No video

BOERBOEL SOEK 'N BOER 1 (2019)

  Рет қаралды 52,825

Boerboel Wear

Boerboel Wear

Күн бұрын

Ons BOERBOEL SOEK ‘N BOER kompetisie is HIER!
Skryf in en staan ‘n kans om die nuwe gesig van Boerboel Wear te word en pryse ter waarde van R10000.00 los te slaan. Om in te skryf, stuur ‘n e-pos met een gesigfoto en een vollengte foto van jouself, tesame met jou kontakbesonderhede en ouderdom na: bulle@boerboelwear.co.za
Pryse sluit in:- R3000 kontant.- Boerboel Wear produkte ter waarde van R2000.- ‘n Professionele fotosessie ter waarde van R3500, geborg deur Anthony Horak Photography.- ‘n Geskenkbewys van Purenity Haar Salon ter waarde van R500.- ‘n Geskenkpak van Dors Water ter waarde van R1000.
Kategorie 1: Boere tussen die ouderdom van 22 tot 49.
Kategorie 2: Boere tussen die ouderdom van 50 tot 60 jaar.
Inskrywings sluit op 24 Mei 2019. Die twee kategorie wenners word op 31 Mei 2019 bekend gemaak op ons sosiale media platforms. Wenners moet beskikbaar wees vir die fotosessie kort daarna.
BEPALINGS EN VOORWAARDES GELD - Sien ons Facebook blad vir meer besonderhede.
Ons bedank ons borge:
Purenity Salon vir stilering: / ​
Verblyf geborg deur Monté de Dios: www.montededio...
Fotografie geborg deur Anthony Horak: IG/@anthonyhorak
Swepe geborg deur Steyn's Swepe & Leerwerk: / swepe-en-leerwerk-stey...
'n Geskenkpak vir elke wenner geborg deur Dors Water: www.dorswater....

Пікірлер: 20
@amoshiramgarciadeleon9397
@amoshiramgarciadeleon9397 3 жыл бұрын
I don't understand anything, but i want to learn afrikaans, sounds very interesting!
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany Жыл бұрын
its an easy language to learn,its very close to dutch
@amoshiramgarciadeleon9397
@amoshiramgarciadeleon9397 Жыл бұрын
@@eisbeinGermany yeah, both are from the same germanic family
@theo1tube
@theo1tube 4 жыл бұрын
mooi gedoen!
@vellbariaofficial
@vellbariaofficial 4 жыл бұрын
Dit meisie in die video is Row-Lean
@pieterviljoen2527
@pieterviljoen2527 4 жыл бұрын
JY moet net onthou. The older the Bull, the harder the horn.
@engenasmichaelviljoen46
@engenasmichaelviljoen46 4 жыл бұрын
Tipies Viljoen
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany Жыл бұрын
hehe what bull
@JoshuaJansen6269
@JoshuaJansen6269 3 жыл бұрын
Hoender is defenitief slaai...!
@giselavanreenen5786
@giselavanreenen5786 4 жыл бұрын
Oulik gedoen. Hou so aan!
@daniemalan3268
@daniemalan3268 2 жыл бұрын
Het julle I groot plaas
@muhammadlatif0519
@muhammadlatif0519 4 жыл бұрын
Nice i am dubai
@blackdead3387
@blackdead3387 4 жыл бұрын
Dit klink nie soo nie
@gertoberholster5
@gertoberholster5 Жыл бұрын
Wens ons het Meer sulke aktrisses gehad.
@sanjaraubenheimer4976
@sanjaraubenheimer4976 3 жыл бұрын
Ek is mal oor die girl se act!
@sampielouw
@sampielouw 3 жыл бұрын
Kompetiesies want ons is almal al brain dood🙄🙄🙄🙄
@AntonKoen
@AntonKoen 3 жыл бұрын
50+ sien wat ek doen en besluit self of ek kwalifiseer. kzbin.info Defenetief baie baie baie lood in die potlood. En weet van lood gooi ......... sien self Sal graag met julle in verbinding wil tree ivm 'n reklame geleendheid. Ek is mal oor die bulle .... Cheers NS. kontak anton@nojack.co.za
@amjadhossain010
@amjadhossain010 Жыл бұрын
❤🎉❤I miss your number
JAN JAN JAN - Ek Bly 'n Boer
5:08
JAN JAN JAN
Рет қаралды 7 МЛН
Jonathan se golflesse
5:05
Radioraps
Рет қаралды 710 М.
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 40 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 98 МЛН
У ГОРДЕЯ ПОЖАР в ОФИСЕ!
01:01
Дима Гордей
Рет қаралды 4,5 МЛН
Steve Hofmeyr ft  Demi Lee Moore   Amanda
3:06
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 22 МЛН
Fantastic  SOUTH AFRICAN BOERBOEL Dogs  In The World
3:21
Dogs In The World
Рет қаралды 3,2 МЛН
Liewe Jinne! - Promo PART 2
2:05
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 10 М.
BOERBOEL SOEK 'N BOER 1 ('n Paar belangrike aankondigings)
2:13
Boerboel Wear
Рет қаралды 17 М.
Nuwe pomp op die dorp - Ricus Nel en Snotkop (Ebara Pompe)
1:49
Hammie Wessels
Рет қаралды 423 М.
Boer laat kykers lekker lag in TV-advertensie
0:46
LandbouTV
Рет қаралды 12 М.
JAN JAN JAN - Wys jou Vleis
5:25
JAN JAN JAN
Рет қаралды 10 МЛН
Goscor Cleaning Equipment and Boerboel Wear
2:42
Goscor Group Pty Ltd
Рет қаралды 34 М.
Boer en sy roer
3:31
Kerrolis
Рет қаралды 71 М.