Рет қаралды 214
Ons het met verskillende mense op straat gepraat om uit te vind wat mense van die Apostoliese Geloofsbeleidenis weet. Janlu Kuyler bespreek hierdie onderwerp op 'n maklik verstaanbare manier. Ons kyk na die geskiedenis en vra die vraag: moet ons nog steeds hierdie Apostoliese geloofsbelydenis glo en uitleef?