Demi Lee Moore - Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

  Рет қаралды 3,811,688

Demi Lee Moore

Demi Lee Moore

2 жыл бұрын

Credits:
Performing Artist: Demi Lee Moore
Producer: Johan C Venter
Director: Johan C Venter, Eric T Graham
Cinematography: Eric T Graham
Edit: Eric T Graham, Demi Lee Moore, Johan C Venter
Color: Eric T Graham
Grip: Tehan Buys
Production Assistant: Analda Breedt
Demi Lee Moore Make-Up + Hair: Suna Robberts
Nate Myburgh Make-Up + Hair: Kaila Botha, Johan C Venter
Special effects Make-Up: Kaila Bota
Styling: Suna Robberts, Demi Lee Moore, Elrico Zarr
Komono: Charlene van Rooyen designer for @thesaltatelier
Dresses by Elrico Zarr
-
Cast:
Lead Actress: Demi Lee Moore
Lead Actor: Nate Myburgh
Supporting Actors:
Dieter Blom
Kaila Botha
Full Cast:
Nicole Ruthven
Georic Lomas
Tasha
Analda Breedt
Corene van Wyk
Warren van Wyk
Henk Henderson
Llewellyn Steenkamp
Corlanie Botha
Johan Botha
JT Botha
Claudia Botha
Andre Robberts
Bathlo VIsagie
-
Special Thank You:
Brett Hoppe
Sun City Resort
Sun City Waterworld
Jason Klitzner
Lameez Suliman
Ritza Bellingan
Llewellyn Steenkamp
Moontlik gemaak deur Virseker
_______________________________________
Lirieke:
Ek was dadelik gevang in die nette wat hy hang
Weggesteek in sy woorde en sy kyk
Hoe kon ek nie geweet het, te goed om waar te wees
Dat die duiwel net soos ’n engel lyk
En soos ek dieper val soek ek net vir ’n plek om vas te hou
Daar het so baie al voor my dieselfde deurgegaan met jou
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het die stories gehoor van die harte wat verloor
Is jou naam altyd eerste op die lys
En die een na die ander bly glo jy gaan verander
Weet nie joune is gemaak van ys
En soos sy dieper val sien ek hoe sy jou woorde almal glo
Jy het haar in jou kloue nog ’n bitter einde lê nou voor
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Vanaand
Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand?
Wie se hart breek jy vanaand?
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Written by - Johan Oberholzer

Пікірлер: 202
@Liane.13
@Liane.13 Жыл бұрын
Hi Demi. Ek Is mal oor jou musik. Ek was gisteraand by Afrikaans is groot en toe jy die liedjie gesing het toe is ek al klaar mal oor dit. Jy het n gragtige stem en hou aan met die amazing musik🥰👏
@Fermonluc
@Fermonluc 2 жыл бұрын
This girl is a stunning beauty and her voice is so sweet. And Afrikaans is such a beautiful language. I wish I could learn it someday.
@Ashleigh12152
@Ashleigh12152 2 жыл бұрын
Ek Kan jou leer(I can learn you)
@Jack_Harvey_Live
@Jack_Harvey_Live 2 жыл бұрын
Hierdie liedjie is wereldklas. Baie geluk aan jou en jou span. Blessings
@abbygale3522
@abbygale3522 2 жыл бұрын
No clue what you are singing but it doesn't matter. Your voice is so beautiful. I could listen to it all day. Just found you yesterday and I've loved everything I've heard. ❤🥰
@jocksantellez4824
@jocksantellez4824 2 жыл бұрын
I'm listening this in Mexico! Amazing!
@greyson8715
@greyson8715 2 жыл бұрын
Ek moet sê, hierdie is die heel beste Afrikaanse lied wat ek nog ooit gehoor het. Dis goud hierdie.✨
@johnhanekom1196
@johnhanekom1196 2 жыл бұрын
So vrek mooi ,Dink dit is die mooiste liedtjie oor 😍😍😍Mal mal mal daaroor !!Kan nie genoeg van hom kry... Monique
@annetjiekrugel4231
@annetjiekrugel4231 Жыл бұрын
Ek luister hom oor en oor my favourite song
@hartjjie
@hartjjie 6 ай бұрын
Dis blerry mooi❤
@thriftyfps1068
@thriftyfps1068 2 жыл бұрын
Demi jy is n yster,hou aan met die mooi stem en paaitjie van jou optebou gaan groot!!
@Ashleigh12152
@Ashleigh12152 2 жыл бұрын
Who heres main language is English but understand afrikaans and love this song so much they listen to it everyday 3×
@skylerbrits9535
@skylerbrits9535 2 жыл бұрын
My nuwe favorite song ...Love it!!❤️
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
Lekker dans🕺🎵💃nommertjie hierdie. Demi Lee Moore breek gelukkig niemand se hart nie ❤️🎵 Haar musiek maak juis heel wat gebreek is in luisteraars se harte. 🎉🔊🥳🔥 #JyKenMyNaam.
@moniquefasen1948
@moniquefasen1948 2 жыл бұрын
sy steel my man die poes
@andreminnaar6451
@andreminnaar6451 2 жыл бұрын
Stem 100% saam jou Tiaan
@lezandrapayne3002
@lezandrapayne3002 2 жыл бұрын
Hier kom nog m treffer sommer in n week se tyd twee treffers kan nie wag vir die album nie😍😍😍❤️❤️❤️
@kolenevandervyver7320
@kolenevandervyver7320 2 жыл бұрын
I cant wait to hear this newest song of hers... She is one of the best female singers I know
@annetjiekrugel4231
@annetjiekrugel4231 Жыл бұрын
Dankie vir almal se goeie Comments vir ons gunsteling sanger of song🎙🎶
@aliciaduvenhage8755
@aliciaduvenhage8755 2 жыл бұрын
Elke song wat jy sing is amazing - Jy is baas van die afrikaanse musiek bedryf.. Dankie Demi!💯💢❣
@laetitiadeswardt8652
@laetitiadeswardt8652 Жыл бұрын
Mia
@ruannespach6189
@ruannespach6189 2 жыл бұрын
Omgash ek love dit! Demi jy is verseker een van ons land se beste vocalist!
@natashaduplooy9874
@natashaduplooy9874 2 жыл бұрын
Ek stem 100% saam!
@gacha-kid-
@gacha-kid- 2 жыл бұрын
wow dis i amazing song joh!!! ek loooove di feit dat dit effens indies klink. dit pas har stem 100% sy moet meer sulke songs ytbring. absuliet fantasties demi. en jys i beautiful mensie. ek support jo altyd. danki dat j os kyer tye leke mak met jo musiek. ek kani ini oggend opstan sonder musiek ni.
@lize-mariesmith6315
@lize-mariesmith6315 2 жыл бұрын
Love love die liedjie! Jy mag maar sing jy het I ongelooflike stem en talent
@shatngaikim8716
@shatngaikim8716 2 жыл бұрын
Luv from India...(North east,Manipur)❤️❤️❤️
@GertjieErtjie
@GertjieErtjie 10 ай бұрын
Baie mooi song...❤1 van my favourite ! Song het baie betekenis ...
@user-cc1kv7yd3s
@user-cc1kv7yd3s Жыл бұрын
ek love jou stem en die is n pragtig liedjie ek love dit jy moet nog maak
@hanliegropp5037
@hanliegropp5037 2 жыл бұрын
Jy's net die beste Demi. Dankie vir jou. 👍🤗❤️
@gerhardmitchell8618
@gerhardmitchell8618 Жыл бұрын
Beautiful song💯🎶🎵♥️
@briancandlish7149
@briancandlish7149 10 ай бұрын
I have just came across Afrikaan music don’t know what is being sung but all songs are really catchy wish I’d found these artists long before now
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 6 ай бұрын
Not afrikaan its afrikaans
@Ledki
@Ledki 2 жыл бұрын
Beautiful voice. Please do english version
@user-gr4bw6tc7g
@user-gr4bw6tc7g Ай бұрын
Hello jou musiek is uitstekend ek hou baie van jou musiek
@karikaneethling8875
@karikaneethling8875 2 жыл бұрын
Omw love die song soooo baie!!! Jy is stunning verby!!!! 😍😍❤️❤️
@charnekoekemoer73
@charnekoekemoer73 Жыл бұрын
You don't know how I love you songs love love love it🥰🥰🥰❤❤❤❤❤❤
@JacoLosgelaat
@JacoLosgelaat 2 жыл бұрын
WOW! 😍 So wanner kom die movie uit!? 🤪 Stunning liedjie en video Demi! 🧡
@emsabotha2289
@emsabotha2289 7 ай бұрын
Ongelooflik mooi die song ❤
@EastlinNero
@EastlinNero 6 ай бұрын
🎉❤😮
@AlexRossouw-yo9di
@AlexRossouw-yo9di Ай бұрын
Hello ek hou van jou musiek
@lizelovesharleyquinn4142
@lizelovesharleyquinn4142 Жыл бұрын
❤ Jy music is ongelooflike awesome amazing ❤
@lelaniburger79
@lelaniburger79 2 жыл бұрын
Looove loveeeee!!!! Amazing song Demi
@elsjebezuidenhout2918
@elsjebezuidenhout2918 2 жыл бұрын
Demi ek LOVE jou musiek
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 6 ай бұрын
Ek love jou musiek en jy is baie mooi awesome liedjie!! jy is net ster❤❤
@loleenbenadie6678
@loleenbenadie6678 2 жыл бұрын
Love it!!!
@user-vj6gp2dq9j
@user-vj6gp2dq9j 6 күн бұрын
I love you music❤❤❤❤❤❤
@natashaduplooy9874
@natashaduplooy9874 2 жыл бұрын
Lovit lovit lovit... Welldone jy mag mar! 👌💯❤️
@KelvinManewil
@KelvinManewil 2 күн бұрын
Sy bly ma di beste❤❤
@kieranbaileyofficialchanne
@kieranbaileyofficialchanne 2 жыл бұрын
Stunning Song Demi Lee Moore ❤️😘
@hartjjie
@hartjjie 6 ай бұрын
Kan n mooi movie skiet met so iets dis stunning
@willieconradie4927
@willieconradie4927 5 ай бұрын
Love this best song ever 🤩🤩🤩
@nicoludick4180
@nicoludick4180 2 жыл бұрын
love the song
@suenetebrugge2770
@suenetebrugge2770 2 жыл бұрын
Sjoe dit is so mooi, en ek voel dit in my siel. Is waar ek tans is. Luister die een en Kan jou my nie maak lief hê oor en oor.
@ankepienaar5313
@ankepienaar5313 2 жыл бұрын
Here from South Africa 🇿🇦
@user-cc1kv7yd3s
@user-cc1kv7yd3s 9 ай бұрын
ek is baie lief vir jou stem en jy sing so mooi en joy engels is pragtig
@tiaanvanloggerenberg7532
@tiaanvanloggerenberg7532 Жыл бұрын
My rolmodel Demi ek love jou en jou sten jy is n pragtige mens🥺❤️
@ann-o-lene
@ann-o-lene 2 жыл бұрын
Ons nuwe Desember vakansie song!!!😱❤️❤️❤️
@deidreerasmus7234
@deidreerasmus7234 2 жыл бұрын
Stunning..love die song 🎵 hy kan maat my hart breek, enigetyd 😅
@suniquebezuidenhout3740
@suniquebezuidenhout3740 2 жыл бұрын
Whow LOVE LOVE LOVE LOVE.
@chantelheinemann1964
@chantelheinemann1964 2 жыл бұрын
AMAZING!!!! ♥️🎉👌🥂💕
@jennelystemmet6238
@jennelystemmet6238 2 жыл бұрын
Love die song ❤️💕💞
@leandigrundlingh5880
@leandigrundlingh5880 3 ай бұрын
Love die song
@nadiavanvollenstee1214
@nadiavanvollenstee1214 2 ай бұрын
Baie mooi gesing
@jolandenel4711
@jolandenel4711 2 жыл бұрын
Wow, wow, wow dit is stunning
@Maggie7482
@Maggie7482 2 жыл бұрын
Love love love....
@leslieyoung6314
@leslieyoung6314 2 жыл бұрын
Sjoe baie mooi stem vir al as jy sin wie se hart breek ek vanaand
@santiedeklerk6070
@santiedeklerk6070 Жыл бұрын
Dit is kunstenaars soos jy wat mens weer laat meer en meer Afrikaanse musiek luister
@lizaanrichardson4005
@lizaanrichardson4005 2 жыл бұрын
🥰😍🥰My nuwe favorite!!! Amazing Demz!!
@nolenelaubscher622
@nolenelaubscher622 2 жыл бұрын
Beautiful❤
@wilmanel7395
@wilmanel7395 2 жыл бұрын
So moooi demi jys amazing ❤
@jamieleekitchenbrand3144
@jamieleekitchenbrand3144 2 жыл бұрын
Wow ek LOVE dit!
@AdmMCMS-py1yb
@AdmMCMS-py1yb Жыл бұрын
Jy sing so so so mooi 😻😳🧡💛
@nathandaniel6604
@nathandaniel6604 11 ай бұрын
love die song❤😁
@vickyprinsloo1920
@vickyprinsloo1920 Жыл бұрын
Jy sing die beste songs.
@roro9179
@roro9179 2 жыл бұрын
Im waiting😉 Greetings from Sweden🇸🇪
@PrestonZowitsky.wildlife
@PrestonZowitsky.wildlife 2 жыл бұрын
Ek like hierdie song baie
@vivienpark3108
@vivienpark3108 2 жыл бұрын
Dit is flippin lit
@TheCmullerj
@TheCmullerj 9 ай бұрын
I broke many hearts this song is very fitting
@user-sp4gq1tx5w
@user-sp4gq1tx5w 4 ай бұрын
Ek is lief vir jou demi lee❤
@losiflute
@losiflute Жыл бұрын
Fav Voice ❤️
@Dagbreek
@Dagbreek Жыл бұрын
Omg omg jy ne Afrikans joooooooooooooo😮😮😮😮😮Wie se hart brk jy venant😅😊😊i love jou 😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊❤😂
@k.I.k.o79
@k.I.k.o79 2 жыл бұрын
Wow 🥰🥰🥰love it
@thaipang5257
@thaipang5257 2 жыл бұрын
Wow stunning 😻💜💛💚🧡💘
@pieterventer245
@pieterventer245 2 жыл бұрын
🤗🤗 soooo cool!!
@niqi.x
@niqi.x 2 жыл бұрын
Eks lief vir die liedjie 😍😍
@andreminnaar6451
@andreminnaar6451 2 жыл бұрын
Demi gaan ons voete onder ons uit slaan met nog n awesome treffer
@trudieloots
@trudieloots 2 жыл бұрын
Wow! Wow! Fantasties!👌💃🥰
@user-dc7pn3bl3i
@user-dc7pn3bl3i 4 ай бұрын
l like yours songs
@LiandrieMunro177
@LiandrieMunro177 2 жыл бұрын
Ek lief hierdie song 🥰😍🤩🥳🤗😉😝😛😋🙄😔😋😤😝😝😜😜🤬🌜🤡👻☠️😈🟣🟣💜🟪♍♂️‼️📵▶️🔽📳
@arnold.breedt1371
@arnold.breedt1371 Жыл бұрын
Demi jy is my gunsteling sanger❤love Jou songs❤hou aan
@stephenfrara6185
@stephenfrara6185 2 жыл бұрын
Beautiful
@sulanieengelbrecht3158
@sulanieengelbrecht3158 Жыл бұрын
Love jou songs❤️❤️
@nelmarlene
@nelmarlene 2 жыл бұрын
Baie geluk met die liedjie Demi! Glo die song gaan nog ver gaan!!!
@elizebotha2420
@elizebotha2420 2 жыл бұрын
Stunning ❤️❤️❤️
@chardemoniquejacobs8212
@chardemoniquejacobs8212 2 жыл бұрын
Mal oor jou musiek!! Jy is awesome!!
@jasonrademeyer2599
@jasonrademeyer2599 2 жыл бұрын
Demi!!! 😍 Beslis n lekker liedjie die🤗 jy is n ster!!!
@jeanmarnewecke7487
@jeanmarnewecke7487 2 жыл бұрын
stunning
@barbararaath6641
@barbararaath6641 2 жыл бұрын
Awesome ❣️❤️
@johanliebenberg980
@johanliebenberg980 2 жыл бұрын
Dis n baie mooiiii liedjie ek dink dit was baie harde werk om hom te skryf
@exquisitelyelizabeth6531
@exquisitelyelizabeth6531 2 жыл бұрын
😍❤Kan nie ophou luister...
@lianieleroux6977
@lianieleroux6977 Ай бұрын
Baie mooi
@KelvinManewil
@KelvinManewil 2 күн бұрын
❤❤❤❤mwa mwa love u
@juanrivanderwalt7181
@juanrivanderwalt7181 Жыл бұрын
Mal mal mal mal oor die song. Sal hom 100 keer 'n dag luister
@angeliquestoltz5522
@angeliquestoltz5522 2 жыл бұрын
Wow Demi dis n hit baie mooi song
@user-yy1nn3vo5u
@user-yy1nn3vo5u 2 жыл бұрын
Demi!!!🤩🤩🤩😍😍😍😍😍
@user-ew2yg6gp1z
@user-ew2yg6gp1z 5 ай бұрын
❤❤Demi ek love jou music ❤❤❤
@Morraslegend
@Morraslegend 2 жыл бұрын
Defnitief 'n Disco nommertjie. . Dankie tog dat jy wegbreek vanaf die pop genre. ❤
@valariebenadie
@valariebenadie 2 жыл бұрын
Mooi Demi...🤗❤️
Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)
3:22
Demi Lee Moore
Рет қаралды 5 МЛН
Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê
3:21
Demi Lee Moore
Рет қаралды 1,8 МЛН
Wait for the last one! 👀
00:28
Josh Horton
Рет қаралды 147 МЛН
NERF WAR HEAVY: Drone Battle!
00:30
MacDannyGun
Рет қаралды 51 МЛН
Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila
3:51
Demi Lee Moore
Рет қаралды 4,3 МЛН
Onder Die Sterre
3:27
Release - Topic
Рет қаралды 332
Demi Lee Moore & Riaan Benadé - Kannie Sonder Jou Nie
3:32
Demi Lee Moore
Рет қаралды 1,9 МЛН
Tarryn Lamb - Geheueverlies
4:02
Abbotsford Records
Рет қаралды 3,5 МЛН
Karlien van Jaarsveld - Ophou (Offisiële Musiekvideo)
3:49
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 1 МЛН
Demi Lee - Jy Maak My Beter
4:00
Demi Lee Moore
Рет қаралды 2,9 МЛН
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
Demi Lee Moore & Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal
3:34
Demi Lee Moore
Рет қаралды 2,4 МЛН
Neon Moon
4:11
Demi Lee Moore
Рет қаралды 8 МЛН