Thank you for the Engels video 😉Much appreciated. Tight lines 🎣
@CvdW57 ай бұрын
Top angling weereens, goed gedoen manne
@KunsKookCast7 ай бұрын
Vreeslik dankie,en dankie vir die Ondersteuning!!
@pravinbarrat98467 ай бұрын
Well presented guys. The English is perfecto. I have been following your videos. Well done. A very successful session. Really enjoyed this episode.
@KunsKookCast7 ай бұрын
Hi Pravin, Thanks so much for the kind words and also for the support it means the world!!
@daniebotes311026 күн бұрын
Great video! How do you guys make the white dough?
@nicoherselman21677 ай бұрын
Baie nice ons was jul bure gewees daai vrydag aand baie mooi vis gekry op
@KunsKookCast7 ай бұрын
Hi Nico Baie dankie,ek en Phillip het nog genoem julle hengel uitstekend. Julle setup is ook fantasties hoop om julle weer op die oewer raak te loop!!! 🏆
@wollie43587 ай бұрын
Mooi video. Waar het julle gesit. In die sloep?
@Camo_bear_productions7 ай бұрын
Dagse, ons het in die sloep gesit ja gehengel oorkant die eerste stell ablusies
@KunsKookCast7 ай бұрын
Netso !! Reg agter die eerste ablusies, Baie goeie spot🙂