Baie dankie dis soo pragtig.. Dis wonderlik hoe Vader in die laaste paar dae op verskeie wyse, met my praat oor my/ons plek in die holte van Sy hand. Ons het dit so nodig om bewus te wees van ons identiteit in Hom., in dié spesifieke tyd. Om Hom te ken.. die Ewige lewe te bekom.
@henrystevenson74294 жыл бұрын
Here seen jou Dewald jou vertoning in Carletonville was n blessing hoop jy kom kuier gou weer
@justinoborrageiro58003 жыл бұрын
Pragtig Dewald
@ancoisnaude40872 ай бұрын
❤
@dhferreira96785 жыл бұрын
Oom was by my skool vandag en hierdie liedjie het my erg geraak dankie