Die Drie Klein Varkies /Kleuters /Afrikaans /Sprokie / Storie/ Speelgoed/ Lami Leer en Speel Videos/

  Рет қаралды 67,517

Lami Leer en Speel Videos

Lami Leer en Speel Videos

3 жыл бұрын

Oorspronklike rympie weergawe vir kleuters. Kom luister, kyk en speel saam met die drie klein varkies. Die groot kwaai wolf probeer die varkies vang en op 'n toebroodjie eet. Maar die varkies se mamma het hul mooi geleer wie hulle is, en hulle is nie die wolf se toebroodjie nie.
Elke varkie het sy eie huisie van strooi, hout en bakstene gebou. En leer op die ou end ook dat dit die moeite werd is om iets ordentlik te doen.
Ek hoop jul geniet dit.
Eerste uitgawe 2021 (c) Lami Leer en Speel Videos, Pretoria, Suid Afrika
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, op enige manier weergegee word hetsy druk, elektroniese, die maak van opnames of andersins, sonder vooraf toestemming van die kopiereg houer.
Meer oor Lami Leer en Speel Videos: Opvoedkundig
Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:
ko-fi.com/koffievirlami
Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.
Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.
Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse KZbin mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.
Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.
Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.
Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Пікірлер
Best ♥PEPPA PIG♥ Toy Learning Videos for Kids and Toddlers!
43:36
Genevieve's Playhouse - Learning Videos for Kids
Рет қаралды 320 МЛН
Дарю Самокат Скейтеру !
00:42
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 8 МЛН
Задержи дыхание дольше всех!
00:42
Аришнев
Рет қаралды 3 МЛН
Gym belt !! 😂😂  @kauermtt
00:10
Tibo InShape
Рет қаралды 16 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 180 МЛН
Afrikaanse kinderboeke #stories #boeke #lami #afrikaans
25:04
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 2,1 М.
My liggaam vir kleuters
11:41
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 54 М.
Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
16:31
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 82 М.
Kleure # reënboog #kleuters #lami #afrikaans
12:27
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 13 М.
10 Kinder stories oor avonture | Afrikaanse luisterstories | sprokies
1:05:34
Sprokieland-Kinderstories - Rodeen Visser-Ludick
Рет қаралды 16 М.
Three Little Pigs 2 + Wolf Stories | Bedtime Stories for Kids | Fairy Tales
28:58
Fairy Tales and Stories for Kids
Рет қаралды 10 МЛН
Storie 11 tot 20 - Lekker luisterstories | Afrikaanse luister sprokies | storie verhale vir kinders
49:34
Sprokieland-Kinderstories - Rodeen Visser-Ludick
Рет қаралды 13 М.
Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
1:03:18
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 43 М.
Дарю Самокат Скейтеру !
00:42
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 8 МЛН