Die Rookgod | Rooies Strauss

  Рет қаралды 17,780

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Пікірлер: 51
@elsiecochrane7601
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Pastoor jy sny die Woord reguit,ek like dit
@mariacarstens9579
@mariacarstens9579 3 жыл бұрын
Ek het vir 40 jaar gerook 7 maande gelede op gehou rook.as ek lus voel vir rook dan luister ek na rooies wat preek oor rook.dan hardloop die lusweg Amen prys die Here.
@susannacarsten6170
@susannacarsten6170 3 жыл бұрын
Kom na My toe AMEN Rooies. Dankie Jesus dat u my verlos het van rook.
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 4 жыл бұрын
Ons liggaam is n tempel van God.Wie dit skend, sal God skend. Dit is nie maklik om rook te los. Ek verstaan en oordeel nie. Die woord se, " weerstaan die duiwel en hy sal van jou vlug" ons liggaam moet skoon wees. Ek bid vir elkeen wat verslaaf is aan drank, dwelms, rook ens. Ons moet mos met liefde en sonder oorderl bid vir mekaar. Rooies gee net om.
@ginadebeer454
@ginadebeer454 Жыл бұрын
Dankie Rooies ek Wil op hou rook
@tronellehusselman3384
@tronellehusselman3384 4 жыл бұрын
Jo... Amen... Ek bid vir alle rookers.. Vir insig 🙏👏
@barbararaubenheimer4845
@barbararaubenheimer4845 3 жыл бұрын
O die verlossing van sigarette deur my Jesus was so wonderlike. Ek het vir were elke aand my hoof bedenk en voor Jesus gekniel en gehuil en gesmeek en die 10 Augustus 1986 verlos Hy my.
@helenpietventer6929
@helenpietventer6929 4 жыл бұрын
Dankie Here!! Vir man soos Rooies. Dis waar, as al die kerke wil preek oor rook en drink. Sal meer mense die Here dien. Baie in ons famielie suig ook so lekker aan daai sigaret ( oumense het baie gesè- het jy nie vir my ñ draw, pull, skyf, - dan praat hulle soos die ou tramps) dankie Vader ek is in my middel 75 en my man 85 jaar. Ons het ook al die dinge gedoen. Maar vroeg in ons 20 jare bekeer en rook en drank gelos. Nog nooit ooit spyt gehad nie. Ons is nie met ñ sigaret in die mond gebore nie of met Wisky bottel met tiet oor nie. God was en is nog altyd goed vir ons. PRYS SY ONFEILBARE NAAM
@SonjaStrydom-e4q
@SonjaStrydom-e4q Жыл бұрын
Groot Amen❤
@jacosmal1102
@jacosmal1102 4 жыл бұрын
Jesus lief vir jou .
@tienierabie7127
@tienierabie7127 Жыл бұрын
Dis nie so eenvoudig om rook te Los nie. Dit is grenade van Bo. Ek het self gerook en is verlos al vir bja Jare. Bja prob ophou viral as jy die pyn in jou bors begin voel en jy begin skielik n hoesie ontwikkel dan besef jy dit was lankal tyd. Ek glo nie mense prob doelbewus God tart nie. Dis die swakheid van die vlees en as jy as mens nie tot God Nader nie gaan jy die rook NIE so maklik uit eie krag wen nie. Dank Vader Hy het my verlos.
@charlenehon6492
@charlenehon6492 4 жыл бұрын
Wow, dankie vir die boodskap.... Laat dit my nou diep dink... Ek rook nie baie nie, 5-10 per dag (maksimum)... Maar ek will graag ophou....
@abrahamsass7692
@abrahamsass7692 7 ай бұрын
Amen 🙏
@JGK1977
@JGK1977 9 ай бұрын
Well said Rooies ,hulle moet dit hoor.
@johnmills662
@johnmills662 4 жыл бұрын
Turn your eyes upon JESUS. Only JESUS can solve your BAD HABITS. PRAY and BELIEVE. Be FORGIVEN from YOUR SINS.
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 4 жыл бұрын
Ek het vir 16 jaar gerook.Ek het so gehoes in die oggende.Geklink soos iemand wat tisas het.God het my verlos van tabak in 2012 en kan Hom nie genoeg dank.Vandag kan ek rook reuk nie verdra nie.Kry so skaam dat ek gerook het met my kinders toe hul klein was.Ek nooit in huis gerook toe hul babas was nie maar daai reuk kleef aan jou.Sies!!!!!!! sê ek vir myself
@Leon-qb3nw
@Leon-qb3nw 2 жыл бұрын
Amen
@janvanstaden1647
@janvanstaden1647 4 жыл бұрын
Ek is n kind van die Here, is gedoop in Jesus Naam, skaam my nie om die evangelie te verkondig nie, doen so elke dag, ek skinder nie, kyk nie rond nie, hoer en remoer nie, werk elke dag en ek rook, hoekom maak julle dit n sonde???
@renekruger7957
@renekruger7957 4 жыл бұрын
so maklik soos dit Rook is n sonde....full stop
@dorotheanass7379
@dorotheanass7379 4 жыл бұрын
Rerig die woord se dit nie wat ingaan wat sonde is nie dit is wat uitkom uit jou liggaam wat jou mazk sonde pleeg ek rook en ek is kind van God dit maak my nie sleg nie ek bedel of steel of vra niemand vir geld of my rook goed nie maak dit my n satanis nee ek is gewas met Jesus bloed en ek gaan die Here ontmoet op die wederkoms en gaan saam met Jesus haleluya amen
@diaryofTimothy
@diaryofTimothy 4 жыл бұрын
Ons wat ten minste probeer ophou rook doen dit nie vir niks nie hoor, die Bybel sê duidelik jy mag nie Sy tempel skend nie jy is Sy tempel. Gaan praat twak op i ander plek my maat!!
@lornaanitaryan7999
@lornaanitaryan7999 4 жыл бұрын
Jan van Staden Ek is ook n kind van die Here, is ook gedoop in Jesus Naam, en ek rook ook en ek stem saam met elke woord wat jy se!
@elizeoosthuizen5452
@elizeoosthuizen5452 4 жыл бұрын
Jan, n roker stink. God is Heilig. Jy is in kettings vasgevang. Ek sal vir jou bid. Vra jy vir Vader om jou te verlos, vra dat die rook jou sal walg .
@ginadebeer454
@ginadebeer454 Жыл бұрын
Dankie Rooies ek Wil op hou room
@OSO1234
@OSO1234 3 ай бұрын
Ek sukkel om rook te los ek lei aan angstigheid met my seun met epilepsie en Bipolêr bid asb vir my vir verlossing. Die Here weet hoe graag ek rook wil los.
@RichyVdMerwe
@RichyVdMerwe 5 ай бұрын
Na 3 weke dag en datum...trek nikotien gees uit jou ligaam uit....
@SuperMilner23
@SuperMilner23 4 жыл бұрын
Maar HY laat ons toe....
@jmvellema
@jmvellema 4 жыл бұрын
Ezekiel 23 - 20
@pieterjooste295
@pieterjooste295 3 жыл бұрын
Boet weet jy wat jy moet eintlik vir die mense lees dat GOD alles op aarde gesit het om matig te gebruik jy moet groot word en preek om siele te re d en nie geskiedenis vir die mense leer nie
@JGK1977
@JGK1977 9 ай бұрын
Is dit jou antwoord 😂 jy rook seker net julle kan sulke sineloose goed se. Rook maar,ek het gesien hoe mense vesmoor op hulle doods bed. Doelloose dom idee om te rook ,maak dit jou gesond nee,maak dit jou dood ja.
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 8 ай бұрын
Boet jy moet liewer jou sypery en rokery Los.jy sal nie vir rooies like nie want weet jy hoekom.......mense soos jy weet hy praat die waarheid .....en jy wil dit nie hoor nie.rooies het die waarheid lief man.gan rook verder en syp jou olofbergh verder
@nickersop8492
@nickersop8492 3 ай бұрын
😂pieter jys snaaks
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 4 жыл бұрын
Ek het al 3 ooms verloor van emfiseem.
@johannotto3481
@johannotto3481 4 жыл бұрын
Hoekom moet mense altyd op ander skinder, Rooies asb
@sarahemmerich8779
@sarahemmerich8779 2 жыл бұрын
Wanneer gaan jy n slag Jesus Christus as Verlosser verkondig en ophou op snert fokus.
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 2 жыл бұрын
Sarah,skaam jou,jy sal voor due Here moet rekenskap gee oor jou uitspraak.ek het my ma verloor van emfiseem.as sy nie gerook het nie sou sy nog geleef het,ek mis haar steeds.Gebed het my laat ophou rook en ek spaar baie geld.
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 8 ай бұрын
Lyk my jy weet nie waar oor die woord gaan nie.gan syp verder met joy Man aan julle branewyn en rook jou longe pienkblouswart
@nickersop8492
@nickersop8492 3 ай бұрын
Sarah,weet jy wat Rooies doen daar by SOF, was jy al daar, ek was al, bel my dan vertel ek jou n getuienis van wat daar aangaan, iets waarvoor die meeste mense glad nie voor kans sien nie...het jy al gehoor van die bybels wat in Asie lande geneem was, waar jy die doodstraf kan kry...waar siele vir Christus gewen is. Plekke waar gegaan was waar bomme langs hul val, mense gaan uithaal...wat se siele gewen is...hou dan net op kyk...of kyk liewer😅Groetenis
Okkulte | Rooies Strauss
30:14
sofTUBE
Рет қаралды 21 М.
The evil clown plays a prank on the angel
00:39
超人夫妇
Рет қаралды 46 МЛН
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 13 МЛН
BAYGUYSTAN | 1 СЕРИЯ | bayGUYS
37:51
bayGUYS
Рет қаралды 942 М.
Kruiskyk Teater - Rooies Strauss
49:52
Kruiskyk
Рет қаралды 55 М.
Innerlike Genesing | Rooies Strauss
24:54
sofTUBE
Рет қаралды 7 М.
Is jy jou eie grootste probleem? | Rooies Strauss
29:08
sofTUBE
Рет қаралды 21 М.
Rooies Strauss - Gedagtes
49:59
Kruiskyk
Рет қаралды 40 М.
Clemens Mans - Wees stil en weet
37:08
Kruiskyk
Рет қаралды 10 М.
APOSTLE'S LAST PRAYER WITH PROPHET
16:56
Roadmap Ministry International
Рет қаралды 103 М.
Drank | Rooies Strauss
15:49
sofTUBE
Рет қаралды 14 М.
Doen Jesus nog wonders? [1 Des 2024]
25:43
Ekerk
Рет қаралды 7 М.
Uitbrand van bose items | Rooies Strauss | Huis skoonmaak
25:00
Legacy Conversations: SW Fourie, 1VR, Episode 2, Eerste Ops Mosambiek, 1978
59:03
The evil clown plays a prank on the angel
00:39
超人夫妇
Рет қаралды 46 МЛН