Ons ken die Britte se beleid, kyk hoe het hulle ons boerenasie behandel.
@rudiposthumus77983 ай бұрын
Hoe gouer Brittanje ten gronde gaan hoe beter. Ek hoop net te midde van hulle krises onthou hulle die Boere vroue en kinders, Rhodesia en Suid Afrika.
@rgdressler20463 ай бұрын
Nie alle Britte onder een kam skeer nie. Baie was teen dit. Emily Hobhouse. Enoch Powell, Rivers of Blood. Britse Nasionale Party. Groepstraf werk nie. Die ouens sukkel self teen die kanker in hulle land. Name them and shame them. Dus die individue. Baie nie eers brits nie.
@RainerMaelger3 ай бұрын
Danke van Duitsland
@rgdressler20462 ай бұрын
Focus online noem die britse patriotte "regse gepeupel" (Is jy blank? Is jy Engels? Regse Mob (gepeupel) stop motors en kontrolleer passasiers. Toe die Hongare 1956 teen die kommunistiese bewind in opstand gekom het, het hulle onmiddelik die regte ding gedoen. Onmiddelik die staat se radiostasie beset. Maar teen Moskou kon hulle niks uitrig nie. Moskou (in 'n nuwe gedaante) is deesdae ooralste.
@Gachakimmy-rm7ny3 ай бұрын
Been in the UK for just over one year and can confirm that the situation is dire (in my opinion). This country is so diverse - that I feel it is too late to save. There are people who are fighting back and that is good, but the average Brit is more concerned about football and the next beer at the local pub. In the meanwhile, their country is being given away. I cannot see myself staying here for very long as the freedoms of the white man deteriorate and make us weak.
@derekstuart97173 ай бұрын
Thank you, Dan. Spot on once more. Don't know how these hypocrats get voted in as leaders. Boggles the mind.
@anna-mariedupreez5423 ай бұрын
Hulle word NIE ingestem nie. Hulle word daar geplaas deur Globaliste wat werk na 'n Een Wêreld Orde. Die gesigs-herkenning-tegnologie is een van hulle planne om wêreld wyd toe te pas om mense te kan beheer.
@firstcomment7493 ай бұрын
As n land eers sy magte teen sy burgers gebruik + kant kies teen hul ipv om hul te beskerm, is dit regtig tyd om te besin. Hoe plaas mens jou polisie in n so catch 22 situasie + was jou hande in onsluld oor brutale moorde? Verwronge interpretasie vd reg kn n regering bje duur te staan kom.
@rgdressler20463 ай бұрын
Dit is Frankryk. Polisie wat die Geelbaadjies (protesteerders teen die toestande daarso) met geweld onderdruk. Met erger metodes as destyds ons veiligheidsmagte wat 'n interne kommunistiese revolusie onderdruk het. 'n Franse Vreemdelingelegioen generaal wat hardhandig grond toe gegooi word. Bejaarde oumas, wat met knuppels geslaan word. Lewendige ammunisie op skares gevuur. Skarebeheergranate (stun grenades, soos die SAW se flashbangs, dus oorgrote bomcrackers, soos ons dit nog geken het) tussen die massas gegooi (ledemate beskadig, oëe stukkend geruk, ens.). Kyk na WWII. Die Resistance. Oorwegend kommuniste, met kommunistiese metodes. Dus 'n komponent eie bevolking wat nog geneties aanvallig is vir sulke dinge. Minder ontwikkeldes, meer primitief. Bevorder sulke mense met werksgeleenthede en goeie poste - daar het jy die sak patats.