Рет қаралды 14
Ps Wynand Minnaar
2 Junie 2024
Eksodus 12:25 (NLV)
Wanneer julle in die land kom wat die Here belowe het om vir julle te gee, moet julle hierdie fees gereeld hou.
Eksodus 12:26 (NLV)
Wanneer julle kinders vir julle vra: ”Waaroor gaan hierdie fees?”
Lukas 22:19 (NLV)
Jesus het ook brood geneem, ’n dankgebed uitgespreek, dit in stukke gebreek en vir hulle gegee terwyl Hy sê: “Dit is my liggaam wat ter wille van julle gegee word. Gebruik dit ter herinnering aan My.
Matteus 26:27-28 (NLV)
En Hy het die beker geneem en God daarvoor gedank. Hy het dit aan hulle gegee met die woorde: “Drink almal daaruit, want dit is my bloed wat die verbond tussen God en sy volk verseël. Dit word vir baie vergiet sodat hulle sondes vergewe kan word....”