Dankie Colyn, nag ieder en elk, veilig slaap, tot wedersiens😌😴
@joeydeklerk39388 күн бұрын
Dankie Colyn vir n opregte waar boodskap vanaand! Ek moet se ek het lag gekry toe jy praat van in dak klim om geyser reg te maak.😂 Ek wag juis dat persoon kom want ons geyser het sy alie gesien.
@JemimaStrydom9 күн бұрын
Colyn, die uitspeel video met afsluiting: Leer die kindets om te bid! Dit is puik!
@JanDelange-j3b9 күн бұрын
PRAGTIG GESTEL COLYN BID EN GLO.
@SandraDavel8 күн бұрын
Ek glo ook Suid Afrika is God se plek vir die ander wat nog kom. Die Blikstem dromer het Gesien hoe die ossewaens oor die see SA toe kom.
@hugoels528 күн бұрын
NAAND VRIENDE
@JanDelange-j3b7 күн бұрын
COLYN IS REG. ALLE VREES VERDWYN. AS JY OP DAARDIE PAD IS
@JemimaStrydom9 күн бұрын
Dit sal baie interessant wees om te hoor/luister watse inligting jy by Meta AIgekry het om met ons te bespreek. Sien baie uit daarna Colyn.