Рет қаралды 1,365
Koop die, Verstaan Die Mense Saam Wie Jy Werk - Kursus, nou:
Kliek op: voelgoed.co.za...
𝗢𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝘁𝗲𝗺𝗮:
Of jy ’n bestuurder, toesighouer, spanleier of medewerker is - om jou en jou kollegas se sterkpunte en swakhede te ken, is goed vir die besigheid.
𝗢𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗮𝗮𝗻𝗯𝗶𝗲𝗱𝗲𝗿:
Lynette Beer se vrolike menswees maak van haar die ideale motiveringspreker. Sy het veral naam gemaak met haar wêreldbekende vierkleurtemperamentmodel. Sy maak gereeld ’n draai op radio en TV, en is ook die skrywer van verskeie topverkoperboeke.
𝗪𝗮𝘁 𝗷𝘆 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗹𝗲𝗲𝗿:
✳️ Herken jy hierdie mense saam met wie jy werk …
✳️ Persoonlikheid kan ʼn span bymekaarhou of opbreek
✳️ Leer jou kollegas se sterkpunte en swakhede ken
✳️ Elke span het geles, rooies, groenes en bloues nodig
✳️ Hoe om goed te kommunikeer en konflik te vermy
✳️ Om doeltreffend saam te werk, is goed vir besigheid!
𝗗𝗶𝘀 𝗚𝗥𝗔𝗧𝗜𝗦, 𝗺𝗮𝗮𝗿 𝗷𝘆 𝗺𝗼𝗲𝘁 𝗿𝗲𝗴𝗶𝘀𝘁𝗿𝗲𝗲𝗿! - kliek voelgoed.co.za/verstaan-die-mense-saam-met-wie-jy-werk-webinaar/
#WebinaarWoensdag - webinare wat jou leer en motiveer. In samewerking met Helpende Hand.
#Webinare #Leer #Motivering #Gratis #PersoonlikeGroei #Self
#LynetteBeer #SeedsOfInspiration
#Voelgoed│#DisnLeefstyl│#WebinaarWoensdag│#VoelgoedWebinaar
#HelpendeHand #RenéRoux