069 3 жыл бұрын
I love this song I have been trying to find ever since I heard it now I found it
@car_music..2610
@car_music..2610 3 жыл бұрын
Afrikaans wil dans is een van die beste remixes wat ek nog ooit gehoor het Goeie werk keep up the good work jys 1000 uit 10 my maat
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Tnx Jacques 🔥🔥
@irenedevilliers4944
@irenedevilliers4944 2 жыл бұрын
Kan jy asb een maak van o kind bernice west❤️😊 Jou remixes is awsome
@pedrorheeder50
@pedrorheeder50 4 жыл бұрын
Bru, afrikaans was never my choice of music, afrikaans Wil Dans changed me over, love the content my guy, keep it flowing, local is lekker.
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Thanks allot man!🙏🔥🔥🔥
@JonathanChristen
@JonathanChristen 3 жыл бұрын
Preach! Im now happily singing along to this and my friends want to deport me to Brakpan or Danville.... This stuff is amazing. If i must go live in exile I will at least take this with me lol
@nikki4578
@nikki4578 3 жыл бұрын
Well done...og love hierdie song!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Dankie!
@akaitscarla4253
@akaitscarla4253 3 жыл бұрын
Fav song love die song ek leer ook nou soo sing soos jy ek leer myself en ek verder great
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Awesome 💪🏼
@akaitscarla4253
@akaitscarla4253 3 жыл бұрын
@@afrikaanswildans 😀😀😀😀😊
@chantalsyffert3578
@chantalsyffert3578 2 жыл бұрын
love die song is amazing wellll done
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 2 жыл бұрын
Dankie!⭐
@stephangouws1814
@stephangouws1814 Жыл бұрын
nice song like it wen a drive my skaboard
@tbwise
@tbwise 4 жыл бұрын
Bernice trots op jou!! Love die mix Afrikaans wil Dans!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie
@frandoldancastilla6088
@frandoldancastilla6088 4 жыл бұрын
"Afrikaans wil dans" Kan jy asb die song upload met Spaanse lyrics.....??? Ek is Afr en my bf is Spaans... Ek wil soo graag he hy moet die song verstaan... Asb... Esther... Liefde uit Spanje. Suid Africa forever....
@JonathanChristen
@JonathanChristen 3 жыл бұрын
Ag jinne mammie, dis baie cute van jou om te vra sodat hy ook kan verstaan.... Wens julle tweetjies alle geluk in liefde
@venisckabuys4401
@venisckabuys4401 3 ай бұрын
Ek kry nie die song op spotify nie 😭😭
@chantemarais6586
@chantemarais6586 3 жыл бұрын
Kan ons die op iTunes kry please?!😍📲
@inabotha1848
@inabotha1848 4 жыл бұрын
Jy moet nie stop om dit te doen nie dit is vrek goed😘😘
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie!!
@kobusswart714
@kobusswart714 4 жыл бұрын
Julle moet net nooit ophou nie!!!!! My kinders gaan die nog luister!!! Want.....Afrikaans moet DANS!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Haha baie dankie!🔥🔥 yess Afrikaans Gan dans😏💪🔥😁
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
Half Miljoen Kruip Nader..🤩🎵😎
@philliproux7605
@philliproux7605 4 жыл бұрын
Love dit 😁✌️👌💯😍
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Lekker lekker 🔥
@elzetteerasmus7500
@elzetteerasmus7500 3 жыл бұрын
Kan jy die song op Apple Music of iTunes sit? Pleasssssssse?
@tiaanerasmus9080
@tiaanerasmus9080 3 жыл бұрын
Hierie musiek is so cool
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Dankie Tiaan🔥
@brandonnieuwenhuizen5245
@brandonnieuwenhuizen5245 4 жыл бұрын
Die een is beter as die 1 ste een👍🏻👌🏻 klink befok in die kar👏👏
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Lekke lekke🔥🔥💪
@fatih7170
@fatih7170 4 жыл бұрын
Suid-Afrika❤Turkye Sonop-Blom
@DieRegteDjMielie
@DieRegteDjMielie 4 жыл бұрын
Gefokte tune boet , well done 🙌🙌
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx yster🔥💪💪💪
@dylandelange1079
@dylandelange1079 4 жыл бұрын
Hi watse app of program gebruik jy want dit is amazing!!!? ❤️
@louismarx5060
@louismarx5060 4 жыл бұрын
Hou eerder van di version love di mixes keep it my brase
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie man!🔥🔥💪
@gertkruger7317
@gertkruger7317 3 жыл бұрын
Best.....
@anneDoshka
@anneDoshka 4 жыл бұрын
I love this music,
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Thanks
@wallybotha7605
@wallybotha7605 3 жыл бұрын
Goeie werk...
@flubber669
@flubber669 4 жыл бұрын
hou so aan!!!!!!!!!!!!!!!!!!! fokon amazing
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man!🔥🔥💪
@lenev.dgrijp1111
@lenev.dgrijp1111 4 жыл бұрын
wow Amazing goeie werk💗 julle /jy mag maar 1000000/100
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie ek appreciate dt!🎹🎶👉🔥🙌
@Lazyahhnga
@Lazyahhnga 3 жыл бұрын
Bully hgßusud have judged his usage they Lief
@kaylistrydom5676
@kaylistrydom5676 3 жыл бұрын
Nhe
@d.v.v562
@d.v.v562 4 жыл бұрын
Awee love di songs jul❤
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man ek appreciate 🔥🔥😁
@louisesmith3580
@louisesmith3580 3 жыл бұрын
very nice music
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Thanks 🔥
@nickyfivaz8990
@nickyfivaz8990 4 жыл бұрын
Ek kani ophou luister nie 🔥😱
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
😁🔥bly om dt te hoor🙌🙌🔥
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
Love die song, hou so aan met julle goeie werk 💯💯
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx🔥
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/lafEfXWXo9eLqac, die liedjie se album weergawe soek ek asb
@esmereldadevilliers9399
@esmereldadevilliers9399 4 жыл бұрын
Love die version!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx🔥🔥😁
@silverdomain777
@silverdomain777 4 жыл бұрын
Julle music is genuine excellent!! Hou aan om music te maak. Julle music is goud🥇🏅🎖 kort net meer liedjies, julle bring te min uit🤣 bring so 20 n dag uit dan sal ek baie baie gelukkig wees
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Haha tnx man!😅🔥, daar kom binekort lekker paar songs😏💪🔥🔥
@mariuskorff8914
@mariuskorff8914 4 жыл бұрын
Love jou musiek
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
💪Tnx man!
@jenettejansenvrensburg6365
@jenettejansenvrensburg6365 4 жыл бұрын
Het jy nie dalk jou oorspronlike remix van die liedjie nie?
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Di 1ste version?
@LeiWatson
@LeiWatson 4 жыл бұрын
Die is a foken lekker tune ek like dit gaan aan what jy doen moet nooit stop
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie!🔥🔥 ek maak so🤙🎶🎹🎹🎹🙌
@rynojordaan5219
@rynojordaan5219 4 жыл бұрын
Well done 👌👌 asb hou aan wat jy doen 👏
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx ! Ek maak so😁🔥💪
@jackieventer5830
@jackieventer5830 4 жыл бұрын
Jy is owsem berenice
@AwkwardLeon69420
@AwkwardLeon69420 4 жыл бұрын
*awesome*
@dayz_clapes
@dayz_clapes 4 жыл бұрын
Ek love you werk
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie
@jpnelson8131
@jpnelson8131 4 жыл бұрын
Can you maybe do a fokofpolisiekar one?
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
I can💪🔥
@xx-my6dr
@xx-my6dr 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans asb dis baie nodig👀
@rudssbotes1718
@rudssbotes1718 3 жыл бұрын
Lekker Beat, gee bietjie Bok Van Blerk Remix asb.
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Klink soos 'n plan ja🔥
@jamiesteyn6135
@jamiesteyn6135 3 жыл бұрын
ek will dans
@zanevanwyk4089
@zanevanwyk4089 3 жыл бұрын
Hoekom skree Tannie so baie
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
😅
@Urban-Dubov
@Urban-Dubov 3 жыл бұрын
Klink kwaai!
@jpdupreez7047
@jpdupreez7047 4 жыл бұрын
Love julle musiek
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Awe tnx.💪 Eks net 1 mens😅😝🔥🔥
@zanevanwyk4089
@zanevanwyk4089 3 жыл бұрын
Hoe doen julle dit
@therouchgaming1526
@therouchgaming1526 4 жыл бұрын
Lekker Mix
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🤙Dankie 🔥
@JCO_Fishing
@JCO_Fishing 4 жыл бұрын
ek love jou song . Keep it on
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie!💪🔥🔥
@morneainsley1838
@morneainsley1838 4 жыл бұрын
Nice mix. Love dit..ek's nie spyt ek het subscribe nie!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx legend 🔥💪💪
@dimakatsomaki8422
@dimakatsomaki8422 4 жыл бұрын
Die liekie is baie lekker
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie!!🔥🔥
@nadiaredelinghuys2876
@nadiaredelinghuys2876 4 жыл бұрын
Yes please!!!!🤘💥💥
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🤟😏
@AfrikaansJolMusiek
@AfrikaansJolMusiek 4 жыл бұрын
OH YESSSS!!!
@Systematicperformancecentre
@Systematicperformancecentre 4 жыл бұрын
mix so sterk soos n leeu asb
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
😏👉
@Stefaans007
@Stefaans007 4 жыл бұрын
Awesome!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx!🔥🔥
@anantisthiart7379
@anantisthiart7379 3 жыл бұрын
Fire💥
@chaoscorsair
@chaoscorsair 3 жыл бұрын
Nie, vuur! :)
@damiankluyts3120
@damiankluyts3120 4 жыл бұрын
Dis awesome
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie 🔥🔥
@johnelboucher637
@johnelboucher637 4 жыл бұрын
Wow, well done!🔥
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie 😁🔥🔥
@Damn_itz_joshyy
@Damn_itz_joshyy 4 жыл бұрын
Wat gebruik julle om te remix?
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Ek gebruik Fruity loops
@Damn_itz_joshyy
@Damn_itz_joshyy 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans dankie Tjom maar hoe want ek maak ook my uie musiek met fl studio maar weeti hoe on lyrics te add nie kan jy my dalk help me dit asb
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Eks besig om afrikaans wil dans n label te maak. So j kan virbmy demos stuur na afrikaanswildans@gmail.com Dan as dt awe is dan kan ek vocalists kry om vocals te maak. afrikaans wil dans gan n official label wees begin julie.
@lizetteknoetze7085
@lizetteknoetze7085 3 жыл бұрын
❤️❤️🎉🎉🎉🌲🙏☺️💕
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
🍻🍻🍻🍻🔥
@alwynnel753
@alwynnel753 4 жыл бұрын
My Russiese meisie is mal oor al jou werk maat
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie man! Beteken baie🔥🔥💪
@jackieventer5830
@jackieventer5830 4 жыл бұрын
Dit dis nooi gesing hoor
@tanyabasson9203
@tanyabasson9203 4 жыл бұрын
BAIE MOOI
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie!🔥🍻
@amoresmith9747
@amoresmith9747 4 жыл бұрын
My gunsteling 😜
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Lekker, check my Demi leeh en ivan Roux remixes . J sal hulle ook like🔥🎹🎹😏
@swayunited6442
@swayunited6442 4 жыл бұрын
Discord server?
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Ek gan binekort weer n video maak vir di discord server. Slat mynn dm op insta dan stuur ek dt solank vi ju #afrikaanswildans
@swayunited6442
@swayunited6442 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans okay cool het dm gestuur😉
@clintonvandermerwe6986
@clintonvandermerwe6986 4 жыл бұрын
Ds oraait mar di eerste version was biekie beter di beat is vinniger hierdi is n leka mellowish beat mar ng steeds n shap mix
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Awe . 💪
@lenev.dgrijp1111
@lenev.dgrijp1111 4 жыл бұрын
@bernice West
@juanthiart555
@juanthiart555 4 жыл бұрын
bakgat!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
😏🔥🔥🔥💪
@trashpanda0015
@trashpanda0015 4 жыл бұрын
Coolz
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🔥🔥😏💪
@mckaylalues5837
@mckaylalues5837 4 жыл бұрын
Hello ❤️
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Hey😏🎹🤙🔥🎶
@ej6641
@ej6641 4 жыл бұрын
Verkies die eerste een om eerlik te wees😂
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Haha ai. Sorry ek ht hom ni teveel gelike nie. 😅🙈 . Sal hom maybe upload as n xtra version 👌
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Mmm. Ok lekker. Ek sal di ander version ook upload 💪.
@ej6641
@ej6641 4 жыл бұрын
Jeanri Havenga enigiets van AWD is lit 😂
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
@Albert le Roux56 ek maak so💪
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
@@ej6641 dankie 😅. Ek gan more dj ou version upload
@marcel__13
@marcel__13 4 жыл бұрын
👌🏼🔥
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
💪💪
@waynevanwoudenberg2741
@waynevanwoudenberg2741 4 жыл бұрын
Moerseee niceee
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man!🔥🎹🎹🎶
@waynevanwoudenberg2741
@waynevanwoudenberg2741 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans Wil jy nie een van my liedtjies ook Doen nie. Soek net Wayne van woudenberg. Daar is 12. My cover song was bietjie van jou
@merylboshoff9458
@merylboshoff9458 4 жыл бұрын
😍
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🎹🎹🎶😁
@rogueplays8193
@rogueplays8193 4 жыл бұрын
Bevok🥵
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man
@barenddorfling1448
@barenddorfling1448 4 жыл бұрын
Eks die eerste comment😎
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Yster🔥🔥🔥😁
@daandewaal824
@daandewaal824 4 жыл бұрын
Doef doef
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
😏👉
@MrGibo2000
@MrGibo2000 4 жыл бұрын
Lirieke by 2:012 - Is dit 'n Glitch of as pris so gedoen? Ek vra net boet. Wees rustig.
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Ek ht dt soo gemaak dat dt stutter.
@jacquelinelohmann2940
@jacquelinelohmann2940 4 жыл бұрын
Verkies original, maar welgedaan.
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx, so luister dan di original 🤷‍♂️
@dariusvanaswegen9435
@dariusvanaswegen9435 4 жыл бұрын
die vorige een was baie baie beter gewees
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Email my dan stuur ek hom vir ju. Afrikaanswildans@gmail.com
@dariusvanaswegen9435
@dariusvanaswegen9435 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans yess jy die email gekry
@shaunhattingh5472
@shaunhattingh5472 3 жыл бұрын
Acdc
Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal (Afrikaans Wil Dans Remix)
4:10
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 1,5 МЛН
Ivan Roux - Daai Ding (Afrikaans Wil Dans Remix)
4:36
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 1,1 МЛН
Это было очень близко...
00:10
Аришнев
Рет қаралды 5 МЛН
didn't manage to catch the ball #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 33 МЛН
VAMPIRE DESTROYED GIRL???? 😱
00:56
INO
Рет қаралды 8 МЛН
Hey Sonneblom - Droomsindroom (Official Music Video)
3:41
Droomsindroom
Рет қаралды 2,5 МЛН
Appel - Lei my na die water (Afrikaans Wil Dans Remix)
4:23
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 426 М.
Best of Vocal Deep House Mix & Remix (RILTIM _ Vol.1)
43:24
RILTIM
Рет қаралды 2,6 МЛН
Neem My Op Vlerke
3:39
Ouderdoos - Topic
Рет қаралды 445
Barron - Theuns Jordaan Keurspel (Italo Megamix)
9:19
Barron
Рет қаралды 75 М.
Appel - Nonna (Afrikaans wil dans Remix)
5:22
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 2,9 МЛН
Это было очень близко...
00:10
Аришнев
Рет қаралды 5 МЛН