Koop of luister 'Kiss Me' hier: DieKontrak.lnk.to/Seisoen3MB Volg Chris Steyn op sosiale media: Instagram - chris.steyn_?ig... TikTok - www.tiktok.com/@chris.steyn_?... Facebook: profile.php?... @ChrisSteyn-ji3im
Пікірлер: 65
@TheJoStephan8 ай бұрын
This guy is what happens in life when a true natural talent is simply receiving his opportunity and shines!!!
@altawilliams11818 ай бұрын
Asb Groot Baas, dit is duidelik ons het 'n Wenner...❤
@elizabetherasmus73618 ай бұрын
Wow! So talentvol!
@melissasteenkamp49518 ай бұрын
Ek hoop nie, ek weet jy gaan wen Chris!!!! Elke week is daar hierdie opgewonheid omte kyk na iemand wat hoop gee in sy stem. And you never disappoint, you actually excel! Jys brilliant verby Chris. Jys die volle paket vir n wenner want jou hart is reg! Welldone Chris en ek se ook: Asb Groot Baas, ons het n wenner hier 🎉🎉🎉🎉🎉🎉excellent performance 🎉🎉🎉🎉
@colourcoatedhairbeautychri57458 ай бұрын
Wow dis stunning ek hoop jy wen😊
@mienksbrown12728 ай бұрын
Absolutely phenomenal Chris Steyn. For the first time a male artist got me in tears. You are the reason I love music. Such a beautiful clean voice that touches the soul. Definitely our winner for this year.
@idk._.fidgets92506 ай бұрын
Y
@idk._.fidgets92506 ай бұрын
Gy
@tiaandupreez8 ай бұрын
Everyone can wave there chances goodbye You made such an authentic cover of such an well known billboard chart topper. It's beyond what words can even describe. Chris Steyn the man that takes your pain away. When he lifts the mic❣️🔥😎
@user-fv7cw2jz7v8 ай бұрын
You've got fans all they way from Dubai! Love the Voice #ChrisSteyn 🔥😎
@pammalherbe66748 ай бұрын
❤❤❤❤
@cornestockbridge54668 ай бұрын
Jy het beautiful gesing love jou stem.❤
@carenesteenkamp68888 ай бұрын
Beautiful…. Ek luister jou liedjies oor en oor. Pragtige stem.
@francoisvanniekerk39388 ай бұрын
👏🏻
@lucreciastrydom75308 ай бұрын
Geseend met n mooi stem❤
@mattheakuhn75538 ай бұрын
Chris jy kan so great sing. Love die liedtjies wat jy sing. Goeie smaak. Die wenner want jou stem is amazing. ❤
@chantellevanzyl68348 ай бұрын
Take the win 🙌 Jy verdien die titel van die Kontrak 3.
@JD-kk1wx8 ай бұрын
Can't wait to buy your cd. What a boytjie 👌👌👌🇿🇦💪
@eznadames82568 ай бұрын
Chris Steyn, wow wow wow, absolutely amazing.
@smartlearnersacademy32038 ай бұрын
My favourite
@fredericksmith95178 ай бұрын
Baie mooi chris ek hoop jy wen 🥳👍👍🎊
@lorrainenel10638 ай бұрын
Baie mooi Chris ek het dit geniet
@olgasenekal21728 ай бұрын
Wow 🎉
@sandraharrison31838 ай бұрын
❤ love love love jou!
@zeldadutoit98038 ай бұрын
So mooi smile en jy sing beautiful. Jy gaan dit doen, gooi daai mielies😙
@hendriksnyman42158 ай бұрын
Song keuses is so ongelooflik belangrik. Good choice!! Great rendition. Ek's verdeel tussen jou en Leo vanaand. Dit is so blerrie exciting. Jy's bliksems amazing Chris. Baie geluk. PS: Die plakkies is jou TM. Love dit. Demi, ruk bietjie 'n verwerking van Journey se "Faithfully" daar uit vir Chris.
@chanellrudolph94288 ай бұрын
❤
@ronaldofabiano235320 күн бұрын
The arrangement is stupendous. Lovely. Wonderful.
@hanliespence96258 ай бұрын
Dankie Hemelse Vader vir goue stemme soos hierdie🙌.
@jiovonneventer76308 ай бұрын
❤Chris jy sing sò natuurlik & gemaklik op di stage. Asb groot baas kies vir Chris!@
@charmainewilke98778 ай бұрын
Sooo bitter mooi song, dankie chris.
@anitamileham12918 ай бұрын
Die WENNER for sure. Love you too bits seuna. Sing nes Brian Adams/Theuns Jordaan
@liezlbrandt17157 ай бұрын
Absoluut amazing!! You aced this one Chris.
@user-nk1gh2eu5q8 ай бұрын
Sjoe!! Uitstekend Chris! ❤
@elnagerber39888 ай бұрын
Ek kani n week deur gaan sonder om jou songs op repeat te luister nie. Jy is amazing en so wen ons die kontrak 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@willemkoch15438 ай бұрын
Uitstekend
@natashasaayman91988 ай бұрын
My persoonlike keuse as wenner die seisoen
@monicapieterse59378 ай бұрын
Goeie genade... TALENT!!!! Love dit
@sellysnyman2948 ай бұрын
Wow, pragtig gesing. Ek wens ek kon al jou cd's koop. Ek kan nie wag vir jou musiek nie
@user-jl5dp9mo7k8 ай бұрын
Love you. Jy sing elke liedjie so so mooi. ❤
@billjansevanvuuren36828 ай бұрын
Ek love dit sterkte Chris Steyn hoop jy wen Die Kontrak
@petrobowles97148 ай бұрын
Hierdie liedjie gee my hoender vleis... Jy mag maar Chris love jou stem ❤🎉
@magdaleenerasmus91458 ай бұрын
Amazing! My eerste keuse!
@user-nk1gh2eu5q8 ай бұрын
Die WENNER van seisoen 3!!!! S.A se gunsteling!!
@user-kp1hn5hx2g7 ай бұрын
I Love you 💖 💞 Ek Hou van jou stem❤
@KotiePrins-fq5mm4 ай бұрын
Love❤ dit Pragtige song daai
@user-nl5nv3nj9d8 ай бұрын
Wow jy Moet net wen
@user-gf6kw9od6n8 ай бұрын
Jy is die wenner van die kontrak
@marnabekker64457 ай бұрын
Jy sing belaglik mooi eks mal oor jou liedjies
@maruchellebecker12958 ай бұрын
Amazing
@veronicaholtz49057 күн бұрын
Great stem!!! Cillian Murphy vibes😮
@williebarnard70207 ай бұрын
love you merry Christmas
@aletbotha79828 ай бұрын
Weet jou dat demi jou so graag wil he ...jy het n ongelooflike stem🤗broer jek hoe wen jy hierdie kontrak sien jou by Afrikaans is groot...en love ook jou new song "VAT MY" wat jy vir die kontrak gaan sing hou so aan🙏
@user-ek9bp6bl1e8 ай бұрын
Beter as die original. Jy is fantasies Chris.
@WillemCelliers-ec9vh2 ай бұрын
Awesome man jy my volgende theuns jordaan
@sharniotto24388 ай бұрын
Jou Vocals laat my dink aan Bryan Adams. Ek hoop regtig jy wen✨️
@magdahurn38588 ай бұрын
Amen
@karinaribnick84758 ай бұрын
Omw briljant
@besaramaintenance84216 ай бұрын
Just had a tough..do a Kip Moore song like Hey Lover..jy het die stem Vir dit