Daaglikse Oordenking - 2 Julie 2024

  Рет қаралды 8,445

LewenSentrum

LewenSentrum

7 күн бұрын

Filippense 3:1 (NLV)
Verder, my broers en susters, wees bly omdat julle aan die Here verbind is. Om weer hieroor vir julle te skryf maak my nie moeg nie, en vir julle gee dit duidelikheid.
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
👇🏼Enige bydrae gebruik die skakel hieronder👇🏼
👉🏼 bit.ly/payfast-ALS 👈🏼

Пікірлер: 29
@leonoralcloete1153
@leonoralcloete1153 5 күн бұрын
Goeiemôre Andries, dankie vir 'n Bemoedigende boodskap. Here dankie vir 'n nuwe dag, help my asseblief om met 'n Positiewe gesindheid te lewe in Jesus Naam Amen. Mooi dag vir Almal.
@andreolivier8724
@andreolivier8724 5 күн бұрын
Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap vandag. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde. 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌
@danievandermerwe7410
@danievandermerwe7410 5 күн бұрын
Môre Pastoor, dankie vir die mooi boodskap en gebed Amen🙏
@LindaNel-ur7yx
@LindaNel-ur7yx 5 күн бұрын
Dankie Here Dat ons in blydskap Kan Lewe dankie Pastóor v mooi boodskap Amen
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 5 күн бұрын
Môre Pastoor Andries, weereens dankie vir die geseende boodskap.wees geseend .Prys Die Here Amen! Verbly jou in die Here Amen! 🙏
@user-rk7qi4eu1l
@user-rk7qi4eu1l 5 күн бұрын
In.die.naam.van.jesus.amen.amen❤❤❤❤
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 5 күн бұрын
Dankie baie pastoor , vir die wonderlike boodskap van hoop, en die basiese dinge ❤❤
@hesternaude1500
@hesternaude1500 5 күн бұрын
Amen Dankie geseende dag vrede. Waardeer elke dag boodskap. ❤
@ivoneda5872
@ivoneda5872 5 күн бұрын
Amen Amen 🙏🙏🙌
@ingridviviers4834
@ingridviviers4834 5 күн бұрын
Goeie more. Dankie vir geseende boodskap. Dankbaar vir elke nuwe dag gegun vir my. 🙏👏💕
@tienievandermerwe3245
@tienievandermerwe3245 5 күн бұрын
🙏🕊️Amen🕊️🙏
@janferreira6891
@janferreira6891 5 күн бұрын
More Amen Dankie Jesus 🙌🏻🙌🏻
@Renierps
@Renierps 3 күн бұрын
Amen
@gideonvdschyff115
@gideonvdschyff115 5 күн бұрын
Amen in Jesus Naam 🙌🏻
@naominell7352
@naominell7352 5 күн бұрын
More Ds Andies, Dankie vi elke dag en di hele reeks ons so bemoediging elke dag . DANKIE❤
@phyllisjohst6481
@phyllisjohst6481 4 күн бұрын
Môre Pastoor Andries so n wonderlike boodskap ek het dit so nodig baie dankie 🙏🙏
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 5 күн бұрын
Amen 🙏🏻
@cynthiameyer7320
@cynthiameyer7320 5 күн бұрын
AMEN
@inamostert470
@inamostert470 5 күн бұрын
Goeie môre Pastoor Andries... Weereens dankie vir vanoggend se mooi boodskap. Dankie dat ons in Blydskap kan lewe. Prys die Here AMEN...🙏🏻
@marawilson5913
@marawilson5913 5 күн бұрын
Amen ❤..
@neelspotgieter6835
@neelspotgieter6835 5 күн бұрын
Baie dankie Pastoor. Seenwense vir jou
@user-rx6cq5qf1p
@user-rx6cq5qf1p 5 күн бұрын
More❤ dankie Heer vir nog n dag saam met U en U vreugde Amen geseende week vir jou en gesin en almal saammet ons😊
@JanesFaasen-uk6rt
@JanesFaasen-uk6rt 5 күн бұрын
Dankie vir mooi boodskap!!!
@hennietheart8540
@hennietheart8540 5 күн бұрын
More Andries en dankie vir die kragtige boodskap. Seeninge.
@RitaVisser-fv9qq
@RitaVisser-fv9qq 5 күн бұрын
Here help my om in meer blydskap te leef 🙏
@dotbotha5898
@dotbotha5898 5 күн бұрын
Dankie Andries vir die mooi 🎉
@ilnarall4387
@ilnarall4387 3 күн бұрын
🙏🏻
@CillaWilliams
@CillaWilliams 5 күн бұрын
Goeie more Pastor ek ht no nt gwonder waar us di boodskap. Dnki vi d leerling is rerig moeilik
@gertywolfaard2871
@gertywolfaard2871 5 күн бұрын
Amen
OMG🤪 #tiktok #shorts #potapova_blog
00:50
Potapova_blog
Рет қаралды 18 МЛН
Каха ограбил банк
01:00
К-Media
Рет қаралды 11 МЛН
Verlos van die mag van die sonde | Vita Dei 569
32:00
Riekert Botha
Рет қаралды 4,6 М.
Maniere hoe die Heilige Gees ons toerus (Deel 1) - Ds Awie van Wyk
46:59
29 Junie 2024 Saterdag S5 Ep 077 - Die Boodskap vir Jou
7:46
Die Boodskap - kykNET
Рет қаралды 1 М.
Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018
43:18
LewenSentrum
Рет қаралды 16 М.
GAAN EK HEMEL TOE? - Andries Enslin, 27 Januarie 2019
42:36
LewenSentrum
Рет қаралды 48 М.
GOD WERK ANDERS | Dr Johan Carstens en Amanda Loftus
28:28
Patmosstudio
Рет қаралды 2,5 М.
LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
37:32
LewenSentrum
Рет қаралды 7 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018
38:49
OMG🤪 #tiktok #shorts #potapova_blog
00:50
Potapova_blog
Рет қаралды 18 МЛН