Chris Steyn - Kom En Lê My Neer (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 8)

  Рет қаралды 296,565

Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

9 ай бұрын

Koop of luister 'Kom En Lê My Neer' hier: DieKontrak.lnk.to/Seisoen3MB
Volg Chris Steyn op sosiale media:
Instagram - chris.steyn_?ig...
TikTok - www.tiktok.com/@chris.steyn_?... @ChrisSteyn-ji3im

Пікірлер: 87
@learitee7842
@learitee7842 Ай бұрын
Ek is Australiër en ek is mal oor hierdie liedjie deur Chris Steyn 🦊🦓🏄🏄🇭🇲🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@leatitianewman7577
@leatitianewman7577 8 ай бұрын
Ek love die plakkies!!!moenie verander nie!!!! En jou stem is kos vir ons afrikaners se siel!!
@user-wg9wb3hp4o
@user-wg9wb3hp4o 7 ай бұрын
Talent gebore🎉
@harcourtshermanuscbd4485
@harcourtshermanuscbd4485 8 ай бұрын
Verskriklike mooi stem Kan oor en oor luister na die mooi stem hoop jy wen
@marelizevanstaden2131
@marelizevanstaden2131 7 ай бұрын
Ek kan oor en oor en oor na jou luister. Soveel emosie en storie in jou stem. Jy baie beslis op my playlist.
@biancacomley8273
@biancacomley8273 8 ай бұрын
Ek hoop an harte dat chris steyn gaan wen sjoe hy sing verskriklik mooi !!!!!
@lindamuller3044
@lindamuller3044 8 ай бұрын
Kontrak 3.. se wenner.. sterkte Chris, jy mag maar.. ons het jou stem en songs 🎵 👌 in hierdie mooie land van ons nodig... 🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@melissasteenkamp4951
@melissasteenkamp4951 8 ай бұрын
Ek moes weer luister en weer en weer en weer!!!! Joh, hoendervleis stunning mooi!!!!! 🎉🎉🎉
@rethamaritz2407
@rethamaritz2407 8 ай бұрын
Afrikaans het jou nodig❤
@wil-maricoetzee3549
@wil-maricoetzee3549 9 ай бұрын
Jy het soveel hart in jou stem. Bitter mooi.
@adriludick1138
@adriludick1138 8 ай бұрын
Wow. Well done.
@leejulies5784
@leejulies5784 8 ай бұрын
Baie baie mooi
@user-xk1lw8no3s
@user-xk1lw8no3s Ай бұрын
Wow lv he music touches yr heart ❤
@Lanehairbeaty
@Lanehairbeaty 8 ай бұрын
Wow, wat ń insperasie!!!!
@Anthonyn89
@Anthonyn89 9 ай бұрын
Jis tjomma, jy doen dit so maklik. Definitief n langpad nommer wat op my playlist sal wees. Nice!
@danelsmit8124
@danelsmit8124 9 ай бұрын
Fantasties...nou vir jou sal ek kaartjies koop om na te kyk en luister.
@cmoss4530
@cmoss4530 9 ай бұрын
Chris Steyn , eks mal oor jou !!
@dilize8698
@dilize8698 8 ай бұрын
Dit raak aan ń mens se hartsnare. Sy stem is uniek voel ek kan vir ure luister na hom
@joanmitten7251
@joanmitten7251 8 ай бұрын
He stunning he must win voice amazing 👏
@melissasteenkamp4951
@melissasteenkamp4951 8 ай бұрын
Flippet JY MAG MAAR SING!!!!!!! Gaan groot, jy gaan heel bo uitkom!!!!!!!
@leighannmostert6588
@leighannmostert6588 9 ай бұрын
Dude jy het 'n stem van 'n engel ek hoop dat jy wen jy verdien dit 😃
@wynanddekock5032
@wynanddekock5032 8 ай бұрын
😅😅j'tmg
@andreacox2646
@andreacox2646 8 ай бұрын
Amazing!!!!!!!!!!!!!!!
@dorenevanzyl9256
@dorenevanzyl9256 9 ай бұрын
So Beautifull!!!!
@charmainewilke9877
@charmainewilke9877 9 ай бұрын
Stunning ❤
@hanliespence9625
@hanliespence9625 8 ай бұрын
Pragtig. ❤❤❤
@melissasteenkamp4951
@melissasteenkamp4951 8 ай бұрын
En die wenner van Seisoen 3 is: CHRIS STEYN🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@JudyWessels-jt1jp
@JudyWessels-jt1jp 9 ай бұрын
Stadig jy is so goed hoop ek sien ju volgende maar as n coleske artist 😊
@tillahall8694
@tillahall8694 9 ай бұрын
Jy sing stunning!!!!!
@mia-mariferreira9031
@mia-mariferreira9031 8 ай бұрын
Beautiful ❤
@doreenschoeman
@doreenschoeman 9 ай бұрын
Sjoe dit raak my hartsnare 👌🏻🤗
@reneedebeer8865
@reneedebeer8865 9 ай бұрын
X-faktor wenner❤️
@Charlenedefin
@Charlenedefin 6 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤pragtig Bly dit!!!!!!!!!!!!!!!🎉👏👏👏
@simoneking6151
@simoneking6151 9 ай бұрын
WOW!!!
@dolfiebarnardo2388
@dolfiebarnardo2388 7 ай бұрын
Well done Chris.Well done.Maak Afrikaans nou Groot.Awesome.
@lizanhicks6581
@lizanhicks6581 5 ай бұрын
Ek kan jou aanhou luister, jou stem is uniek. Bly nederig. Baie geluk!!!!
@dilize8698
@dilize8698 4 ай бұрын
Same 💯
@annerikafaul9650
@annerikafaul9650 3 ай бұрын
Lmbbbjbkij
@annerikafaul9650
@annerikafaul9650 3 ай бұрын
Knnjjk
@sunefanny1027
@sunefanny1027 9 ай бұрын
❤❤😢😢😢
@user-kv3ik5gs3h
@user-kv3ik5gs3h 9 ай бұрын
Wow stunning stem
@PetroCilliers-hh9lr
@PetroCilliers-hh9lr 7 ай бұрын
Hy het n mooi stem hy hou duimvas dat hy wen hy het n talent ek love die song.
@petroopperman1314
@petroopperman1314 8 ай бұрын
Holy shit!! Jy sing met soveel oorgawe en passie!!! ❤
@liezlpretorius8260
@liezlpretorius8260 9 ай бұрын
Jou stem is uniek! Wel gedaan!👏👏
@hendriksnyman4215
@hendriksnyman4215 9 ай бұрын
Amazing job!!!!!
@zeldabezuidenhout4859
@zeldabezuidenhout4859 9 ай бұрын
Love you unieke stem!
@user-kn2zi5dz7r
@user-kn2zi5dz7r 7 ай бұрын
Wow!!😢so pragtag
@marcheneotto1698
@marcheneotto1698 9 ай бұрын
Jy moet wen❤
@emmarentiadekock4629
@emmarentiadekock4629 7 ай бұрын
Hy is net n mense mens en dit is wat hom so spesial maak
@belindagroenewald3982
@belindagroenewald3982 9 ай бұрын
Hoendervleis mooi🎉
@charlenemouton4842
@charlenemouton4842 9 ай бұрын
Love it🎉
@cornestockbridge5466
@cornestockbridge5466 9 ай бұрын
Amazing voice ❤
@JudyWessels-jt1jp
@JudyWessels-jt1jp 8 ай бұрын
Great song demi Lee Moore written by Bradley wessels 🥰🎉😂❤
@stefaniasousa171
@stefaniasousa171 7 ай бұрын
Voz linda ❤ 🇧🇷🇧🇷🇧🇷
@koensieboonzaaier7869
@koensieboonzaaier7869 3 ай бұрын
Wow Chris, jy mag maar hoor!! Mal oor ;jou musiek
@enrykvanbeljon9338
@enrykvanbeljon9338 8 ай бұрын
Dit is mooi
@vorsters9223
@vorsters9223 8 ай бұрын
Amazing stem ❤
@raaitjiedelange8495
@raaitjiedelange8495 9 ай бұрын
My wenner🎉
@danielnel8931
@danielnel8931 9 ай бұрын
Jy is 'n volmaakte cutypie!!😊
@mischawatson9548
@mischawatson9548 9 ай бұрын
Baie mooi
@KotiePrins-fq5mm
@KotiePrins-fq5mm 3 ай бұрын
Ongelooflik asemrowende .Ek het nie woorde nie dit is so mooi . ❤
@jpesterhuizen1280
@jpesterhuizen1280 6 ай бұрын
Genade my vriend! Well done!
@francoisvanniekerk3938
@francoisvanniekerk3938 8 ай бұрын
🤜🏻🤛🏻
@annatjiedejager2037
@annatjiedejager2037 8 ай бұрын
Hy moet wen!!!!
@mixfour4230
@mixfour4230 6 ай бұрын
Aangepas: Ons is soms te emosioneel Verloor ons self, ons self beheer Ja woord wen klip want woorde maak ons seer Ek dwaal gereeld op niemands pas Ek soek konstant na groener gras Na die een wat in my, die een wat by my sal pas Kom lê neer Lê my neer Wys my wat ek mis Wat jou hart van vol is En kom en vat die seer Vat my seer En lê my vir altyd langs jou neer Kom en lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis wat jou hart van vol is En kom en vat die seer vat my seer En le my vir altyd langs jou neer Sal jy die vuur vir my aansteek Die hitte in my kweek By my staan al word ons oud Sal jy my dra deur die vrees N lig vir my wees As dit koud is my warm hou Kom en lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis Wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my viraltyd langs jou neer En lê my viraltyd langs jou neer
@user-wg9wb3hp4o
@user-wg9wb3hp4o 7 ай бұрын
Mag God jou ly my kind. Ek sê van die begin af jy is kontrak Se nuwe Wenner. Hierdie tannie was van episode een jou gunsteling en gesê jy Gaan wen. Dra jou plakkies jy lyk kwaai. My gunsteling liedjie is kom lê my Lang's jou meet. Doen my n guns sing theuns Jordaan Se liedjie beautiful in beuwort west. Jy is n stêr gebore. AMEN Tannie Amelia
@plleroux7
@plleroux7 9 ай бұрын
Wenner!!!!!
@jpbester6766
@jpbester6766 9 ай бұрын
Liewe heiland! Dit klink awesome, well done!
@chantellevanheerden7470
@chantellevanheerden7470 9 ай бұрын
Sjoe natuurlike talent. Hy mag maar wen
@user-df5kd1mv7l
@user-df5kd1mv7l 6 ай бұрын
ek kan die song oor en oor luister ek hou van jou plakkies
@tiaandupreez
@tiaandupreez 9 ай бұрын
@WillemCelliers-ec9vh
@WillemCelliers-ec9vh 5 ай бұрын
Die volgende theuns jordaan
@brucecarey1780
@brucecarey1780 7 ай бұрын
Kos vir n afrikaner siel.!
@riekiecoetzee7257
@riekiecoetzee7257 7 ай бұрын
Jy is geseen jongman, moet nooit ophou sing.Asb ❤
@user-nl5nv3nj9d
@user-nl5nv3nj9d 8 ай бұрын
Wow beautiful hy Moet wen
@marlieoosthuizen9297
@marlieoosthuizen9297 7 ай бұрын
Ek kry hoendervleis van kop tot tone.Pragtige stem en sang styl.
@chantellevanzyl6834
@chantellevanzyl6834 9 ай бұрын
👌
@marcomaritz2185
@marcomaritz2185 9 ай бұрын
Wenner!!
@desireeferreira1966
@desireeferreira1966 9 ай бұрын
wenner!!
@milahvocals
@milahvocals 9 ай бұрын
Chris ek is 'n fan! Verseker is jy baie talentvol en die Afr mark gaan van jou hou - maar boeta jy gaan moet speel met jou stem om by Damian, Bianca en Leo te hou. Vertrou jouself en gaan groot. Ons wil hoor wat jy als met jou stem kan doen. Die lied was bietjie te veel van dieselfde.
@CharlenedeFin-wx6gx
@CharlenedeFin-wx6gx 9 ай бұрын
Sjoe !!!! Daar is net iets in sy stem daai X faktor.....wat dalk Hom n Kans gaan gee Om te wen!!!!
@chadlouw8026
@chadlouw8026 9 ай бұрын
He will win mark this comment
@ShaneViullaume-iq4pk
@ShaneViullaume-iq4pk 4 ай бұрын
Dros jou ma se kos😂
@natashasaayman9198
@natashasaayman9198 8 ай бұрын
MAL oor jou stem - dis anders en staan uit ...
@tamlynnmathee5682
@tamlynnmathee5682 9 ай бұрын
Stunning ❤
@user-pk5kk5nt7u
@user-pk5kk5nt7u 9 ай бұрын
Chris Steyn - Kiss Me (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 5)
2:53
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 180 М.
Appel - Kom Lê My Neer
3:27
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42
ОСКАР ИСПОРТИЛ ДЖОНИ ЖИЗНЬ 😢 @lenta_com
01:01
Дибала против вратаря Легенды
00:33
Mr. Oleynik
Рет қаралды 5 МЛН
3M❤️ #thankyou #shorts
00:16
ウエスP -Mr Uekusa- Wes-P
Рет қаралды 14 МЛН
Mind Blowing❗️SOUND-ALIKE Voices of FAMOUS Singers! 😱
29:01
Top Talent
Рет қаралды 2,9 МЛН
Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)
3:19
Chris Steyn
Рет қаралды 297 М.
DEMI LEE MOORE & CHRIS STEYN - BY JOU (LIVE) DIE KONTRAK SEISOEN 3
2:36
CHANDRÉ MATTHEE CHANNEL
Рет қаралды 878
TRIBUTE TO THEUNS JORDAAN
13:17
AlbertWessie
Рет қаралды 1,8 МЛН
Chris Steyn - Gee Die Hond Wind (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 6)
2:19
Demi Lee Moore & Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal
3:34
Demi Lee Moore
Рет қаралды 2,4 МЛН
5 Performances That Made Judges BREAK DOWN Crying!😭
30:41
Talent Recap
Рет қаралды 12 МЛН
Appel - Kom Lê My Neer (Barron Ambient Remix)
5:39
Barron
Рет қаралды 16 М.
Chris Steyn - Rede Om Te Glo (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 3)
2:49
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 117 М.
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42