Die Dokumentêr - Die RSA is in my DNA

  Рет қаралды 6,373

Boerboel Wear

Boerboel Wear

2 жыл бұрын

#DieRSAisinmyDNA #JanJanJan #BoerboelWear
Hiermee die storie agter Jan Jan Jan se lied, ‘Die RSA is in my DNA’, wat vroeër vanjaar die lig gesien het. Hierdie betrokke inisiatief lê baie na aan ons harte hier by Boerboel Wear en daarom deel ons dit graag. Dit is 'n voorreg om te kan hande vat met #HelpendeHand en JAN JAN JAN om die boodskap van hoop te verprei!
KREDIETE:
Regie: Christian Wolf
Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear en Solidariteit Helpende Hand
2de Kamera: Hanru van Zyl
Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf @ BrickWolf Studios
Kitaar: Dylan Emslie
Konsertina: Dylan Emslie
Musiekverwerking: Sean Butler
MUSIEKLYS:
‘Wys Jou Vleis’ deur Jan Jan Jan. (P) 2019 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd. Luister hier: sonymusicafric...
‘Ek bly ‘n Boer’ deur Jan Jan Jan. (P) 2020 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd. Luister hier: selectmusiek.l...
‘Die RSA is in my DNA’ deur Jan Jan Jan. (P) 2021 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd. Luister hier: • JAN JAN JAN - Die RSA ...
‘’n Hand vol Gruis’ deur Stephan Hugo Botha. (Word binnekort vrygestel)
‘Graaff-Reinet (Juweel van die Karoo)’ deur Randall Wicomb en Koba. Album: Die Rooi Rok/Uiteindelik, 2008. (P) 2008 Trio Records
MET SPESIALE DANK AAN:
Johan Minnaar, boorling en jarelange inwoner van Graaff-Reinet, asook huidige eienaar van Letskraal - voormalige woning van Andries Pretorius.
Erik Holm, outeur van ‘Die Ossewa en sy Spore’. Om hierdie boek te bestel, stuur ‘n e-pos na Imprimatur Uitgewers by kontak@imprimatur.co.za.
Dames T-hemp Skakel: www.boerboelwe....
Mans T-hemp Skakel: www.boerboelwe....

Пікірлер
JAN JAN JAN - Die RSA is in my DNA (Official Music Video)
4:20
JAN JAN JAN
Рет қаралды 1,2 МЛН
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
LIFEHACK😳 Rate our backpacks 1-10 😜🔥🎒
00:13
Diana Belitskay
Рет қаралды 3,9 МЛН
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)
23:22
BOERBOEL SOEK 'N BOER 1 (2019)
3:53
Boerboel Wear
Рет қаралды 52 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
One of the Greatest Speeches Ever | Steve Jobs
10:31
Motivation Ark
Рет қаралды 35 МЛН
Find perpetrators of Lusikisiki massacre - Pepping
7:23
Newzroom Afrika
Рет қаралды 924
SKOKVIDEO: Swanger vrou drink Buffelsfontein brandewyn!
1:51
Buffelsfontein Baard-olie
Рет қаралды 41 М.