Dis die awsomeste liedjie ooit ek en my sussie luister dit kliphard in die bakkie wanneer ons iewers gaan dan sit ons dit kliphard en dan kom die basse ook nog in dan is dit lekker.LOVE DIE SONG DEMI ❤✌️😜
@nadinesmith46013 жыл бұрын
Love die liedjie Demi. Ek luister hom kliphard ! ❤️
@abriehenning88073 жыл бұрын
Almal se hartjies breek sooo vinnig... En dan os dit eiena... ❤️ ❤️ ❤️
@koyeminkyaw159 Жыл бұрын
I really like this song, but which country's song is it? I'm from Myanmar❤
@wolfcybergames4468 Жыл бұрын
South africa its in afrikaans one of our 11+ official languages
@douglasstrydom22484 ай бұрын
Sa
@lynneahswanepoel7411 Жыл бұрын
Ek love it
@elizebotha24203 жыл бұрын
Love die song ❤️🖤❤️🖤❤️
@charlenejackson54982 жыл бұрын
Wat is die oorspronklike liedjie in Engels waarop hierdie gebaseer is?
@kmfw72 Жыл бұрын
Hierdie liedjie is die oorspronklike liedjie, met lirieke geskryf deur Johan Oberholzer