Koop of luister 'Gee Die Hond Wind' hier: DieKontrak.lnk... Volg Chris Steyn op sosiale media: Instagram - ... TikTok - www.tiktok.com... @ChrisSteyn-ji3im
Пікірлер: 55
@aliciaboshoff9286 Жыл бұрын
Defnitief die beste deelnemer die jaar, hoop die grootbaas sien dit raak
@OnlyJesus77 Жыл бұрын
Hierdie ou is goed sonder allerhande fieterjasies. 👌
@jiovonneventer7630 Жыл бұрын
❤jy is n mini Theuns Jordaan. Jy is kontrak 3 wenner!
@JanineVanderwalt-w3e2 ай бұрын
Ek love jou en jou liedjies jy het n aantreklike stem❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😘🥰💋💋💋
@ShaneDaniels-yb9ui Жыл бұрын
Ai skat met birdie song laat j my dink aan boney m.. Going back west. My gunsteling song❤❤❤
@CharlenedeFin-wx6gx Жыл бұрын
Hiert jhaaaa!!!!!! 👏👏👏👏👏👏😊🤩Jy is n ster !!!!
@hendriksnyman4215 Жыл бұрын
Dit is mal great hoe gemaklik jy op daai verhoog is Chris. Net soos Demi het jy geen tierlantyntjies nodig nie. Laas week wasjy en Mirandi so hand aan hand, maar die keer om, soos elke keer vantevore klap jy en jou plakkies 'n verhoog om. Jy het 'n kranksinnige hoeveelheid persoonlikheid. Van jou stem, tot hoe jy vir Demi en die ander mense kyk. Jou oe alleen vertel stories en jou stem beaam elke liriek. Ek glo in my hart van harte jy gaan die seisoen maklik wen, maar wat ookal gebeur hoop ek die regte "brand" teken jou. Vat Demi se hand en loop 'n ent saam haar. Ek is so onmenslik trots om jou musiek en stem te kan hoor in my leeftyd. Ek wil amper se jy gaan een van die redes wees waarom miljoene Suid-Afrikaners nog meer patrioties oor ons AFRIKAANS gaan wees. Jou toekoms lyk besonders en jy gaan ons almal bederf vir jare wat kom. Ek wens Theuns Jordaan kon jou in lewende lywe beleef. Ek is versot om jou windgat smile wanneer jy sing en daai glinster om jou maak jou so verdomp uniek. Dank Die Here vir kompetisies soos die, want dan word goud en diamante soos jy ontdek. @Demi, hoe great gaan dit wees wanneer jy en Chris die titel wegraap onder die ander uit. Jy doen merkwaardige werk engelhart. So bly jy's 'n coach die keer. Dit is moeilik om te kies wie my gunstelling coach is tussen jou en Monique. Julle twee kan 'n planeet beheer met die hoeveelheid krag julle uitbeeld. @Diekontrak, dankie vir 'n platvorm waar ons Afrikaans en trots kan wees. @Chris: you've got this, no matter what. Super stoked vir jou. Jou ouers en family is moer excited neem ek aan. Jy is so uniquely spontaan jouself. Sien uit na die week se dinge. Ek's 'n moerse fan van jou. Kan nie wag vir wanneer jou shows begin nie. Niemand klink soos jy nie. Dis exciting. Sterkte kiddo!
@NoudineEngelbrecht2 ай бұрын
Jy het die song baie mooi gesing ek hou van jou want jy dra plakies
@lindamuller3044 Жыл бұрын
Chris jy gee klaar kontrak seisoen 3.😊wind.. WOW!!!🎉🎉🎉
@TeunsHerbst-m5b Жыл бұрын
Chris steyn jy n Baie mooi stem mag jy win die contract abs dankie van teuns herbst ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉
@tiaandupreez Жыл бұрын
Jy het nie wind onder jou nodig nie Jy gee dit week na week. 🔊🔥💪
@louisecoetzer1477 Жыл бұрын
Wow pragtig
@lorrainenel1063 Жыл бұрын
Ek dink jy het die beste die week gesing Chris hou duim vas ons sal jou ondersteun.
@wandadebeer8160 Жыл бұрын
Mal Oor Jou Chris Steyn!! 🤩💃👏👏🎉 'n Blink Toekoms wag op jou..!
@keiraerasmus Жыл бұрын
Wow 🤩. Your voice is amazing 🤩
@CobusDerrenberg Жыл бұрын
UITSTEKENDE WERK👏😄👍
@anne-mariebuchling3407 Жыл бұрын
Wow wow wow jy sing pragtig en so nederig. Jy gaan baie ver kom. Hoop jy wen los hamde 😂😂😂
@jorichmurray1378 Жыл бұрын
Asemrowend vriend!
@bvt5992 Жыл бұрын
Jou ster! Jy SKITTER!
@zeldabezuidenhout4859 Жыл бұрын
Loooooovvvvveeee dit!
@AnnekiKoster Жыл бұрын
Jy is die wenner. ❤️❤️❤️
@rikabanks1634 Жыл бұрын
Baie mooi. Jy het so pragtige stem ❤
@SusaraHaward Жыл бұрын
Hoop en vertrou jy wen Chris glo in jouself
@chanevanheerden1071 Жыл бұрын
Chris steyn is awesome hy moet meer awesome liedjies maak van sy eie. Mense sal hom so love
@SimoneDewet-we6pv10 ай бұрын
Hi Chris dis Gabs se sussie hoop dit gaan goed ons luister al jou liedjies altyd.💖
@cornestockbridge5466 Жыл бұрын
Hoendervleis mooi...❤❤
@karenvrey3006 Жыл бұрын
Wow wow wow wow🎉 jy mag Maaaaaaaar
@HendreWolmarans Жыл бұрын
Gee die Hond wind is die beste🎉❤
@melissasteenkamp4951 Жыл бұрын
Jou stem is uniek en so vossen verslawend!!!!! Die highlight van my week. Ek sien so uit na jou volgende song, dat ek amper my week omwens, net vir Maandag oggend op Facebook!!!! Ek se weereens...JOU STEM IS UNIEK EN SO VOSSEN VERSLAWEND!!!!! JYS TOPS EN MY WENNER!!!!!!!
@KotiePrins-fq5mm10 ай бұрын
Mens sing so lekker saam kry ene hoendervleis ❤
@anitamileham1291 Жыл бұрын
Ons wenner WOW
@JerryKapp-ft5xh Жыл бұрын
Jy is potant ek my vrou en 2 seuns love jou
@jorichmurray1378 Жыл бұрын
Jy is my rolmodel
@arlsecurityservices1838Ай бұрын
Jy sing mooi
@liezlbrandt1715 Жыл бұрын
Bring jy good old memories terug! Mal oor jou musiek. Keep it up!!
@charmainewilke9877 Жыл бұрын
Lovvvvveeee dit
@RosemarySmit-t8i Жыл бұрын
Wow amazing
@kaylapearson589 Жыл бұрын
Love dit❤
@StoffelVanDerwalt-j5z10 ай бұрын
Beste ioot 😮
@pammalherbe6674 Жыл бұрын
❤❤
@mandabarnard4662 Жыл бұрын
Ag lekker man !
@anejoubert1487 Жыл бұрын
❤Beste
@cathyvandermerwe404 Жыл бұрын
Jy mag maar sing love jou musiek
@marchandtvanniekerk Жыл бұрын
Ou maat my seun wil net soos jy die hond wind gee hy wil jou net hoor maak sy dag en gee hom wind
@taniahofmann3450 Жыл бұрын
Jy is n wenner Boeta
@AnaLuziaOliveira-h4f Жыл бұрын
No DIA 10DE DEZEMBRO vai TER uma confraternização AQUI na praça da MATRIZ EM SÃO GONÇALO DOS CAMPOS BA se já retornou DO estrangeiro POR NOSSA SENHORA MARIA SANTÍSSIMA VIRGEM DE NAZARÉ E SÃO JOSÉ E O MENINO JESUS NA GRUTA DE BELÉM VÊ SE APARECE PRA ME TIRAR DA SOLIDÃO E DA SAUDADE QUE SINTO DE VOCÊ MEU NOIVO BATISTA MEU SANTO JOSÉ ALBERTO CALAZANS BATISTA CONSTRUÇÕES ILIMITADAS DE AMOR DE PRAZER DEUS LINDO E PRECIOSO DO PAU DA LIMA MEU ÚNICO AMOR DE DEUS YAHWEH DE MARIA DE NAZARÉ FILHA DO DEUS VIVO E ALTÍSSIMO 😂😂❤❤ MÃE DO MEU SENHOR E SALVAFOR JESUS E ESPOSA AMADISSIMA DO PATRIARCA JUSTÍSSIMO E CASTISSIMO SÃO JOSÉ SEU XARÁ 😂😂❤❤
@michellepotgieter71365 ай бұрын
Hi hi
@jorichmurray1378 Жыл бұрын
ek wil soos jy wees
@ilzekoen2710 Жыл бұрын
Wenner
@ShaneDaniels-yb9ui Жыл бұрын
Lmklaaa. Js te oulik
@charlenemouton4842 Жыл бұрын
Ag jy weet mos jy mag maar sing
@HendreWolmarans Жыл бұрын
Lekker Ek is 8
@AbrahamLincoln-p9y Жыл бұрын
😂😂😂 didnt know davie en die kabouters still existed