Ja ons is lief vir ons Pappas, my Pappa het vir my as vrou geleer, dat ek nooit moet op gee nie, my Pappa is in die hemel, maar hy bly verewig in my hart, die dood maak n mens sterker, al verstaan n mens dit nie altyd nie, maar my hart is stukkend en my woorde min, maar ek weet ek is ok, mooi boodskap v jou, dankie