Legacy SW Fourie, 1VR, Episode 10, Na die Oorlog

  Рет қаралды 12,336

Legacy Conversations

Legacy Conversations

Күн бұрын

Пікірлер: 31
@haasiehaas5731
@haasiehaas5731 Жыл бұрын
Absuluut amazing gewees om na hierdie man te luister. Respek en saluut.
@mccallan2798
@mccallan2798 3 жыл бұрын
What a humble man. Special too. I know that we're all special.... these guys are just orders of magnitude more so. How different ALL our lives would have been without these guys. I'm sorry that this is the last episode. Thanks again.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
I hope it is not the last we heard of SW Fourie. He will be back to answer questions and show us his book. The English versions are much longer and more complete (we were learning on the job, lol). Thanks for the comments. Grateful.
@henniebotha1034
@henniebotha1034 2 жыл бұрын
Grootste respek vir hierdie man. So nederig en gladnie groot praterig. Het jou boek geniet en ook al hierdie gesprekke.
@velvlerk
@velvlerk 3 жыл бұрын
Dankie Koos En SWF
@charleslottering292
@charleslottering292 Ай бұрын
Great reeks met SW. 'n Skoolmaat van my, Estelle werk ook vir Keller Williams. Ons was saam in Hoerskool Goudrif in Germiston. Dankie Koos & SW.
@kempvdwesthuizen9245
@kempvdwesthuizen9245 3 жыл бұрын
Ek het die gesprekke so baie geniet. Is eintlik hartseer dat dit klaar is. SM Fourie is regtig 'n nederige man. BAIE respek
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Daar is darem die reeks in Engels ook (nie heeltemal dieselfde nie) en die boek, Koos
@kempvdwesthuizen9245
@kempvdwesthuizen9245 3 жыл бұрын
@@LegacyConversations. Dit is maar net nie dieselfde in Ingils nie🤣. Baie dankie vir die wonderlike werk wat jy doen. Ek is "hooked"
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
SW het klomp boek skoue oor die land - sal nog die video uitbring onder "SITRREP" - kan dalk een bywoond en self met hom praat... hy is presies soos op die videos.
@SIDIVanOnselen
@SIDIVanOnselen Жыл бұрын
Dankie 😊🎉much Appreciated
@henniebotha1034
@henniebotha1034 3 жыл бұрын
Wat 'n gemaklik onderhoud. Soveel respek. Weereens' n bewys dat 'n "rrecce" nie uitpraat en loop en spog nie. Ek verwys spesifiek na jou stint op varsity dat eintlik niemand geweet het van jou. Saluut.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
@Hennie, as jy na RSM James Teitge se reeks luister, in een van die Afrikaanse videos, bevestig hy SW se nedererigheid. Koos
@henniebotha1034
@henniebotha1034 2 жыл бұрын
@@LegacyConversations ek is juis nou besig met sy boek en hierdie was ook 'n groot yster. Gaan die RSM ook' n boek vrystel. Ek het ook al sy onderhoude geniet.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 2 жыл бұрын
@@henniebotha1034 Ek wens die RSM wil maar op die stadium weet ek nie. Wonderlike mense.
@christobester2242
@christobester2242 Ай бұрын
Was dit nie dalk Calais oorkant Rundu nie?
@vossierebel
@vossierebel 2 жыл бұрын
WoW!! Wat 'n reeks - dankie SW en Koos... ek sal daai boek binne kort aanskaf! Ek het 'n paar vrae... ek sal 'n e-pos lysie opstel! Net so btw... ons het een middig in 'n shona geland om twee operateurs op te laai, klomp myle noord van Ruacana. Dit was ses weke na ons die manne af gelaai het... ek het amper uit die Alo uit geval.... so swaar was die rugsak nog!! Ek het ongelukkig nooit Rundu toere gedoen nie so ons het net so nou en dan saam met die VK manne gewerk... maar, ek dink ek was in Doppies en op 'n kol gaan pyle gooi in die Ondangs basis... te veel dop - ek kan nou nie eers die naam onthou nie!! 👍🚁😁
@willbotha2971
@willbotha2971 3 жыл бұрын
Once again, great discussion, thoroughly enjoyed it. Just out of interest, are there training groups in SA that offer private courses that can transfer some of the skills, that were developed and used by the Recces. I'm too old myself, but just thinking of our young guys who would be interested in this?
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Thank you. SW is setting up such a facility in northern Namibia as we speak. I am sure that he has the details. I know one of the experiences will be an imitation of the walk to Girual Bridge carrying 90kg of weight or 20kg more than your own weight, whatever comes first. Koos
@attilaleigh5978
@attilaleigh5978 3 жыл бұрын
Good day Sergeant major,greatest respect,just a observation was the town not Calai? Unita occupied it later from what i can recall
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
I spoke to SW. You are 100% correct. Thanks. Please feel free to comment on the other videos also. Best wishes.
@attilaleigh5978
@attilaleigh5978 3 жыл бұрын
@@LegacyConversations Appreciate the feedback,keep them coming,enjoying the conversations
@jaapdupreez1089
@jaapdupreez1089 3 жыл бұрын
Dit was ook nie op Rundu nie maar op katima Mulilo basis gewees. Aanval vanuit Zambia oorkant die rivier... kan nou self nie "VINNIG OP NAAM KOM NIE" Sesheke lui 'n klokkie.
@jaapdupreez1089
@jaapdupreez1089 3 жыл бұрын
Kan ook net noem dat "eie magte" al hulle 5.5 art ammu weggeskiet "in weerwraak " van die aanval . Die SALM moes SSM nog ammo invlieg Mpacha toe met Transall C160.
@henniebotha1034
@henniebotha1034 2 жыл бұрын
Baie goeie gesprek. Wat vas Dr. Wouter se betrokkenheid. Sielkundige? Ek weet hy was by Nasionale Inttellegensie.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 2 жыл бұрын
Dr Wouter was en is 'n hart shirurg en voormalige hoof van 7 Mediese Bataljon, niks met sielkunde te doen gehad nie, sover ek weet, en nog minder met NI. Hy het die keuring fase verander na aanleiding wat hy in Isreal gesien het. Koos
@NickeyOosthuizen
@NickeyOosthuizen 3 жыл бұрын
Veras om Dr Wouter Basson se naam te hoor.
@nicovisser2627
@nicovisser2627 Жыл бұрын
Baie dankie antwoord Baie vrae was in die begin daw by 32 batlejon
@velvlerk
@velvlerk 3 жыл бұрын
Wanneer is SW se boek beskikbaar.
@LegacyConversations
@LegacyConversations 3 жыл бұрын
Ons dink dit sal middel Oktober uit wees - sal verseker dit aankonding hier en daaroor praat. Verwag in Kindle, Epub, hadeband en sagteband. Dankie vir jou boodskappe.
@NickeyOosthuizen
@NickeyOosthuizen 3 жыл бұрын
Praat van geloof, was in Tempe vir basies, dan staan jy in n ry Sondae voor 2 of 3 Samils vir die wat kerke buite Tempe toe gaan en ander maak n groep vir kerke binne Tempe, almal word opgedeel wat na verskillende kerke toe gaan, die wat Kerke toe is in Tempe masjeer soontoe, die in Samils ry na kerke in Bloemfontein wat nie in Tempe is nie, dan deel hulle jou, Sersant vra kerk? Dan se een NG Kerk, dan se die Sersant staan daar, volgende se APK, se hy klim daar, voor my staan n engels man, Sersant vra Kerk? hy se ateis, Sersant druk hom soentoe en se NG Kerk.
Legacy Conversations with Sergeant Major SW Fourie - Military Demolitions 5
59:18
She made herself an ear of corn from his marmalade candies🌽🌽🌽
00:38
Valja & Maxim Family
Рет қаралды 18 МЛН
“Don’t stop the chances.”
00:44
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 62 МЛН
To Brawl AND BEYOND!
00:51
Brawl Stars
Рет қаралды 17 МЛН
Legacy Conversations: SW Fourie, 1VR, Episode 2, Eerste Ops Mosambiek, 1978
59:03
Bosoorlog Episode 2: SW Fourie - Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
1:07:44
Legacy SW Fourie, 1 VR, Episode 8 Kaokoland & Stedelike Anti Terreur
51:46
Legacy Conversations
Рет қаралды 7 М.
Legacy SW Fourie, 1VR, Episode 9 Angola & Cuito Cuanavale
1:12:56
Legacy Conversations
Рет қаралды 15 М.
Legacy SW Fourie, 1VR, Episode 7, UNITA, Angola
1:10:22
Legacy Conversations
Рет қаралды 9 М.
11. Byzantium - Last of the Romans
3:27:31
Fall of Civilizations
Рет қаралды 6 МЛН
كيف تنجح العلاقات مع ياسر الحزيمي | بودكاست فنجان
3:03:09
Legacy SW Fourie, 1 VR, Episode 4, Vrae en Konvensionele Oorlog
47:04
Legacy Conversations
Рет қаралды 9 М.
She made herself an ear of corn from his marmalade candies🌽🌽🌽
00:38
Valja & Maxim Family
Рет қаралды 18 МЛН