Ek het nog nooit een episode gekyk nie, 😂 slegs vir jou en die wyn sessies! Al jou episodes was uitstekend !
@marinajnrrichter9650 Жыл бұрын
Jy moes veel eerder daar gewees het, maar jy is te eerlik😂 - wat juis die beste van alles is!!! F#kkit Lisa, welldone vir n awesome recap season.
@eksteinmalan3517 Жыл бұрын
Nee bliksem. Wat n gemors. Waars Karen? Wie is Wouter? Candice & Amy se gaslighting. Die Blou ontploffing. Wie soek daai NFT? Ek kannie. Baai.
@RitadeVilliers Жыл бұрын
Wonder ook erg oor Wourter
@bloublixemstraal8158 Жыл бұрын
Seker die aanbieder se man/vrou, ek sal nie weet nie
@tilanacarstens9372 Жыл бұрын
Cheers !!! Jy was briljant. Ek het ook nog nooit een episode gekyk behalwe jou recaps nie. Ek like daai Eskom teken op jou lippe elke keer 🤣🤣🤣 as jy iets wil se. Jy was `n groot treat gewees. Kan nie wag om te sien wat jy volgende gaan doen. Dankie vir die weke se vermaak. Het dit werklik baie geniet.
@jameslindiepretorius435 Жыл бұрын
Ag nee ek stem saam jy moes ook die ere gas gewees het nie daai wie-ookal-hy-is persoon😂 Dankie vir ñ awesome recap seisoen!!
@RitadeVilliers Жыл бұрын
Gits kies hul toe nou n eregas wat nie eerns skaam is omdat hy nie sy eie initiative kon gebruik om iets anders te begin nie .... Nee Lisa jy is lelik ingedoen hierso. Ons sal die producers moet ernenstag aanspreek
@hanellefourieblair7268 Жыл бұрын
CHEEEERS!! Baie dankie vir al jou wonderlike videos, dit maak elke keer my dag. Ek sien uit na wat ook al volgende kom!
@elzannemyburgh2692 Жыл бұрын
Cheers !! Dankie vir die eerlikheid. Jy se wat ons dink.
@elmajacobs5975 Жыл бұрын
Cheers !!!! Well done Lisametdierooihare
@olivier8 Жыл бұрын
weet jy... die afgelope 3 tot 4 epiesodes kon ek net nie meer dit vat nie well done vir jou dat jy die volle reeks gelyk het en dankie dat jy dit meer draagbaar vir ons gemaak het en jys beslis beter as die kabouter doen n recap op Barbie
@chanelbosman6288 Жыл бұрын
Hierdie is die heel beste 🎉
@marnabarnard5131 Жыл бұрын
Wie IS Wouter? Behalwe vir iemand wat jou copy cat? Ek het nog nooit van hom gehoor nie. Nee wat ek kyk eerder vir jou!
@Super2eagles Жыл бұрын
Ek dink Candice is verkeerd
@amberscheepers4803 Жыл бұрын
Lisa! Presies wat ek dink toe ek sy TikTok videos sien. Ek was soos? Umm eksuus Lisa het eerste met die recaps begin! Wou jou al sê jy moes seker maar ook op TikTok begin post want lyk dat videos viniger daar trend. K was sad vir jou part, actually.
@rodneyschwartz8110 Жыл бұрын
Wouter is droog
@madelainmarx6518 Жыл бұрын
Dankie lisa met die rooi hare!!! JY IS AMAZING.❤❤
@NadiaKritzinger-od2xh Жыл бұрын
Ek love jou! Wens jy was die eregas daar!
@sindybreedt5187 Жыл бұрын
Ek kyk net na jou recaps! Dis beter as die episodes self dankie vir jou. Ps. Anita was my onnie op skool sy is amazing😂
@minxkie7344 Жыл бұрын
Michelle was maar net n maklike target,sy moet leer om op te staan vir haarself.
@angeliquevandenberg8877 Жыл бұрын
Cheers🎉
@ravenvdc Жыл бұрын
Jy is awesome, baie dankie vir die Afrikaanse entertainment, vir wanneer ek SA mis ❤ kan nie wag vir jou vir volgende reeks nie, whatever dit is ek sal elke week wag en kyk 🎉🎉
@RitadeVilliers Жыл бұрын
Jip wie de @#$ is Wouter 😂
@chelseajacques_ Жыл бұрын
hahahaha ek die ander dag 'n video van hom op FB gesien, skaars 5 sekondes in dit wonder ek maar dis mos 'n copy van wat Lisa doen 🤣
@desrelieb9301 Жыл бұрын
😂 waar!! En wtf cares.....
@mindareinetels6047 Жыл бұрын
Ek dog dis Wynand.... Tollie Parton ...🎉 toe is dit WOUTER😅
@stacey-leehattingh6957 Жыл бұрын
Wie is Wouter???? Rip off van jou channel! So teleurgesteld in kyknet urg!
@antoinettecrous2900 Жыл бұрын
Amy is 'n slang
@Hippietreehuggerchic Жыл бұрын
Cheers!!
@carmenbrewis1374 Жыл бұрын
Ag dis belaglik van die gas. Jy is die beste! Ek stem met alles met jou saam. Jou benadering en siening is spot on!
@ingridrouan3951 Жыл бұрын
Hulle moes jou eerder gehad het as die gas op die reunie! Geniet jou so baie!
@verchip8 Жыл бұрын
Ek gee nie om of jy van nou af die nuus en weer gaan recap nie, ek sal jou kyk! 😍
@Neya182 Жыл бұрын
Cheerrs🎉
@elouiselewis2964 Жыл бұрын
Cheers!! Dankie tog dié is verby.. Nou sien ons uit na jou volgende recaps🥂
@rianahuman3383 Жыл бұрын
Daai Wouter het jou spotlight gesteel. Hy is nie so goed soos jy nie 😂😂😂
@elizejansevanrensburg4099 Жыл бұрын
Ek glad nie een episode gekyk - net recaps - Anita en Michelle 🎉- die res fcuk'd
@OnlyJesus77 Жыл бұрын
Lisa, nommer 1: jy is myle beter as Wouter. Nommer 2: arme Michelle. Michelle ek hoop jy Lees die comment, ons sien die waarheid en ons sien wat daar aangaan. Ons harte pyn vir jou! So jammer vir wat jy moes deurgaan. Nommer 3: Candice, Amy en die ontploffing wat dink die son skyn uit haar alie. Sies julle is boelies en behoort julle te skaam. Dis lewens groot op die TV wat julle ware kleure is, en ek virseker wil niiiiks met julle uit te waai he nie. Nommer 4: kyknet die hele wereld sien julle simpel agenda en julle is ook boelies Sies. Eendag moet ons almal rekenskap gee vir ons woorde en ons dade. Mag mense se harte werklik nederig raak en verander.
@DorothyDuPreez-px6eb Жыл бұрын
Ek hoop hulle lees jou reply want dis spot on 🥂
@annekegreen4509 Жыл бұрын
Geniet jou program vreeslik BAIE!! Maar die VROUENS is uiters vervelig! You go gal!
@adeledeklerk6725 Жыл бұрын
Cheers ek sien uit na volgende. Wa kom Wouter vandaand, ingesluip soos 'n wet dream, iemand skuld hom seker 'n gunsie
@AnnelieEllis-js6sx Жыл бұрын
Candice se "Careeearrr" 😮😅
@verchip8 Жыл бұрын
Jip! Daai gerrrrrol is só plastiek 🤢
@DorothyDuPreez-px6eb Жыл бұрын
Doen vir ons recaps op kom ons braai ASSEBLIEF Lisa!!!!
@courtneyviljoen Жыл бұрын
Cheers! So now what do I do with my life?❤️
@k-rae4328 Жыл бұрын
Cheers 🎉😅
@adeleels3390 Жыл бұрын
Ek is so jammer hulle het jou nie genooi nie want jy sou ten minste gesorg het vir n intressante prettige program wat n eerste sou wees vir die seisoen Ek kyk nie eens die reeks nie net jou recaps dit is fantasties soos al jpu recaps
@Super2eagles Жыл бұрын
👍🏻Cheers👍🏻
@The_Joy_Finder Жыл бұрын
Jou krulle 🤩
@jenejustine5521 Жыл бұрын
Geld koop nie klas nie neh 🙃
@mindareinetels6047 Жыл бұрын
Verseker nie!
@vickylieb Жыл бұрын
Ek love love jou ♥️ Jy sê goed wat ek dink 🤣🤣 Eks so bly eks net middle class… Love my life love my friends 🤣🤣♥️
@rochellesteyn2146 Жыл бұрын
Cheers🥂 Hoop jy is volgende keer die special guest.
@chelseajacques_ Жыл бұрын
Cheers
@shelley3681 Жыл бұрын
Candice is so aggressive! Hoop hulle haar replace haar met iemand anders vir seisoen 2. Nasty woman.
@karenkemp9240 Жыл бұрын
Cheers 🥂!
@renetteels1625 Жыл бұрын
Wie de f*k is wouter 😂😂
@DorothyDuPreez-px6eb Жыл бұрын
Ek wonder of daar vir Candice gefluister is om jammer te se. Ek glo Michelle is die groter persoon om Candice se slangerige persoonlikheid sagkens te hanteer. Anders het Candice besef as watter pft sy gesien gaan word as dinge so eindig. Good on you Michelle
@engeltjie_engelbrecht Жыл бұрын
oh my word???!!! hulle het NIE n nock-off version van jou genooi om op die show te wees nie 🙄✋🏽 dis unforgivable Lisa, jy verdien beter
@Adri-oj3yt Жыл бұрын
Agge nee asb! Wouter v d Wynlande se alie (ek wou eintlik 'n ander woord gebruik het). Hy is só flou. Hulle kon joú eerder genooi het.
@octoberbaby1422 Жыл бұрын
Cheers! Sister van another mister, ek't nog nie gesien dat jy n pinot noir of moscato wyntjie try nie, sal jou opinie wil hoor 😁
@RitadeVilliers Жыл бұрын
Nou stuur dan vir haar, n Moscato wyntjie, dat sy ons kan se hoe val hy op die tong
@Rustie_za Жыл бұрын
pas die mat by die gordyne?
@rentjie Жыл бұрын
What the actual fuck my dude
@erikacomstock9995 Жыл бұрын
Lisa,jy is baie skerper as daai gussie.
@geminippe7088 Жыл бұрын
O hell nee, die klômp 🍷
@MelindaDeBrouwer10 ай бұрын
Ag Wouter... Gaan speel met jou kabouter... Ek is agter ek weet... Ek haal in... Lisa, ek haal in.... 🍷🍷🍷
@MrPampoen1 Жыл бұрын
Love jou Lisa!!! Jy het die swak program lekker gemaak. Daai vrouens is so fake soos Monopoly geld.
@MaritsaMurray2 ай бұрын
Dit maak my de vissies in dat iemand jou idee vat en dan erkenning kry... super unfair.
@monikabothma5163 Жыл бұрын
CHEEERRRSSS🍷🍷🍷
@miekehathorn4 Жыл бұрын
CHEERSSSSSSSS
@janinesteyn2921 Жыл бұрын
Recap Kokkedoor Vuur & Vlam asb!
@geminippe7088 Жыл бұрын
Die “housewives” reality series, is daar soos ‘n wenner tussen die housewives? Ek het al jare van die Amerikaanse “Housewives/ RHO” gehoor en kiekies gesien, clips ens. En dan die updates van ons Rooikop 😉 verder is dit dit! Wat is die punt van die RHO?
@audreygoosen7685 Жыл бұрын
So bly dit is klaar. Ek het nie na die kommin klomp gekyk nie. Amy get haar naam met n plank geslaan. Glo nie een van die vorige SA sal ooit AAN so iets deelneem nie. Meer klas.
@DorothyDuPreez-px6eb Жыл бұрын
Nevermind deelneem... dis daai agterafgeit van haar en boelie en leuens, slang. Dis nie Mej SA eienskappe nie
@reinettbernardo2779 Жыл бұрын
Candice het eintlik n baie lelike en amper confrontational manier van praat hier met Michelle. Ek sou beslis nie verder wou probeer praat met haar.
@Impala_Lily Жыл бұрын
Omg 🙄 rich people’s problems 🫢
@antoinettecrous2900 Жыл бұрын
Anita vir hoofmeisie
@mariabekker6470 Жыл бұрын
Hulle sal jou nie nooi nie, jys nie n gay man nie..
@heinwine01 Жыл бұрын
Wouter het 29 subcribers op KZbin...like wtf?
@ravenvdc Жыл бұрын
Hy moet iemand wat op die show werk ken, anders maak dit glad nie sin nie
@heinwine01 Жыл бұрын
@@ravenvdc beslis,
@fireberrywocky Жыл бұрын
Net sodat almal voluit bewus is, Mariska verkoop die foto (NFT) vir R19 000
@lisametdierooihare Жыл бұрын
🤣🤣🤣dis belaglik
@mariannadutoit8863 Жыл бұрын
Hierdie epizode, het LizA te veel "comments" gegee & te min van die vrouens gewys. Amper meer oor haar " commentz" gegaan.. as die werklike " Housewives"