Japie Laubscher, Boeremusiek Legende, Kant 1

  Рет қаралды 70,866

Johan Jooste

Johan Jooste

Күн бұрын

Japie Laubscher staan bekend as een van die pioniers van Boeremusiek in Suid Afrika. Japie het 'n unieke speelstyl gehad en sy musiek was baie bekend en bemind.
KANT 1:
1) Tamalêtjie (Settees) - 00;00
2) Stywe Lyfie (Polka) - 02:53
3) Vêr in die Vêrte (Wals) - 06:04
4) Oubok - Jongblaar (Settees) - 08:40
5) Jela se Kwadriel -11:05
6) Jotta se Polka -13:34

Пікірлер: 46
@wikusaugustyn3872
@wikusaugustyn3872 Жыл бұрын
Boeremusiek so na my hart! Geen tromme of elektriese instrumente nie❤!!!!!
@leondupreez1123
@leondupreez1123 3 ай бұрын
Ons beste boeremusiek speler ooit.My oupa was lief om n mazurka te dans, pa n setees en ek dans graag n wals.
@marthinuscompion7698
@marthinuscompion7698 10 ай бұрын
Pragtige Musiek van Konsertina. Dankie
@andregouws6597
@andregouws6597 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die passie wat jy het - vat jou tyd en ons geniet elke klank en elke sleutel - wat se wonderlike talente het ons vooruitgegaan en ons vandag nog die voorreg het om hultalent in te kan neem.😘
@krishpnaidoo5520
@krishpnaidoo5520 4 ай бұрын
Thanks this is such beautiful music ❤❤😂😂
@FinelliDybeen-tk7dt
@FinelliDybeen-tk7dt Жыл бұрын
Uitstekende musikant. Meester met konsertina wat so lekker n storie vertel.Altyd goeie keuse
@louisfourie7756
@louisfourie7756 Жыл бұрын
Hoe kry mens van sy musiek AI dis mooi
@iansmit1344
@iansmit1344 2 жыл бұрын
Hoe meer jy luister hoe meer lekkerder word die klanke op die oor.
@louisedekock7058
@louisedekock7058 Жыл бұрын
Die beste!!!!!!
@louisvanbiljon3497
@louisvanbiljon3497 4 жыл бұрын
Ooo!!! Dis verskriklik mooi. Hy is 'n gunsteling sedert my kinderdae in die vroeë sestiger jare.
@nettiemartin9922
@nettiemartin9922 4 жыл бұрын
Was ook my gunsteling van kinderdae af 😀
@irenevantonder3391
@irenevantonder3391 3 жыл бұрын
Myne ook!!
@Adeelshamsi4329
@Adeelshamsi4329 2 жыл бұрын
V
@nickbezuidenhout3977
@nickbezuidenhout3977 Жыл бұрын
Daar is net een van sy soort regte suiwer klanke 🙌👏👍pragtig
@schalkvanschalkwyk2136
@schalkvanschalkwyk2136 2 жыл бұрын
Daar was darm maar net een oom Japie. Hy was en is steeds die koning van boeremusiek.
@koosvanstaden1939
@koosvanstaden1939 3 жыл бұрын
Bloed Mooi .... praat manjefiek met mens se siel / waardering💎
@tiaancloete5133
@tiaancloete5133 2 жыл бұрын
Mens verlang na ń tye waarin jy nie gelewe het nie en mense wie jy nie eers ken nie.
@hermanvanniekerk9833
@hermanvanniekerk9833 10 ай бұрын
Ek het begin om hierdie verlange te kanaliseer na Jesus Christus toe. En baie interresant,ek het 'n groter liefde vir Jesus begin ervaar.
@erweegerhard
@erweegerhard 4 жыл бұрын
Tameletjie so mooi!!!
@andrefouche1958
@andrefouche1958 2 жыл бұрын
Die beste.
@greentyre2514
@greentyre2514 3 жыл бұрын
Lekker om die more so deur te stap met die klanke.
@myrnacrowe629
@myrnacrowe629 3 жыл бұрын
Lovely 🤗
@kotiegroenewald-x1s
@kotiegroenewald-x1s Жыл бұрын
my trots my kultuur dus wonderlik
@JohanJoosteMusiek
@JohanJoosteMusiek 4 жыл бұрын
Jammer vir die lang wag. Kant 2 is nou opgelaai, geniet hom. Ek gaan nog ou plate so mettertyd oplaai maar die skoonmaak van die plate (krappe) vat tyd.
@irenevantonder3391
@irenevantonder3391 3 жыл бұрын
Baie dankie Johan!!!
@louisvanbiljon3497
@louisvanbiljon3497 3 жыл бұрын
Baie, baie dankid Johan. Ek sal jou ewig dankbaar wees vir jou harde werk.
@johannbrummer6764
@johannbrummer6764 4 жыл бұрын
Die beste, maar waar is kant 2?
@izakprinsloo3246
@izakprinsloo3246 3 жыл бұрын
Oom Japie bly maar koning
@willywanker9944
@willywanker9944 3 жыл бұрын
hogan ate all the pie?
@francoisduplessis2413
@francoisduplessis2413 Жыл бұрын
gooi die kole vuurwarm!
@annetjiegomes163
@annetjiegomes163 2 жыл бұрын
👍👍❤
@jorriejordaan9954
@jorriejordaan9954 4 жыл бұрын
Pragtig! Waar is kant 2?
@riagouws3211
@riagouws3211 2 жыл бұрын
Kyk Japie Laubscher kon darem maar speel so in jou bloed pragtig
@louisjordaan8266
@louisjordaan8266 3 жыл бұрын
Pragtig net soos hy kon. Dankie.
@nickypaulsen2711
@nickypaulsen2711 3 жыл бұрын
is die by naam van die fluitende posman waar. oom japie en oom mynie is die beste
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 10 ай бұрын
Kan jy nie vir ons twee ure se boeremusiek.oplaai nie oom jooste
@mattierossouw2559
@mattierossouw2559 2 жыл бұрын
Het nie sy vergelyke nie nie in die moderne tyd nie
@daanschoeman4256
@daanschoeman4256 3 жыл бұрын
Puik
@klaasdewet7070
@klaasdewet7070 Жыл бұрын
Dis maar net so uniek.
Japie Laubscher   Boeremusiek Legende   Kant 2
17:22
Johan Jooste YTube
Рет қаралды 17 М.
Hennie De Bruyn En Die Kitaar Kerels - Bosveld Kitare
3:36
Coolerbox Brothers
Рет қаралды 558 М.
didn't manage to catch the ball #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 31 МЛН
Help Me Celebrate! 😍🙏
00:35
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 83 МЛН
Миллионер | 1 - серия
34:31
Million Show
Рет қаралды 2,8 МЛН
🕊️Valera🕊️
00:34
DO$HIK
Рет қаралды 4,5 МЛН
MISVLOER VASTRAP
3:25
Hennie De Bruyn
Рет қаралды 587 М.
Bennie de Beer - Tradisionele Klanke
42:17
Douw Gerber
Рет қаралды 93 М.
Japie Laubscher, 24 Bobaas Nommers, Kant 2
15:36
Johan Jooste YTube
Рет қаралды 11 М.
Japie Laubscher   24 Bobaas Nommers   Kant 1
16:23
Johan Jooste YTube
Рет қаралды 11 М.
VIR ALTYD MOOI-OUTYDSE KLANKE OEFEN BY SAREL OERTEL SE HUIS
3:23
Henning De Lange
Рет қаралды 87 М.
Konsertina Kampioene, Vol 2, Kant 1
14:24
Johan Jooste YTube
Рет қаралды 1,5 М.
Ou Waenhuis
3:13
Japie Laubscher - Topic
Рет қаралды 27 М.
Boeremusiek - Wit Roos van die Bosveld (2009)
3:52
Fritz Schoultz
Рет қаралды 156 М.
Boeremusiek - Vir Ons Ysters (Deel 1)
52:36
Joetjies Vibe
Рет қаралды 75 М.
didn't manage to catch the ball #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 31 МЛН