Ons loof ons dierbare Hemelse Vader, skepper van die heelal, vir die oorwinning!! What a mighty God we serve!
@metiretur10842 жыл бұрын
Die drie-enige God wat ons aanbid tree nie in nie. Hy is soewerein in beheer van alles en niks vang Hom onverhoeds nie.
@bloedrivier63002 жыл бұрын
Dis die waarheid.
@johantaljaard67223 жыл бұрын
Baie wonderwerke op die dag gebeur, ek is n Boer, ek sal my Gelofte betaal en ek Sal God se naam grootmaak deur Jesus Christus!
@braamjansevanrensburg3 жыл бұрын
Die BOER weet . Niks gaan my weghou van my Voor Vaders se Gelofdedag nie .
@davehowell64533 жыл бұрын
Dankie mense, waardeer dit baie. Ek is trots en dankbaar om 'n Boer te wees. Ek sal die geskiedenis weer met my twee seuns deel, ter herinnering van die gelofte. Boere groete, Dawie
@catzzzvd26353 жыл бұрын
✝️✝️✝️AMEN
@leoniekellerman52833 жыл бұрын
Prys Jesus/Yahushua! As die Afrikaner sy knie buig, sy sondes bely, Sy instruksies doen, en terugdraai na sy God/Elohim, sal Hy antwoord en red, al is ons net handjievol, en die vyand n oormag.
@danbez70663 жыл бұрын
O Vader in die Hemel, ek bid dat U Uself aan die volk sal openbaar. Laat U Koningkryk kom, laat U wil geskied op aarde soos in die Hemel. Laat U wil geskied vir ons volk en laat ons volk U genade en glorie weerspieel. Amen
@Bantu-8603 жыл бұрын
Yeshua is only coming for the 144, his chosen ones, the ones that are called by his name. He sends them to the land of captivity due to disobedience. That's the covenant between Abraham and God. Even all the Israelites won't enter the kingdom of heaven unless they've been keeping the commandments of God, not celebrating Christmas, worshipping pagans. The 12 tribes are the apple of God's eye. Deuteronomy 7:6 For though art a holy people unto the Lord thy God: God hath chosen thee to be a special people unto himself, above all people that are upon the face of the earth. Yet God punished them severely, he took away his Hebrew language from them, he made them the tail of the world, he said to Moses tell the children of Israel they are going to be taken by ships into captivity again, just like Egypt. They are scattered around four corners of the world.
@andriestheunissen95253 жыл бұрын
@@Bantu-860 Klink vir my asof jy 'n JW is Jy is op die verkeerde pad en ek raai jou aan om jou Bybel bidend van voor tot agter deur te lees alleen sonder wysegings van jou JW base
@Bantu-8603 жыл бұрын
@@andriestheunissen9525 The truth hurts and prickle the heart at the same. I don't blame you at all, that's how God created you, to be prideful, arrogance. PROFANE PERSON 1 Esau 2 Sold his birthright 3 No place of repentance.
@ettienewilders93213 жыл бұрын
@@Bantu-860 lees jou bybel eerder weer mooi van voor tot agter
@Bantu-8603 жыл бұрын
@@ettienewilders9321 Isaiah 47:6. I was worth with my people, I polluted mine inheritance, and given them no mercy, upon the nation had thou very heavily laid thy yoke. This is Isaac speaking through the spiritual ghost about the prophecy that is going to happen to the Israelites. Who is this my inheritance? That's God chosen people, the ancient Jews, not the Ashkenazi. And given them to thine hand= The Portuguese, Dutch, French, English, White Americans, Belgians Germans, Italians. The most high said they don't show no mercy for old women, children, old men. Upon they laid the yoke of iron on his people. This started through the first Babylon, to Greece, Rome, until the recent Babylon America. Yoke of iron was put on the necks and feed for the children of Israel, the ancient Jews ( Black) not the 1947 Jews. 77 million red Indians butchered, 10 million Congolese butchered and leg and arms chopped for those who refused for slavery. Aborigines wiped out to almost distinct in Australia 50000 Canadian natives children killed. The Khoisan hunted and killed in Cape town. All praise to the God. Your punishment is around the corner. 2019 was 400 years mark. Judgement is upon your race.
@nickisunshine6773 жыл бұрын
Dit gaan oor die God wat ons dien... en ons moet met hart en siel terugkeer na Sy woord.... ons het ons opgehou met sonde... golfbane, rugby games, sepies, nag klubs, geld gierigheid, ontrouheid, aansien jaag, drank, selfsugtiheid..... en ons moet dit alles los...
@willieterblanche94173 жыл бұрын
GOD het ons nog altyd Beskerm maar Dees dae nie juis nie want ons het hom agter gelaat met al ons nuwerwetse toerusting en apperate glo ons ons het hom nie Meer nodig nie mense ek gaan elke aand op my kniee en vra GOD omvergifnis julle moet wakker skrik en begin bid en weer terug Kom na GOD en dan Sal ons weer oorwing soos op 16 Desember
@catzzzvd26353 жыл бұрын
✝️✝️✝️AMEN IN JESUS NAAM 🙏
@windhoekboer2073 жыл бұрын
Dit is baie mooiste Video Wat ek gesien het My pa het die storie van Bloedrivier op skool geleer. Ons vir jou Suid-Afrika
@catzzzvd26353 жыл бұрын
✝️✝️✝️AMEN
@goodbarbenie54772 жыл бұрын
Long live the Boer...Viva, Viva... U as a Nation will arrive up again... Just like the Phoenix arises from ashes...to once again become a great Nation...So be it... I am not a Boer, but I feel very much for U people...As History shows nothing lasts forever... As the poet put it, William Shakespeare said, in his play of King Richard 3rd...he said, from time to time we ripe and from time to we rot.
@Juiced101113 жыл бұрын
Net soos daar n 1776 in Amerika was en hul nasie op daardie dag begin het, het ons ook ons dag gehad op 16 Desember 1838. Wat daar gebeur het was deur God teweeg gebring en dit is nie sonder rede nie. Amerika gaan die lig vir die wereld wees en ons hier in Suid Afrika speel n baie groot rol daarin.
@vierseisoenekind50443 жыл бұрын
Amerika is Mystery Babilon volgens al die profete (ware en valses!). Die Huis wat opgerig word volgens die gelofte, is Nuwe Jerusalem en dit word HIER opgerig. Ons gaan die lig van die wereld wees. Baie van ons het dit in visioene en drome gesien. Siener van Rensburg ook. Dis waaroor die hele gelofte gaan en hoekom ons volkie van toe af so erg geteiken word! World events het gesien dat slegs 25% van die USA gaan oorbly na die Eindtyd en dit gaan 'n derdewereld landjie wees soos Mexiko. Hordes Amerikaanse Christene het soortgelyke drome en woorde gekry. Dat USA vernietig gaan word en dit wat oorbly, gaan 'n klein, nikseggende landjie wees. Letterlik duisende mense het visioene van hoe die USA letterlik in stukke gaan opbreek. Hartverskeurend. Baie visioene wys dat donkerte oor die USA gaan toesak en daar gaan net hier en daar 'n liggie nog skyn. Die liefde by baie gaan verkoel. Hulle gaan nie die lig van die wereld wees nie. Nie meer nie.
@vierseisoenekind50443 жыл бұрын
Pragtige boodskap. Baie dankie! En dankie vir julle kanaal en videos en harde werk deur die jaar wat verby is. Mag God julle seen oor die Feestye. En mag Hy Sy Hand van bewaring oor almal hou.
@catzzzvd26353 жыл бұрын
✝️✝️✝️AMEN
@catzzzvd26353 жыл бұрын
✝️✝️✝️DANKIE GOD VIR U GENADE 🙏 BAIE DANKIE VIR DIE VIDEO 🙏MAG ALMAGTIGE GOD JOU EN JOU GELIEFDES SEEN🕊IN JESUS NAAM AMEN🕊🐑🐑🐑🐑🐑🐑🐑🙏
@kiimmaritz2827 Жыл бұрын
God beskerm sy mense sedert die begin van Adam en Eva..niemand is te grend" of vernaam Nie...net God se genade
@petroshingalana85563 жыл бұрын
Amen 🙏 waar wat jy se
@philipcronje84453 жыл бұрын
Baie dankie vir die herhindering.
@AviViljoen3 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie video.
@user-lf5cp9bk6e Жыл бұрын
Dit is jammer oor die persoon wat sê dit gaan oor gewere en assegaaie, as hy mooi sien dat daai gewere sou niks beteken het as God nie die son sou laat skyn dat die kruit droog word nie, sou daai boere vermoor word sonder dat een skoot gevuur is,prys die groot Almagtige God wat ons as 'n boerevolkie beskerm het by Bloedrivier dat ons nog bestaan, maar daar gaan net 'n klein oorblyfseltjie wees,net soos Israel van ouds!!!!!
@barendjvosloo90593 жыл бұрын
Dankie, het die voorreg gehad om vandag by Bloedrivier dit eerstehands kon ervaar. Sterkte en seëninge.
@TheodoreAndor3 жыл бұрын
Dankie
@corrieduplessis47923 жыл бұрын
Soli Deo Gloria
@lerouxjohan37213 жыл бұрын
Onthou dis die selfde G-d van Hemel en Aarde is wat ons moet dien en op Hom vertrou aleen ! Met trane van vreugde en oodmoed wens ek elke afrikaner bloer’n geseende sabbat 16/12/21 toe !! Trek later nou !!
@williebrits62723 жыл бұрын
Hoe wonderlik en Christelik sal dit nie wees as die boere vandag uitreik na die Zulu en vrede maak
@dirkfolscher30013 жыл бұрын
Vir wat, is daar dan vyandskap tussen die Boere en die Zulu's?
@ockiestrydom74433 жыл бұрын
Het Retief nie ook probeer nie
@annavermmaak26492 жыл бұрын
Willie die onvrede le nie by die boere nie.
@gerriedoll1543 жыл бұрын
Wens ek kon daar wees !! Hoop die Suid Afrikaners doen moeite en gaan !!
@catzzzvd26353 жыл бұрын
✝️✝️✝️AMEN
@RoelienC1003 жыл бұрын
Ons doen ons gelofte elke jaar by Paardekraal Monument
@johnstewart9964 Жыл бұрын
Musiek te hard in agtergrond , sukkel om mooi te hoor
@andreludick72413 күн бұрын
Hierdie was n heilige oomblik
@llynnduplessis21993 жыл бұрын
❤️
@etiennenobel50283 жыл бұрын
Die oorwinning het niks me God te doen nie maar met gewere en kannone teen assegaaie kom by!
@Bantu-8603 жыл бұрын
Absolutely!!! However Esau is the end, and Jacob is the beginning. And it's already happening.
@eugeneventer58033 жыл бұрын
The British and colonial troops were armed with the modern Martini-Henry breechloading rifle and two 7-pounder mountain guns deployed as field guns, as well as a Hale rocket battery. Despite a vast disadvantage in weapons technology, the Zulus ultimately overwhelmed the British force, killing over 1,300 troops, including all those out on the forward firing line. The Zulu army suffered anywhere from 1,000 to 3,000 killed.
@eugeneventer58033 жыл бұрын
Ek dink jý is die een wat moet bykom!
@AviViljoen3 жыл бұрын
@@eugeneventer5803 Mooi gesê. In die kol!
@an_vlogs51573 жыл бұрын
@@AviViljoen Wel dis dan vreemd hoe gewere en kanonne, nie eers vir die Britte, talle ander kere, genoeg was om die zoeloes voor daardie dag te kon verslaan nie. Is julle bang om ons afhanklikheid op God te erken? Of glo julle, ten spyte van al hierdie wonderwerke, steeds nie dat God bestaan nie?
@georgepretorius43572 жыл бұрын
Ons loof ons dierbare Hemelse Vader, skepper van die heelal, vir die oorwinning!! What a mighty God we serve!